Marie Welgemoed2017-12-11Ek wil graag ’n bydrae maak. My kleindogter (gr 5) is vanaf Augustus hierdie jaar in Amerika in die skool. Sy het ook nie van lees gehou nie. Daar MOET hulle elke dag een of twee bladsye lees uit die boek wat Maandag by biblioteek uitgeneem is. Dit wat
Eva Brand2017-12-11Die twee grootste probleme met ons skoolstelsel is die volgende:
1. Daar is te veel kinders in 'n klaskamer. Meer as 30 is riskant.
2. Die feit dat leerders slegs een keer per fase mag druip, maak dat die ongeletterdheid toeneem. As 'n kind bv in graa
Joy2017-12-11Die woorde is so bitter bekend ... amper asof ek dit self geskryf het. Net dat daar nog ander beskuldigings ook is ... ek moet die helfte van alle uitgawes betaal, want hy bly nie alleen in die huis ens nie. Ons jongste kind is nou uit die huis, hy kan so
Christi Rossouw2017-12-11Hierdie is 'n uiters geldige argument. Ek is 'n Graad 10-12 Afrikaans-onderwyser. Daar word in die meeste huise nie meer gelees nie. Leerders ken nie eers die stories van Rooikappie, Die sewe dwergies en Gouelokkies, ens nie! Hoe hartseer! Al die skuld k
Dolly2017-12-11Ek wil nie reageer nie, maar antwoorde hê van wat is jou reg in 'n huwelik binne gemeenskap van goedere wat voor 1977 plaasgevind het? Daar is geen grondelike eiendomme betrokke nie.
F C Boot2017-12-11Beste Angus
The lady doth protest too much, methinks. Antwoord nou asb my laaste vraag. Jy verwar vertalers van die Bybel met die mense wat dit geskryf het.
Terwyl jy nou oor jou twak opinies gaan nadink, gaan ek kyk of ek 'n epos aan Own Chadwick skryw
Reney Warrington2017-12-10Hi Dirk. Ek sien nou eers hierdie brief, maande te laat. Dankie vir jou insae, veral in terme van koshuislewe. Ek sukkel om te reageer op mense wat opinies het oor 'n film wat hulle self nog nie gesien het nie en het dus nie op die kommentaar gereageer ni
CHRIS BASSON2017-12-10Goeie more, ek het nou al my nuwe Uit die Beek 2018 aangekoop en groot was my teleurstelling toe ek so bietjie deur hom gaan en sien dat hy nie by die vorige een aangaan waar Attie opgehou het nie. Die Psalms wat ons in die verlede net op Sondae gedoen he
Angus2017-12-09Beste FC Boot,
Ek weet ook nie waar jy uitval nie, maar een ding is seker: jy glo vas aan wat google vir jou opdis, of dit nou die waarheid, of dit sommer 'n boel twak is.
Ek vreet nie wat google opdis vir soetkoek op soos jy nie. Ek bestudeer die sk
Angus2017-12-09Beste FC Boot,
Ek val uit 'n kerkraad waar ek diaken was en later ouderling. Ek het ook gedien in die finansiële komitee. Ons dominee het nie sommer net vergoeding gekry vir sy dienste nie, nee, hy het 'n traktement ontvang, en het elke jaar 'n nuwe Mer
Elna Badenhorst2017-12-09Ek stem saam. Daar moet 'n skatkis vol Afrikaanse flieks wees wat ons graag weer sal wil sien. Dit sal ook heerlik wees vir ouer mense asook jonger kinders om die flieks te sien. Dit is mos die keuse van die kykers wat dit nie wil sien nie.
Johan schamrel2017-12-09Die verskil in afrigtingstyl speel 'n enorme rol. By die 7's speel elke speler, binne ’n wedstrydplan, maar tot hul eie potensiaal. In die 15-brigade speel hul ook binne 'n sogenaamde wedstrydplan, maar die groot verskil is hier speel hul tot die afrigt
Barbara Nagel2017-12-09Die ouers vervul nie hul rol as rolmodelle nie. Kinders sien ouers nie lees nie. Ouers lees ook nie voor aan kinders nie. Ons leef in 'n kitssamelewing, lees neem tyd ...
Elmari Dreyer2017-12-09Hoekom is die onderwyskolleges toegemaak? Ek glo die grootste probleem is swak onderwys plus al die ander punte wat genoem is. 'n Onderwyser leer nie skoolhou op 'n universiteit of technikon nie.
Marelie van Vuren2017-12-09Die program Literati Scholasti (LS) is reeds in 2010 aan die Portefeuljekomitee voorgelê! Die genotvolle speletjie lewer lewenslange vaardige geletterde denkers op! Plus: LS is geskik vir ALLE TALE WAT DIE ROMEINSE ALFABET gebruik. Dus: daar is wonderl
Helene van Wyk2017-12-08Ek het destyds haar biografie gelees. Ek onthou een iets wat sy geskryf het na aanleiding van haar grootwordjare.
Sy het gesê as jy geskei is, word jy anders as ander mense begrawe.
Sy het nie geweet dat sy self, ook anders sou doodgaan nie ...
Hans Richardt2017-12-08Slimfoontegnologie word tans ontwikkel, om mbv nano-mediese robotte in bloedstroom jou basiese mediese diagnose via slimtelefoon na mediese praktisyn se rekenaars te stuur vir diagnose voor jy in spreekkamer sit en wag.
Soos met sekere operasies alreeds
alanda2017-12-08Hoekom doen niemand niks aan die probleem nie? Ek moet my kinders nou deur die swak stelsel sit omdat die staat sê dit is wet. En dan met hulle nuwe Bella bill wil hulle meer as 50 kinders in 'n klas sit.