Kommentaar
Mediese navraag: Wie kan help?
rita Snyman 2017-12-03 My man het driedubbele hart-omlyning gehad vier weke terug. Hy sukkel met erge naarheid wat net nie wil wyk nie. Nie elke dag nie, maar so elke tweede, derde dag. Wat kan hy doen? Hy het so maer geword, help asb.
Goue bergbeloftes
Quintin du Plooy 2017-12-03 Uitstekend! Die metrum wat in dié vers ingebou is, dwing die leser om die volgende snede vinnig te wil soek, wat voortdurend 'n verrassende kinkel inhou. Die personifikasie in snedes soos, " ... waar varings ... teen die hange rinkink" en " ... die grouDie WOW Spelfees: Speel-speel spel skoliere van regoor SA
Suzette Prinsloo 2017-12-03 Ek is op soek na spellyste van Graad 1 - 5. Waar kan ek dit kry? Groete Suzette Prinsloo
Oorweging
Elza Lorenz 2017-12-03 Onthou nie of ek ooit 'n gedig deur 'n ouer mens en oor die binnelewe van so 'n mens gelees het nie. Vind dit tekenend en vry van sentimentele inhoud maar resonerend met my binnelewe. Dankie.Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar
Willie 2017-12-03 Ons wil dringend luister na nuwe afr boeke soos die nuutste van Deon Meyer. Waar is dit beskikbaar? Asb.
Spoor van ’n droom
Annabelle Hesom 2017-12-03 Verstrengelde diep, mooi, waar, gelukkige hartseer woorde van hoe diep liefde mense se lewens, denke en drome vermeng tot een ... of bly dit twee?
Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk
Thomas John 2017-12-02 En 'n hele lange boek, om net tot die slotsom te kom : "Ek weet nie ..." Dis baie eerlik, maar ook baie nutteloos en hooploos. As Christen kan ek nederig en eerlik en hoopvol sê : "Ek weet ja, ek weet - Jesus is die Weg, die Waarheid en die Lewe!"
My voorkeur in die politiek sedert ’94 was/is ...
Reusedwerg 2017-12-02 Ek stem saam met jou. Hy lyk vir my na 'n sobere eerlike persoon. Mens weet net te min van hom. Hy hou half onder die radar. Dit lyk vir my elke bevolkingsgroep gaan 'n beurt kry om 'n president te kan voorstel. Almal kla oor die Guptas. Daar is nog ander
Wat verstaan man op straat van Noord-Korea?
Angus 2017-12-02 Beste Hans, Jy is tog seker nie ernstig nie. Moet 'n mens werklik so 'n kapsule sluk om 'n geleide missiel te kan bestuur? Groete, Angus
Angus, integrasie van mens en rekenaartegnologie is nuwe ewolusie
Angus 2017-12-02 Beste Hans, Praat jy nou van die twee ministers van paaie wat ons het? Minister Pôtôlês en minister Schlaghaatê? Groete, Angus
Literary prestige: The case of Eleanor Baker
Walter Baker 2017-12-01 Uiteindelik ! En vanselfsprekend deeglik nagevors. Sy sou jubelend hieroor gewees het. Baie dankie dat die skrywers dit gedoen het.
"Ek voel anders as ander mense": inskrywings
Annemi van de Colf 2017-12-01 Julle skryf so mooi! Ek is platgeslaan met julle skryfvermoë!
Reinaert de vos haalt weer fratsen uit: een betoverende totaalervaring met het Middelnederlands
Philippe Van de Velde 2017-12-01 'n Prachtig en leerzaam artikel over het Middelnederlands in al zijn aspecten. Ik miste wel een verwijzing naar het van Hulthemse handschrift. De diplomatische editie bezorgd door Herman Brinkman en Janny Schenkel siert mijn boekenkast en het is geweldig
Laatoes deur Hennie van Deventer: ’n resensie
Hennie van Deventer 2017-12-01 Dankie, Sarel. Goed dat jy die vergissinkie oor die twee Jan Scholtze regstel.
The pen is mightier than the gun
Shakira Ramora 2017-12-01 Pragtig, Shirmoney! You really have the "gift of the gab"!
Goue bergbeloftes
Anze Bezuidenhout 2017-12-01 Baie dankie vir hierdie goue woorde Linda Roothman, ek waardeer dit uit my hart.
“The problem with decolonisation”: Jonathan Jansen seminar
Hans Richardt 2017-12-01 Kry ek nou sommer goor maag ...
The pen is mightier than the gun
Jasmine 2017-12-01 Welgedaan suster! Letterlik trane in my oge. Baie mooi neergelê; dit gee my weer nuwe moed, hoop en geloof om nooit op te gee nie.
1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk
Micky Badenhorst 2017-12-01 Dankie vir die plasing! Ek sal graag ander lesersindrukke wil lees.
Deon Stewardson – ’n huldeblyk
Jan Odendaal 2017-12-01 Albert. Jou treffende huldeblyk is roerend. Almal moet deur iemand onthou word. Waag beslis jou hand meer gereeld met die pen as jou "teater".
Seleksies uit die briewe van president MT Steyn 1904–1910: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2017-12-01 Absoluut! En enige mens kan 'n verskil maak deur die Van Riebeeck Vereniging te steun deur lid te word!
Mampoer en breinplaak
Reusedwerg 2017-12-01 Angus, ek dink tog so. Ek het darem eers die vuurhoutjies uigehaal.
Kunsmatige intelligensie is nie gemik op meer werksgeleenthede nie
Hans Richardt 2017-12-01 Angus, Angus. Ek begin so stukkie van FC Boot-invloed by jou. Die nano-robotte wat dokters reeds in bloedstroom kan spuit, neem self besluite, as nano-robotte. Hoe sou jy nou so-iets se gorrel afsny? Slimprosesseerders gaan fraksie van energie van hedend
Kroniek van ’n mondigwording? ’n Mediageskiedkundige herevaluering van die WVK, Naspers en Afrikaanse joernalistiek
Hélène Lewis 2017-12-01 Uitstekende stuk. Die pathos van menswees. Ook van Afrikanerwees; langs die lang pad wat ons gekom het ... verstaan mens beide kante. Sela.
Is SA reg vir die idee van "tegnologie"?
Hans Richardt 2017-12-01 Met nano-mediese bods in jou bloedstroom, sal jou toekomstige slimfoon baie funksies konstant kan monitor en sal basiese mediese diagnose deur 'n slimtegnologie-rekenaar jou reeds kan analiseer en behandeling voorskryf of aanbeveel. Angus, as dit nie ewo
Mampoer en breinplaak
Angus 2017-11-30 O, die goed kom nou in kapsulevorm? Jare gelede het my oupa 'n voorman gehad wat 'n ingewikkelde stelsel gehad het om dit te rook. Dit was kleipype in die grond en die rook het deur 'n waterfiltreerder gegaan voordat dit in die longe ingesuig is. Ek en my
Seleksies uit die briewe van president MT Steyn 1904–1910: ’n lesersindruk
Salomé Malherbe 2017-11-30 Ek is so dankbaar vir uitgewers wat voortgaan om histories belangrike werke te publiseer. Mens voel party dae asof die gaping tussen die wêrelde van super tegnologie en die verlede oneindig groot geword het en ons jeug in daardie gaping heeltemaal verlor
The pen is mightier than the gun
Lynette 2017-11-30 So waar ... ek hoop ons government sien die need vir meer kreatiewe skole.
Persvrystelling: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 toegeken
Simon 2017-11-30 Verskriklik bly vir Nathan, 'n legende in wording.
The pen is mightier than the gun
Amezil Daniels 2017-11-30 Very beautiful, left me with tears in my eyes.Wow girl, ek haal my hoed af vir jou.
Trevor in the land of fantasy by Sheila Cussons: book launch
Johann de Lange 2017-11-30 Dis 'n groot verrassing om iets nuuts van Sheila Cussons te lese te kry; die vraag wat by my opkom is: waarom in Engels? Het Cussons dit in Engels geskryf?
Goue bergbeloftes
Linda Roothman 2017-11-30 Metafore in pas met die geologiese wending in letterkunde. Tipies van die mens wat deesdae as grootste geologiese krag of globale agent gereken word, word die landskap van die hart nie ontsien nie en word die "goue bergbeloftes" verbreek ... en nóg 'n me
Mampoer en breinplaak
Hans Richardt 2017-11-30 Die swael ... Dalk was hy net geswael. Reusedwerg, dis ekstrak wat soos ander essensiële olies met "stookpit" verkry word. Dis nogals kwaai ...
Wat verstaan man op straat van Noord-Korea?
Hans Richardt 2017-11-30 Angus, het jy al so kapsule gesluk? Waarmee "bestuur" mens anders 'n geleide missiel?
US-persvrystelling: Taalbeleid van 2016
Marius 2017-11-30 Die Afrikaanse antwoord hierop is eenvoudig: Studeur elders en nie aan Stellenbosch nie.
The pen is mightier than the gun
Bernard Odendaal 2017-11-30 My respekte - vir suster én broer én ouma.
