Pieter De Wet2017-12-26'n Pragroman en lieflike skrywe ... voortstuwend en uiters boeiend. Dit was die R219 werd - sommer die boek raakgesien by die CNA en gekoop. Ek is nie spyt nie. Lekker gelees hierdie vakansie by Oesterbaai. Heerlik. Ek het in die pa soveel van die goeie k
Charl Adams2017-12-26Ek beweeg tussen twee wêrelde.My vrou en kinders is Engels terwyl my oorspronklike familie Afrikaans is. In my opinie is baie Afrikaners absoluut behep met godsdiens (vir en teen) en ryg derms uit oor feitlik elke aspek van godsdiens en kerklewe. Daar is
Johann Basson2017-12-26Max, ek stem saam.
Christie: "Deel van die nasionale neerslagtigheid het te doene met 'n verdiepende teleurstelling oor die ANC, ook onder studente."
Ja, toe ook maar net voete van klei en 'n DNS van korrupsie. Wat 'n teleurstelling.
Johann Basson2017-12-25Professor van der Westhuizen, 'n goeie insiggewende artikel.
Suid-Afrikaners het in hoofsaak twee probleme: 1) Uiterste gebrek aan wêreldkompeteerbaarheid en 2) Historiese minderwaardigheids- en meerderwaardigheidskomplekse.
Die harde werklikheid is da
Felicity Bleach nee Moloney.2017-12-24Hello! Vanessa, I am interested in the story of the song Vat Jou Goed en Trek Ferreira as it is the second time I've come across a reference of it having been written by Annie Maloney or was her name spelt Moloney? My maiden name was Moloney and I am try
D H Fourie2017-12-22Ek moet sê dat ek graag soveel van my voorsate af sou wou weet soos die twee here Jaco en Ben maar ek is ongelukkig dog duidelik nie so belese en berese soos hulle nie. Ek vind dit so interessant dat daar 'n Dawid Hermanus was wat saam met Piet Retief ve
Elna Ackerman Kunz2017-12-22Dankie vir hierdie insiggewende inligting. Ek's gillend mal oor Afrikaans, wil graag die Afrikaanse pad terugstap tot in die kern van sy ontstaan.
Elza Lorenz2017-12-22Veral in ons land is dit van kardinale belang om die agterstand wat die afgelope jare ontstaan het, met beproefde tegnieke in te haal. Humor klink veral vir my na so 'n gawe metode!
Hennie2017-12-22Ope Brief aan Cyril Ramaphosa (kry sy e-pos nêrens)
Geagte ANC President Ramaphosa
Baie geluk met u verkiesing as leier van die grootste politieke party in Suid-Afrika. Ek is 'n blanke, en ek is baie seker dat miljoene van ons hierdie sentiment met my
Jan van der Velden.2017-12-22Ek dink ek het dit in een van Ansie se goed gelees dat die mees suidelike grens van die veldknopie is Parow. Ek stem saam. Maar dit is ook die mees suidelike grens van die rooi grond aan die voet van Tygerberg. Die’s waar ek ook as kind gewoon het, was
Johann Basson2017-12-22Geagte mnr Breda, baie dankie vir hierdie insiggewende artikel komende uit jou hart.
Welke persentasie van Suid-Afrikaners het al 'n in diepte genealogiese studie gemaak van hul familiegeskiedenis? Om nie eens van die Suid-Afrikaanse geskiedenis te praat
Chris Strydom2017-12-22Ai, sou dit nie wonderlike gewees het as die geboue behoue gebly het nie en pensionarisse kon dit koop vir aftrede en sodoende die dorpies aan die gang hou.
Liana2017-12-22Lanklaas iemand raakgeloop wat my sienswyse deel en so akkuraat vermond! Amen. Ons mense roem op hul "wit" hetsy Nederlandse of Britse voorvaders en sien neer op bloedfamilie, wat nader aan hulle is.
F C Boot2017-12-22Beste Angus
Siestog jy is die een wat so deurmekaar is, dat jy kritiek op iets beskou van so 'n aard dat dit antieke skrywers se verhale onwaar maak. Nou is jy nog verder so deurmekaar dat jy die Belydenis van Christene gelykstel aan bewese wetenskaplike
Jacques Lourens2017-12-22Dit was nou n lekker stories om te lees!
Ek het myself nou so diep ingeleef, ek kan nie anders as om weer te gaan kyk na die blokhuis nie.
As ek reg onthou, het ons altyd verby hulle gery op pad na ons Desember-vakansies.
Hierdie gee mens 'n ander pers
F C Boot2017-12-22Beste Angus
Jy skryf: "Ek ontken nie sy bestaan nie. Ek wil net bewyse hê vir sy bestaan, want Christene neem dit sommer aan op grond van wat in die NT staan."
Sjoe. As jy dit nie ontken nie dan erken jy dit en is bewyse onnodig. 'n Ontkenning is mos '
F C Boot2017-12-22Dear Chap
In your esteemed opinion, the Boers should have rolled over and played dead.
If it was indeed a war to subdue the Boers why put Blacks in concentration camps?
Gerhard Bothma2017-12-21Het Sterre en Planete nou die dag deurgeblaai.
'n Mens mag seker begeer ...
Langs my bed is Jurie vd Heever se boek oor wat gemaak met ons kerk?, Abel Pienaar se Boek van die Weg en Nigel Cumberland se 100 Things Successful People Do.
Angus2017-12-21Beste FC Boot,
Heeltemal korrek, die skeppingsverhale, en ook die Bybelse skeppingsverhaal was bedoel vir die mense van die tyd toe die verhale geskryf is; dit is mos vanselfsprekend. Een van die kenmerke van goeie letterkunde is dat dit universeel is. D
F C Boot2017-12-21Beste Angus
En nog steeds verstaan jy nie die Bybelse begrip liefde nie.
Dus dalk help die volgende:
Four Greek Words for “Love”
Adapted from Precept Ministries International
https://www.mcleanbible.org/sites/default/files/Multiply-Resources/Chap
Desiré2017-12-21Die god(e) se mite(s) het baie skade gedoen ... so nee dankie. Die ou swart boek is vir my heel onleesbaar en daar was altyd soveel meer wonderlike dinge om te lees. Het ander fantasieë soos Rooikappie en Sneeuwitjie ook skade gedoen? Miskien tog hey. So
SdB2017-12-21The Boer War was never supposed to have occurred and it will and should remain an embarrassment for the British. You make the concentration camps sound like 'come and go' holiday camps. Whatever your intent is, Chris, at presenting yourself as one hot off
Jan van der Velden.2017-12-20Ek het so pas David Attenborough se dokumentêr oor spinnekoppe gesien en weer begeester geraak. Het in die 1960s en later met Ansie gekorrespondeer. Nou verlang ek na daardie jare.
Lukas2017-12-20Waar gaan jy een kry wat ’n skoon rekord het wat die voortou kan vat? As jy gaan kyk na elkeen se nasionale gedragverslag, is daar nie een wat kwalifiseer nie. Om by die stelsel in te pas is die kwalifikasie-norm, om net twee te noem korrupsie en bedrog
Issabeth Wessels2017-12-20Seblief nog en nog van Vic, Patricia en Doepie. Dis die lekkerste stories. Jou skryfstyl en die humor is heerlik. Ek hou ook van hoe jy jou stories eindig. Dis nie stomp nie. Kan nie wag vir die volgende een nie.
Johannes Comestor2017-12-20'n Herwaardering van Afrikaners, insluitende Dan Roodt, is dringend nodig. Roodt behoort ten minste as intellektueel hoog geag te word.