Kommentaar

vyeboom

Hannes 2017-12-15 Pragtig saamgestel Susanne.

"Sodat ek jou kan lief he" deur Frans Van Wyk

Johan 2017-12-15 Ken jy die skrywer van die lirieke?

Soos dit goeie Suid-Afrikaners pas ...

Angus 2017-12-15 Beste FC Boot, Waarom mag ek nie my stem teenoor ongerymdhede hef nie? (Of het jy dalk 'n "nie" uitgelaat.) Wat Jesus in die Bybel sê, is deur 'n sofis, 'n filosoof geskryf, en besit baie waarhede. Ek leef daarvolgens, want dit is by my tweede natuur.

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2017-12-15 Beste FC Boot, Hoe meer jy skrywe, hoe meer stel jy jou onkunde met die letterkunde ten toon. Jy sê self dat die skeppingsverhaal geskryf is deur Joodse bannelinge as teenvoeter vir Babiloniese skeppingsverhale, en ek het dit nog nooit betwis nie. Waar

was gewees

Jemima Meyer 2017-12-15 Interessante, speelse skryfstyl. Ek hou veral van die eerste strofe. :)

Die hoender-en-eier-saga: jaar-afsluiting

Hans Richardt 2017-12-15 Dalk 'n paar twee meter rivier barbers ...

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Ilse Bakkes 2017-12-15 Staatskoffer

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Ronel Foster 2017-12-15 'n Pragtige inisiatief. Gelukwensinge aan die UWK-kollegas. Mag die Sol Plaatje Universiteit se Departement Afrikaans en Nederlands sterk groei.

My (onuitgesaaide) "Monitor"-verslag uit Rhodesië – winter, 1978

johan prinsloo 2017-12-15 Wat ’n heerlike artikel wat vele herinneringe oproep.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Leonie Visser 2017-12-15 Verkiesings

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Leonie Visser 2017-12-15 Alweer

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Leonie Visser 2017-12-15 Nimmereindigende

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Antoinette Lourens 2017-12-15 Rommelstatus

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Liana 2017-12-15 Wens ek kon dit bywoon.

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Andre Badenhorst 2017-12-15 Ek is totaal oorbluf deur hierdie inisiatief. Baie geluk UWK! In antwoord op Dewald Koen hierbo "dat ander Afrikaansdepartemente in SA nie betrek is nie", sou ek sê dat 'n bietjie "skunk works" (https://af.wikipedia.org/wiki/Skunk_Works) bitterlik nod

LitNet: Jou woord van die jaar

Engela Geyer 2017-12-14 #ME TOO

’n Eersteklas byeenkoms vir Suid-Afrika se Eerste nasie

Martin Heuvel 2017-12-14 Interessant. Wil meer weet.

"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig

Marike 2017-12-14 Baie dankie! Ek sal vir Jani sê. :-)

Op die Rand van die afgrond

Pieter Haasbroek 2017-12-14 Hoop? In die hande van die ANC, 'n mishoop, ja. Sedert die verkiesing in 1994 het die ANC-regering soveel foute gemaak in die bestuur van Suid-Afrika se ekonomomiese stelsel, dat dit agteruit gegaan het. Onomkeerbaar op 'n glybaan na 'n afgrond van wanhop

My (onuitgesaaide) "Monitor"-verslag uit Rhodesië – winter, 1978

Salomé Malherbe 2017-12-14 Afrika is so ’n vreemde duistere reus wat blindelings deur die eeue strompel. Haar kinders voortdurend aan die baklei arm en in hongersnood vervalle. Wat sal dit tog vat om ’n verandering van gees teweeg te bring? Christenskap is so ’n gematigde le

’n Eersteklas byeenkoms vir Suid-Afrika se Eerste nasie

Johannes Comestor 2017-12-14 Denver, my siening van daardie universiteit het ook verander, maar in die teenoorgestelde rigting as joue. Jy vra respek, maar dit kan gerus respek vir Afrikaans insluit. Jy praat van pyn. Geradbraakte Afrikaans is vir my 'n bron van pyn.

My (onuitgesaaide) "Monitor"-verslag uit Rhodesië – winter, 1978

Johannes Comestor 2017-12-14 Baie dankie vir hierdie wonderlike herinneringe aan 'n vervloë tyd. Dit is die soort teks wat deesdae selde gepubliseer word. Diegene wat nie die "bevrydingstryd" in Rhodesië en Suid-Afrika eerstehands beleef het nie, het weens propaganda en politieke b

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Salomé Malherbe 2017-12-14 Mens raak sommer bewoë wanneer jy agterkom hoe koesterend daar met ons taal gewoeker word. Wel gedaan en hoe wonderlik dat die Sol Plaatjies Universiteit met sulke kwaliteit mense kan spog. Alle voorspoed vir die toekoms. Mag julle van krag tot krag groe

Oor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n resensie

Emile Coetzee 2017-12-14 Goeie en aangename resensie.

Onverdiende genade

Jan Breet 2017-12-14 Hallo Louise. Ja ek skryf nou en dan 'n gediggie en weet wat positiewe kommentaar vir 'n mens beteken. Ek is nie 'n kortverhaalskrywer nie, maar kan goeie werk waardeer. Hoe se die mense vir Thuli, "You go girl".

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2017-12-14 Beste Angus Jy spartel nou sou rond dat as jy sou aanhou gaan jy naderhand die bestaan van die Israeliete ontken. Moses is nie 'n Hebreeuse naam nie. Hy was meer Egipties as Joods. Ek het mos nou al tot vervelens toe vir jy geskryf dat die skeppingsverh

Soos dit goeie Suid-Afrikaners pas ...

F C Boot 2017-12-14 Beste Angus Dat dit by die meeste gemeentes waarvan jy geweet het so gegaan het is mos geen verskoning om jou stem daarteen te verhef nie. Jy was 'n Christen sê jy, dus 'n volgeling van 'n mens wat jy nou reken nie eers bestaan het nie. Dalk moet jy e

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Elsabe Brits 2017-12-14 Vra daarvoor by enige goeie boekwinkel. As hulle dit nie in voorraad het nie, bestel hulle. Of by takealot, enige van die aanlynboekwinkels.

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Marni Bonthuys 2017-12-14 Dit is beslis die plan vir die toekoms!

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Miemie Wessels 2017-12-14 Kniediep ...

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Johannes Comestor 2017-12-14 Die meeste inwoners van die Noord-Kaap is Afrikaanssprekend. Hierdie byeenkoms was die ideale geleentheid om mosies soos die volgende te aanvaar: (1) Die onderrigtaal van die universiteit behoort Afrikaans te wees en (2) die naam van die universiteit moet

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

P. Willem Noodt 2017-12-14 'n Uitstekende onderneming.

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Geraldine 2017-12-14 Beste Afrikaans verhaal. Het saam met die mense gelag, gehuil en geleer. Skryf asb a boek oor die verhaal. Laat Tom asb sy boekklub in die Kaap stig.

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Dewald Koen 2017-12-13 Dit is jammer dat ander Afrikaansdepartemente in SA nie betrek is nie.

Koos en Smiley

Angus 2017-12-13 Wat het die inbreker onder die bed gesê toe hy per ongeluk raakgeskop is? "Ping!"

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Ferdie le Roux 2017-12-13 Voeg by amazing, stunning en opeindig.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Ettie Williams 2017-12-13 Zuptakrasie of Fopnuus

1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk

Suzette Myburgh 2017-12-13 Goeie resensie van 'n wonderlike boek!

"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig

Koos Holtzhausen 2017-12-13 Tannie Mientie is baie trots op Jani, haar oud-musiekleerling.
Top