Kommentaar

Kaaps: deel van die standaard?

Angus 2017-12-08 Kaaps was nog altyd die taal aan die Kaap. Afrikaans het daaruit ontstaan agv standaardisering. Anglisismes is uitgeroei; jy mag nie meer praat van 'n juts nie, nee, dit het nou 'n regter geword, ens. 'n Grammatika en woordeboeke is vir Afrikaans geskryf,

Eerste kopoorplanting op pad

Angus 2017-12-08 Beste Hans, Jy het nie kritici nie, net bejammeraars. Groete, Angus

David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?

Marié Jacobs 2017-12-08 Bly jy het dit geniet, Gert. :)

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Sonja Brown 2017-12-08 Vertwêr

Kaaps: deel van die standaard?

Sarie 2017-12-08 Kaaps ebonetics in Amerika ideologies opgestel teenoor Standaardafrikaans soos AP Brink gesê het. Dit kan eers gedy as taal wanneer daar van die politiese neiging ontslae geraak word. Dit sal opoffering van sy sprekers vra om die spelling te standaardise

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Elsa Müller 2017-12-08 Huidiglik

Alleen is nie eensaam

Caren Kearley 2017-12-07 Dis nou digkuns. Dankie vir deel.

#NotOurLeaders en die 16 dae van aktivisme

Chris Marnewick SC 2017-12-07 Soos ek die berigte uit die VSA verstaan word Roy Moore nie beskuldig van verkragting nie, en ontken hy die bewerings dat hy enige van die meisies/vroue gemolesteer het Twee punte om te maak, miskien drie: 1. Het ons nou die punt bereik waar net die bes

Brak

annette le Grange 2017-12-07 Dit is 'n goeie opsomming van soveel sterwelinge op aarde, die lewe en watter kant die "dice" vir jou val in die lewe. Well done! Goeie storie.

419-Scam met stemsel behandeling

Hans Richardt 2017-12-07 Stamselle ... Nee wat, ek is darem nie besig om die bybeltekste buite verband aan te haal nie. Sien, my tyd is my eie, as gelukkig geskeide man. Die res moet maar toesien ...

Eerste kopoorplanting op pad

Hans Richardt 2017-12-07 So teen die einde van jaar, gaan dinge doller-as-kop-af by werk. So, al my kritici moet net onthou om asem te haal.

Kaaps: deel van die standaard?

Wilhelm Fourie 2017-12-07 Standaardisasie sal nie kreatiwiteit beperk nie. Natuurlik het alles voor- en nadele. Dis soos 'n een-persoon-maatskappy wat baie suksesvol is. Om te kan groei moet die maatskappy strukture skep en sake formaliseer. Die besigheid kan ook kies om die statu

Kaaps: deel van die standaard?

Wilhelm Fourie 2017-12-07 Dis 'n uitstekende artikel! Kaaps kan die heel belangrikste dialek van Afrikaans word en baie invloed op Standaardafrikaans uitoefen. Dit moet egter 'n mate van stadaardisasie deurgaan. Dit sal die skryf van letterkunde in Kaaps 'n ongelooflike hupstoot g

“The problem with decolonisation”: Jonathan Jansen seminar

Wilhelm Fourie 2017-12-07 Het jy 'n ander artikel gelees as ek? Die enigste noemenswaardige verwysings na taal is na Engels (wat ten spyte van die koloniale erfenis) gebruik word. Is Engels die heilige koei waarna jy verwys?

“The problem with decolonisation”: Jonathan Jansen seminar

Wilhelm Fourie 2017-12-07 Dis 'n baie realistiese artikel.

Sewes

Chrisna Botha 2017-12-07 Meer kan ek nie saamstem nie! Die Sewes is daar vir mekaar - ongeag kleur, waar hulle bly of hoe hulle bid. En moet NOOIT Neil Powell se bydrae mis nie. Hy is 'n grote!

Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting toegeken

John Coetzee 2017-12-07 Baie, baie geluk, Nicol.

fliekNET 2017/2018: hoogtepunte

Paul 2017-12-07 Dis vir my so lekker om die ou en nuwe Afrikaanse flieks te kyk. Nou moet ons altyd vir Desember wag. Kan die Kanaal 198 nie vir altyd ingestel word nie, asb?

David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?

Gert van der Westhuizen 2017-12-07 Pragtige gesprek!

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Christine le Roux 2017-12-07 Brrrrr! Ek neem aan dis tong-in-die-kies gesê ... Kan ons groot aseblief hierdie woord hel toe stuur! Asook "baby"en "awesome" en die uitdrukking: "soos in ... "

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Willie van Aswegen 2017-12-07 Zumaïsmes

Zandra Bezuidenhout se woord van die jaar 2017

Elmari Rautenbach 2017-12-07 Ek is jaloers Zandra het dié woord eerste voorgestel. Dis lekker vars Afrikaans, dui op 'n baie spesifieke tyd en jaar in Suid-Afrika én die wêreld.

Persvrystelling: Taalmonument toenemend ’n moet-sien vir gemeenskap en toeriste

Andries Botha 2017-12-07 Uitstekende werk wat gedoen word en vir die toekoms beplan word. Miskien moet die sewe roete-organiseerders wat met die sewe fakkels vanaf die Voortrekkermonument in Pretoria op sewe roetes vertrek het wat in die Paarl geëindig het, ook 'n slag erkenning

Eerste kopoorplanting op pad

Angus 2017-12-07 Beste doktor Chris Joubert, Wat gaan dan van jou kop word? Begrawe? En wie is jy dan? Jy, of die ou wie se kop oorgeplant is? Groete, Angus

Aan Raed-na-Gael wat neusoptrek vir die evolusieteorie

Angus 2017-12-07 Beste Hans, Ek het op 'n ander plek vir jou verduidelik dat jy jou nie moet moeg maak oor matter en antimatter nie. Jy is al verward genoeg. Groete, Angus

Die hoender-en-eier-saga: jaar-afsluiting

Angus 2017-12-07 Hiermee het jy nou net jou marbles gepolish sodat die dominee by Orania jou op die skouer kan klop.

Soos dit goeie Suid-Afrikaners pas ...

F C Boot 2017-12-07 Beste Angus Waar val jy nou uit? Van wanneer af bepaal alle predikante self hul vergoeding? Was jy dan lidmaat van 'n kerk sonder 'n kerkraad?

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2017-12-07 Beste Angus Waar val jy uit? Ek stel voor dat alvorens jy weer sulke ongegronde stellings maak soos: "Die Bybel is nie deur vissermanne of Dawid geskryf nie. Dis geskryf deur leermeesters in die retorika en wysbegeerte," jy eers jou huiswerk doen. Lees '

Brak

Nicolaas 2017-12-07 Hartseer, eensaam en mooi.

419-Scam met stemsel behandeling

Nicolaas 2017-12-07 Ja-nee, vir iemand soos Hans wat ledig sit en besef dat daar baie str@nt op die internet is, wonder ek nou net hoe is dit dat hy nie agterkom sy bronne oor die kopoorplanting is ook bollie nie. Miskien moet iemand 'n "b" bysit om hom daarop te wys dis bo

Die metafisiese tradisie vandag. ’n Interpretasie van Eric D. Perl

Jacobus Swart 2017-12-07 Soos ons die 48 preludes en fugas van J S Bach besit, soos ons die woordkuns van Breyten Breytenbach besit, so besit elke Suid-Afrikaner die inhoud van hierdie artikel. Die grondstemming van die 21ste eeuse mens bestaan uit 'n allooi van die ontoteologi

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2017-12-06 Beste FC Boot, Jammer dat ek nou eers antwoord, maar ek het jou dwaling misgekyk. Die Bybel is nie deur vissermanne of Dawid geskryf nie. Dis geskryf deur leermeesters in die retorika en wysbegeerte. Hulle het OOR vissermanne geskryf. Die vissermanne, D
Top