Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

  • 13

Klik hier om Best Books se Alles-in-Een-brosjure vir Graad R-leerders af te laai.

Besoek die Best Books-webblad hier om hulle volledige aanbieding van opvoedkundige materiaal te sien.


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.


  • 13

Kommentaar

  • GOEIE MORE EK IS OPSOEK NA GRAAD R BOEKIES IN ERMELO HET EK 2 GEKRY KORT NOG DIE ANDER TWEE WAAR SAL EK KAN BESTEL DANKIE

  • Wil graag aankoop so spoedig moontlik
    Vol pakket vir :
    Gr R
    Gr 1
    Gr 2
    Gr 3
    Gee asb KWOTASIE

    • Hallo Este, volg asseblief die skakel na Best Books om self by hul navraag te doen, asseblief? Ons het op LitNet slegs 'n platform gebied waar lesers van hul boeke in kennis gestel kon word. Hier is die skakel wat ook in die artikel aangedui word: http://www.bestbooks.co.za/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeiedag. Wil uitvind of daar 'n klanke onderwysergids vir Graad R beskikbaar is. Ek het alreeds die ander gidse en leerderboeke.

  • Ook wil ek weet hoeveel van die nuwe prente/leesboekies daar beskikbaar is en dalk vir watter tema/week watter boekie voorgestel word?

    • Angela, klik gerus op die skakels wat in die berig gegee word. Al die besonderhede oor hoe om die boeke in die hande te kry is daar.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top