Kommentaar

South Africa: a race to the bottom?

Salomé Malherbe 2018-01-02 Ek was nou net in twee van ons spog boekwinkels in die S/Wes mall en ek wou net huil en huil en huil want ek kon voor my oë sien hoe my taal wegkwyn en sterf. Tog kon ek twee pragtige Afrikaanse kinderboekies vir my kleindogter wat in Kanada grootword k

Goue bergbeloftes

Henna Naude 2018-01-02 Anze, dankie hiervoor. Dis hartswoorde wat baie diep sny ,vandag veral. Mag jou woorde nooit opraak nie en mag niemand jou ooit verhinder om gevoelens so weer te gee nie. God seën jou, meisiekind.

Jy is my metafoor

Nadine 2018-01-02 Dit is regtig n pragtige stuk.

Afrikaans het verdwyn . . .

Raed-na-Gael 2018-01-02 Hoor nou die dag 'n prof in Engels uit haar majesteit se land, teenoor 'n gas oor die radio die stelling maak dat die Engels wat hier (RSA) gebesig word, 'n "corruption of pure British English" is en nie as “(suiwer)Engels” geklassifiseer kan word nie

Silikon, geskenk van die gode

Koos Holtzhausen 2018-01-02 Hallo Philip, Ja, danksy die gode en silikon.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2018-01-02 Hallo Agnes, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gou moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

LitNet 2018-01-02 Hallo Susan, ek stel voor dat jy Best Books se webblad besoek en hulle direk kontak om jou navrae te beantwoord: http://www.bestbooks.co.za/. Hoop jy kom reg! Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-01-02 Hallo Arina, hier is 'n skakel na al die graad 9-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Ons voeg so gou moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Die blokhuis

Henk Bannink 2018-01-02 Dit was nou 'n lekker leesstuk. Ry gereeld verby daardie blokhuis en sal nooit jou storie vergeet nie, sal dit nog aan my kleinkinders vertel. Dankie vir jou werk, jy mag maar.

V.I.T.O., die Nam-Afrikaanse rapper wat sy wortels omhels

Gilford Malgas 2018-01-02 Gaan voort Vito ou maat we're supporting u all the way.

V.I.T.O., die Nam-Afrikaanse rapper wat sy wortels omhels

Gilford Malgas 2018-01-02 I love this young man, how he does his rhyme. I haven't listened to his music yet beside the song he does with David Kramer on Star Sat Channel 462, a Channel which promotes mostly Afrikaans rappers and doing good. And I love it as a Capetonian Xhosa spea

fliekNET 2017/2018: hoogtepunte

Anette Rankin 2018-01-02 Wat het van Andre Smal geword? Ma skryf matriek 1975.

As die naaimasjien die fan tref

ena 2018-01-01 Baie geniet, dankie. Ja, die Sondagskool is maar stil op 'n Maandag!

Vyf Suid-Afrikaners en die Taalunie Zomercursus Nederlands (TZN) 2017

Roelof Van Heerden 2018-01-01 Hoe kan mens betrokke raak hierby of dit regkry om gekies te word?

Bydraes vir Die sjokoladeshow word ingewag

Martha Poller 2018-01-01 Wie mag deelneem?

Hoekom klou ons so aan coloured identity?

Earl Mentor 2018-01-01 Gangans Denver!

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Charl Adams 2018-01-01 Ek het so baie om te sê. Ja, ek aanvaar dat dit moeilik is werklik outentiek te wees en dat ons almal staan op iemand anders se skouers. Maar daar is tog steeds so iets soos eerlike musiek en dan opgesmukte kommersiële druk. As musikant wat ook my eie

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Helena Welthagen 2018-01-01 Om iets "ouds" te neem en werklik nuut te maak is 'n kuns. Ons het skeppende kunstenaars nodig!

Hoekom klou ons so aan coloured identity?

Nolan Danster 2017-12-31 Onse ouers was baie ge-brainwash deur die sisteem, die baas-klaas mentaliteit. Dis waar ons moet begin, om ons ouers te oorreed dat al die instellings van jan van liegbek afgebreek moet word, soos ’n double barrel, terselfdertyd onse kinders die regte p

Kinders en lees: ’n onderhoud

Louis du Preez 2017-12-31 Die kind moet meer spelenderwys leer. Maak meer gebruik van die kunste (veral musiek) om die leerproses lekker te maak. Musiek help baie om die kind se perseptuele ontwikkeling aan te help. Indien hul perseptuele ontwikkeling vasgelê is, sal leer soveel

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

Agnes Witbooi 2017-12-31 Ek is dringend op soek na notas en wiskunde vraestelle vir Gr 6&7 . Baie dankie.

Die blokhuis

Jan Ludik 2017-12-30 Crap

Die blokhuis

RITA Annandale 2017-12-30 Ek het die storie geniet. My verbeelding kan ook lekker op loop gaan wanneer ek in 'n bouval staan ... wonder oor die mense. Dankie.

CTMA, SU & Berklee: Learning to Live Music outreach and showcase concert 2017

Matthew Mentor 2017-12-30 Hi there, I am Matthew a high school student at South Peninsula high school. I'm a musician and play the trumpet and guitar. I am really interested in taking part in programs like these especially where Berklee music college is involved. I always dreamed

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

Susan 2017-12-30 Ook wil ek weet hoeveel van die nuwe prente/leesboekies daar beskikbaar is en dalk vir watter tema/week watter boekie voorgestel word?

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

Susan 2017-12-30 Goeiedag. Wil uitvind of daar 'n klanke onderwysergids vir Graad R beskikbaar is. Ek het alreeds die ander gidse en leerderboeke.

Wat is op jou bedkassie? Joan Hambidge antwoord

Naòmi Morgan 2017-12-30 Wonderlike keuse, Joan! Ek bewonder ook die spoed waarteen jy lees.

AD Keet (1888–1972)

Frances May 2017-12-29 Ek is op soek na AD Keet se gedig Weemoed?

Mediese navraag: Wie kan help?

Retha 2017-12-29 Hello my dogter wil microblading (wenkbroue) laat doen maar bloei te veel. Sy is op ciplavasc, ridaq en pharmapress. Kan sy die ridaq en pharmapress los vir 'n paar dae voor die prosedure?

Do the coloured people have a culture?

Alex Marshall 2017-12-28 Thanks vir dit, Simon. Nou't ek weer direction gekry met die ding waa'mee ek besag is. Ma' voo' ek verre gaan, gat ek ee's Die Sideboard lees ...

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Adele 2017-12-28 Goeie dag, my man is 40 maar hy’t n drank probleem. Hy hou op vir ’n maand of twee en dan drink hy weer van voor af en blameer my vir als. Sodra hy weer nugter is is hy baie jammer en wil gehelp word. Hy was by Sanca maar hy drink deur die behandeling

Brak

Hester James 2017-12-27 Soveel seer.. soveel verlange! Dit praat met my siel, ek sien die lewe deur sy oë. Die verlange kom vat aan my rokspante en trek my hart al huilende saam ... ek onthou ook van lank,lank gelede ... jou oë was so blou!

Silikon, geskenk van die gode

Philip Fourie 2017-12-27 Hallo Koos, Bly jy lewe en skrywe nog.

fliekNET 2017/2018: hoogtepunte

Ria 2017-12-27 Wat van Anna? Ek het gehoor dit is baie goed.

Hoe om van Suid-Afrika ’n beter land te maak

Andre Badenhorst 2017-12-27 'n Goeie begin sal wees om die logo meertalig te maak en aan te pas binne 'n gegewe konteks om 'n bietjie af te wyk van die Engelse smeltpot-idee wat so klaaglik misluk. Dan eers sal mense van bepaalde groepe (en nie net die sakesektor nie) eienaarskap ne

Silikon, geskenk van die gode

Willie van Aswegen 2017-12-27 Koos Holtshausen het 'n uiters interessante artikel van silikoon met insig vir ons leke gelewer. Ek het dit dadelik gedruk vir my kleinkinders vir moontlike skooltake. Baie dankie, Koos!

Hoekom klou ons so aan coloured identity?

Andre Badenhorst 2017-12-27 Uitstekende vrae en insigte wat selfs vir my as witmens (wat dit ook al mag beteken) krities laat dink oor my sogenaamde wit identiteit as bepalende faktor van my menswees. Dit is 'n betoog teen die uiters arbitrêre en nimmereindigende kategorisering vol

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Andre Badenhorst 2017-12-27 That's right Mnr Snortjie (your name is quite applicable I must say). Don't even bother to read the article let alone counter it with arguments. It will interfere with your group think (or rather non-think).

My voorkeur in die politiek sedert ’94 was/is ...

Jan Rap 2017-12-26 WEER floreer? Wanneer het ons laas floreer?

Ek onthou die president van Flinkveria

Amanda Ebersohn 2017-12-26 Sjoe, draai my kop nou tolbos-herinnering. My pa was Engeltjie ( minister van sonderwys en ...?) Oom Fanus het my eerste gedig krities gelees en gesê ek moet aanhou skryf ... ek het nie. Kleintjie Kleynhans, Kooivlooi met sy sketse en ander is nou net va
Top