Angus2017-12-06Beste Hans,
Hoeveel mense het al die sogenaamde nano-mediese bods in hulle bloedstroom?
Ek verstaan nie wat jy skryf nie. Wat bedoel jy met genetiese ewolusie wat onafwendbaar is? En wat is genetiese indrukke? Die indruk wat jy skep, is dat jy die bel
Angus2017-12-06Beste Reusedwerg,
Dis juis waarom ek kla. As ateïs word ek nie toegelaat om aan te gaan met my eie lewe nie. Ek word bespot en almal vertel my dat ek hel toe gaan as ek nie glo nie. Ouderlinge, dominees en diakens trap my drumpel stukkend om my te bekee
Angus2017-12-06Beste FC Boot,
Geld is vir my 'n betalingsmiddel, 'n ruilmiddel om te bekom wat jy nodig het. 'n Mens moet dit op 'n eerlike manier verkry, nie deur ander mense 'n rat voor die oë te draai nie.
Groete,
Angus.
Angus2017-12-06Beste Hans,
Soos ek jou nou al leer ken het hier op SêNet, is my beste raad aan jou: bly liewer weg van besinning oor wat ‘matter’ en ‘antimatter’ is, want ek kan sien, dit gaan jou heeltemal koekoes maak.
Kyk, moenie daaroor treur nie, moet di
F C Boot2017-12-06Hans
Dit is nou regtig tyd vir jou om by te kom. Die vertaling van 'geskape na' is maar 'n swak vertaling. Onthou hierdie skeppingsverhale is geskryf deur Jode in ballingskap as teenvoeters vir die Babiloniese skeppingsverhale.
Om die rede sal 'n mens o
Reusedwerg2017-12-06Wie wil in elk geval hier op aarde vir ewig leef? Ai Angus, jy wil maar altyd 'n hou inkry teen die gelowiges. Ek hoop regtig dat jy eendag berusting kry. Elke mens het 'n keuse om te maak. Jy glo of jy glo nie. Dit is gaaf vir die ouens wat nie glo nie.
Hans Richardt2017-12-05Angus, does it Matter or Anti-matter? Selfs Newton het dit in sy teorie gestel dat alles wat beweeg 'n krag het wat in teenoorgestelde rigting werk. Alles wat tasbaar is teenoorgestelde onsigbare.
Ek sukkel net met God se gelykenis, waarna ons almal kwan
Martha Pretorius2017-12-05Baie goeie en weldeurdagte artikel oor 'n onderwerp waaroor daar al meer en meer gepraat, gedink en gepubliseer word. My grootste bekommernis is net hoe lank dit ons gaan vat om die geankerheid van die verlede te verruil vir die realiteit van die toekoms.
F C Boot2017-12-05Beste Angus
Jy het dalk in die verlede gedink die geld gaan na die dominee toe en toe besluit
om dit liewer op iets anders te spandeer.Jy het iewers in die verlede vasgehaak
nl in die tyd van aflaatbriewe. Geld vir jou sonde!
Lekker dag
Raymond van Diemel2017-12-05Jansen onderstreep weer eens in onderwys is daar geen heilige koeie nie! Geen taal mag ooit weer die status van ‘n heilige kalf in RSA-onderwys aanneem nie. Hopeloos te veel burgers het voor die SA Rubicon gaan vasssteek.
LitNet2017-12-05Hallo Suzette, ek dink die beste sal wees om die WOW-kantoor te kontak. Hier is hulle besonderhede: wowkantoor@sun.ac.za of 021 8865036. Groete, Naomi Meyer, LitNet-inhoudsbestuurder
Angus2017-12-04Beste Hans,
Jy dink as nano-robotte of wat ook al in 'n mens se bloed ingespuit word, dan is dit integrasie. Dan is gewone griepinspuitings ook integrasie, want die griepvirus neem die DNA oor om te repliseer. Google sal nog by jou kom spook.
Groete,
A
Angus2017-12-04FC Boot, Raed-na-Gael en miskien jy ook, maak julle wys, dat, as julle baie geld vir dominee gee, hy vir julle die ewige lewe sal skenk.
Angus2017-12-04Net oppas vir die tjopsbraaiery langs die Vaalrivier. Jy kan dalk vergeet van die Parystoeryery, of dalk nog waarvandaan jy gery het. Wat is 'n stemsel? Is daar iets verkeerd met jou stem?
Raed-na-Gael2017-12-04Hans,
Waarom sou jy nie wou ewig wil lewe nie?
Ons is mos vertel dat ons (volgens die Boek) 'n keuse het en dit moet maak, nou lyk dit my dit sypel deur dat dit nie meer is soos wat ander dit algemeen verkondig, 'n skim is nie, maar iets tasbaar, 'n wer
Hans Richardt2017-12-04Angus, ek weet nie veel van "matter" en "anti-matter" nie, net dat een amper skaduwee van ander is.
Blykbaar moet mens dat God verstaan as die geheel, wanneer die "matter" en "anti-matter" een word ...
As "anti-matter" nie sigbaar is nie, sou dit dan
F C Boot2017-12-04Aitsa F C Boot-invloed.
Die goedjies waarvan jy praat neem nie self besluite nie. Hulle is so geprogrammeer om bv kankerselle te identifiseer en te vernietig. Ook maar goed so Hans anders het hul dalk besluit om die 'stem cells' verantwoordelik vir hoë
Francois Meyer2017-12-04Hierdie gedig is ryk aan die mooiste beeldspraak wat net vloei saam met treffende woordkeuses! Die taalversorging is iets besonders. Die lewensles van ‘n gebroke belofte, berou en herstel skyn rotsvas deur die gedig en skep beelde in die leser se gedagt
Johannes Comestor2017-12-04Candice, dankie vir jou sinvolle pleidooi in uitstekende Standaardafrikaans. Willemse se 2012-toespraak is hoofstuk 5 (p 71-82) in die bundel, Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016, 145p, R225), met Frank Hendricks en Charlyn Dyers as redakteurs.
Pieter Reyneke2017-12-04Ek ken Marthie sedert 1971 en het groot bewondering vir haar en familie.
Die boek is van my kosbaarste besittings en ek beveel dit vir almal aan.