F C Boot2017-12-20Beste Angus
Nou het jy totaal van die bus afgeval en kry seer in 'n poging om jou standpunt te regverdig.
Die verhale is nie gerig aan die moderne mens, maar wel aan die mense van die tyd waarin dit geskryf is. As jy nou enige moeite gedoen het sou jy a
Naomi Grobbelaar2017-12-20Aantekeninge teen die skemeruur van Clinton V du Plessis is Dinsdag19 Desember 2017 op RSG se Vers en Klank met voorlesings deur Daniel Hugo bekend gestel.(Potgooi). Drie eksemplare met sy handtekening was uitgeloof in 'n sms kompetisie. Dankie RSG! In di
ME Nothnagel2017-12-20Puik gestel! Ons hoop vir die beste en maak klaar vir die slegste. Baie twyfelagtige situasie, maar ons stry moedig voort. Hoe dan anders?
Angus2017-12-19Beste FC Boot,
Ek het al ʼn deeglike studie gemaak van baie skeppingsverhale van verskillende volke en verskillende gelowe. Soos ek alreeds baie maal aan jou verduidelik het, die skeppingsverhaal in die Bybel sê nie net WIE se skeppingsdaad dit was nie,
Gustaf Claassens2017-12-19Inderdaad, dis hoe dit was! En dankie dat jy ons die Springbokke se skandes gespaar het wat ek nou oopkrap.
Wat 2018 betref, is Cyril die nuwe bestuurder van 'n ANC-skedonk wat amper 'n miljoen kilometer op het en selde 'n goeie diens gehad het. Drie van
F C Boot2017-12-19Ace Magashula, Sekretaris-generaal is vir my 'n probleem.
Hy is 'n stoere Zuma-ondersteuner. Hy word verantwoordelik gehou dat hy R30 miljoen bedoel vir 'n melkery projek herkanaliseer het om die troue van Vega Gupta and Aakash Jahajgarhia in 2013,deur '
Melanie2017-12-18Soos wat ek verstaan is dit vir almal beskikbaar volgens advertensies. Het nou ingebel en volgens call centre net vir Premium intekenare.
Dennis Jones2017-12-18Daar wag ‘n tameletjie op CR, dit gaan nie so maklik wees om die Gupta-sage op te los nie. Daar is baie gesinne wat afhanklik is (+- 2000 poste na berigte) ,die Guptas gaan dit definitief as ’n hefboom gebruik. CR is vir die ANC ’n kans om die allia
F C Boot2017-12-18Beste Angus
Nee Angus jy stel jou onkunde omtrent die skeppingsverhale bloot. Die doel daarmee was nog nooit om die hoe bekend te stel nie, maar wel die WIE. Dit is wat in die Bybel geopenbaar word.
Daarom kan jy, en dit het ek al tot vervelens toe vir
Barend van der Merwe2017-12-18Homoseksualiteit is goed gedokumenteer onder ander spesies. Jy kan jouself gerus van die feite vergewis. Wat die Bybel betref is die manier hoe die kerk daarmee omgaan total arbitrêr. Dit is 'n ope vraag of die Bybel as 'n wetboek gebruik kan word. Daar
Marna Pretorius2017-12-17Die boek van Eugene de Kock het my diep geraak, en soveel van my broer verklaar wat maar 18 jaar oud was toe ’n noodtoestand in Suid Afrika verklaar was. Die polisiekollege het my broer-hulle, voordat hul klaar was met opleiding, in Katlehong en Langa o
Ansia2017-12-17Dis hoekom ek my kinders eerder tuisskool, hul resultate BAIE beter. Dis al hoeveel keer oor en oor bewys. Ek het eers nie kans gesien daarvoor nie, maar as ek nou terugkyk na 'n jaar se tuisskool kan ek nie glo dat my kinders so gegroei het in selfvertro
F C Boot2017-12-17Beste Jason
Sanksies en 'n dalende goudprys was seker van die belangrikste faktore wat die ekonomie gekniehalter het in die jare 80. Ironies genoeg het die apartheid-ekonomie by tye vinniger gegroei aswat tans die geval is.
Hans Richardt2017-12-15Man, ek sou die stuk oorspronklik gevind het, as dit dan ook nou in Khoisan vertaal was en nie in die beweerde koloniale taal van Afrikaans nie.
ELNA KUPKE2017-12-15Dan wonder ek waarom is daar so klem gelê op die feit dat hulle nie kon studeer nie en almal agtergeblewe was. My oupa was 'n sendeling en my ouma het in Xhosa en Engels klas gegee. Ek is al 60 en ek dink die groot baklei oor die woordjie "apartheid" het
Eduard S. Bantjes2017-12-15Sondag na Sondag sien ek Prof by Constantia Village. Jaar in en jaar uit.
Altyd ge-baadjie en gedas – ’n regte gentleman. Met die Sondagkoerant onder die arm sal hy hier groet, daar ‘n geselsie aanknoop altyd met ’n glimlag.
Ek het hom nooit per