Al wat ek weet is die eier kom nie uit dun lug nie ...
Ek hoop almal geniet hul vakansie en gebraaide hoender in die feestyd.


7Al wat ek weet is die eier kom nie uit dun lug nie ...
Ek hoop almal geniet hul vakansie en gebraaide hoender in die feestyd.


7
Kommentaar
Hiermee het jy nou net jou marbles gepolish sodat die dominee by Orania jou op die skouer kan klop.
Angus, dog ek het my eiers gepolish ...
Ek het nog nie verblyfreg in Orania nie ...
Hans, jy moet nie dat hulle uitvind jy bly onwettig in Orania nie; hulle sal jou deporteer Suid-Afrika toe.
Dan is dit nou tyd dat jy intrek.
Angus, die Oranjerivier is daar vir visvang, vleis braai en mampoer drink. Daar is nie spietkops nie ...
Hans, ek het al begin pak op pad Orania toe. Sal my visgerei waarmee ek shad vang, 'n geelvis kan uittrek?
Dalk 'n paar twee meter rivier barbers ...