Hans Richardt2017-11-27Ek weet tans gebruik ek my android-selfoon vir alles. Al wat ek soek is 'n klein draagbare drukker/skandeerder wat met Android Bluetooth werk, direk van my selfoon, sonder drama.
Hans Richardt2017-11-27Vir my is die sin van die lewe om juis in die bewustelike tyd te leef. In sinnetjie uit "The Rose"-liedjie sinspeel dit juis dat mens nie kan leef as jy konstant die dood vrees nie.
Angus2017-11-27Beste Francois
Dankie vir jou inligting; ek is nie ʼn kundige op die gebied van die dinosourusse nie, en het hier maar so half op geheue geskryf van geselsies met ʼn vriend van my wat ʼn kenner is. Ongelukkig is hy nou in Nieu-Seeland, anders kon hy my r
Susan Wilsenach2017-11-27Hallo Elsabe, ek is die sekretaresse van die Kemptonparkse Leeskring en ons lees op die oomblik jou boek en bespreek dit volgende jaar in Februarie. Ek vind die boek absoluut fassinerend maar baie moeilik om te lees! Ek is die jongste lid van die leeskrin
Angus2017-11-27Beste Hans,
As dit verandering beteken om beter te kan aanpas by nuwe lewensomstandighede, dan is dit natuurlik evolusie, hoe dan anders? Nou weet jy wragtag.
Groete,
Angus
Angus2017-11-27Beste Hans,
Ek het dit teen die woord 'integrasie'. Die menslike liggaam en die rekenaar kan nie integreer nie. Die rekenaar kan gebruik word as hulpmiddel om DNS te manipuleer, maar dis nie integrasie nie. Die rekenaar se 'denkvermoë' (met 0 en 1) en s
Angus2017-11-27Beste Hans,
Raed-na-Gael dink reg. Darwinistiese evolusie het net betrekking op lewe: hoe plant en dier mettertyd verander het om by nuwe lewensomstandighede aan te pas. Dit het eintlik nie eens te make met hoe lewe ontstaan het nie. As ape mettertyd lee
Hans Richardt2017-11-27Duitswester, vir is die vraag oor 10 jaar van nou, of langer, wat eerste was. Kunsmatige intellegensie of die mens se eier, soms is van dié gelê oor geloof vrot.
Ek dink dat geloof as privaat saak, nie elke vraagstuk feitlik beantwoord nie.
Hans Richardt2017-11-27Angus, hierdie Russiese man het homself al vir twee jaar bereid verklaar, vir sy kopoorplanting, omdat hy voel sy lyf is onbruikbaar.
Logies gedink, die versoenbaarheid van kop met lyf, bv wat gebeur as skenkerlyf kop verwerp. Ek het die skakel geplaas a
F C Boot2017-11-27Beste Angus
Van wanneer af is vissermanne met eelte op hul hande geleerde mense? Was Dawid 'n geleerde man?
Nee ek hoef nie by die letterlike te hou nie. Dit is 'n ernstige dwaling aan jou kant. Die Bybel is mos 'n versameling van boeke, geskryf deur mi
LitNet2017-11-27Hallo Yvonne, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hans Richardt2017-11-27Kerneels Breytenbach laat een onderwerp weg, Politieke korrektheid-ideologie en die invloed op 'n resensie. Dit laat soms 'n wrang smaak as resensente die fundamentele regte van lesers van assosiasie, vryheid en keuse ignoreer. Daar is GEEN boek wat Moet-
Hans Richardt2017-11-27Angus, die ewolusie gaan nie net oor biologie nie. Ewolusie gaan ook oor hoe bv mense se intelligensie ontwikkel het om van klippe as gereedskap, na 2018 se kunsmatige intelligensie-tegnologie te ontwikkel.
Ewolusie gaan ook oor hoe mense se logika ontwi
Jaap Basson2017-11-26Tilla, het julle nie op 'n plaas daar naby Boegoeberg gebly nie? Ek het 'n Tilla geken met 'n suster wie se noemnaam Koperkop was.
Angus2017-11-26Elon Musk is eintlik gekant teen kunsmatige intelligensie, en waarsku daarteen. So, waar jy die "moet integreer" vandaan kry, sal net jy weet.
Erwin2017-11-26Ons weet dat Ignasius Ferreira deur Gouverneur van der Stel na Franschhoek gestuur is nadat hy skipbreuk gely het aan die Kaapse suidkus. Hierdie feit kon ook oorsprong hê in die liedjie?
Hans Richardt2017-11-26Angus, dink nou 100 jaar gelede. Toe het hulle nog nat katvel op jou bors gesit om bronchitis te genees.
Om te dink dat mense op maan sou loop, was ondenkbaar en Siener was 'n profeet ...
Die papierwerk was nie klaar, as broek in veld opgetrek was en no
Hans Richardt2017-11-26Angus, met nanotegnologie, kunsmatige intelligensie wat self leer en die gebruik van beide reeds in mediese tegnologie, waarom is integrasie van rekenaartegnologie en genetiese manipulasie skielik so probleem?
Die genetiese manipulasie van DNA of RNA om
Retha2017-11-26Wat 'n insiggewende artikel. En 'n pluimpie vir Jean Oosthuizen! So mooi geskryf! Die mooi taalgebruik in die artikel het my hart warm laat klop.
Marian Klerck2017-11-25Een puik artikel, baie dankie. Helder, insiggewend en goeie, streng riglyne. Ek het in 2012 by Unisa ingeskryf vir 'n graad in 'Creative Writing' en een van my eerste modules was on om 'n boekresensie te skryf. As ek destyds darem dié riglyne gehad het s
Mike Lamusse2017-11-25Hi Professor, Found this article quite interesting in as much as I could understand in translating in terms of Jan Hendrik's parentage.
Question 1 : Are you then saying that Jan Hendrik is the son of Jan Durand (b4c3) and Catrina as opposed to Jan Durand
Francois2017-11-25Jou briefie laat my dink aan die mense van die Ark-ruimteskip B van die planeet Golgafrincham (ek weet jy sal dit Google).
Vir die res van die lesers: die planeet Golgafrincham het oorbevolk geraak en die besluitnemers het aangekondig dat hulle drie ruim
Francois2017-11-25Baie Christene is bereid om te aanvaar dat Noag net 'n storie met 'n geloofslessie is - net soos Jona en die vis en storie van die Tuin van Eden. Meeste gelowiges worrie nie oor hoeveel diere in die ark kan pas nie, of slange kan praat nie en hoe 'n mens
Francois2017-11-25Angus wag so 'n bietjie met hierdie "feite" van jou. Dimetrodon was 'n soogdieragtige reptiel - 'n sinapsied (synapsid in Engels) en dus glad nie aan die dinosourusse verwant nie. Hulle was ook nie waterlewend nie. Dinosourusse kom van die Thekodonts (The
Hans Richardt2017-11-25Angus, wetenskap het sedert 2000 met ligjare ontwikkel. Die tipe rekenaartegnologie gaan iets anders wees as waaraan ons tot dusver gewoond was. Met rekenaars wat se geheue geleer gaan word, soos hond of kleuter, wat konstant self gaan ontwikkel en leer o
Angus2017-11-25Beste FC Boot,
Ek sê ʼn ding soos dit is; onverdraaid en reguit. Dit behoort jy teen hierdie tyd al te weet. Ek is ook nie behep met fiksie, soos jy beweer nie. Ek het letterkunde bestudeer en daarom kan ek vir jou bewys dat die Bybel fiksie is. Enige b
Angus2017-11-24Beste Niclolaas,
Ja, die ding hinder my mos ook. 'n Hartlyer sit en wag totdat hy 'n gepaste skenker kry vir sy hart, maar met 'n kopoorplanting kan ek nie uitmaak wie wag vir wie nie. En is dit nou 'n kopoorplanting, of 'n lyfoorplanting?
Angus2017-11-24Al wat ek MOET doen, is eet en slaap, my klere aantrek as ek in die openbaar verskyn, en nie my vrou se verjaarsdag vergeet nie, en my inkomstebelasting betaal. O, en natuurlik moet ek ook asemhaal!
Angus2017-11-24Beste Hans,
Dis interessante onderwerpe wat jy aanraak, maar dit is al of google jou die bel laat hoor, maar dan weet jy nie waar die klepel hang nie.
Jy stel dit as ʼn voldonge feit dat rekenaars en mense alreeds “geïntegreer” is (wat jy ook al da