Hans Richardt2017-11-24Angus, in my dae op PUK, het al die Calvynse polisie /Calvipol, sulke dikwiele gery, met swart pakke en rooi dasse. Ons het hewige geveg gehad met Prof Elize Botha oor Interfakultêre wysbegeerte, wat jy moes slaag om graad te kry, voorgeskryf deur Calvip
Hans Richardt2017-11-24Jan Rap, ek stem saam. Politieke korrektheid-ideologie wat verengelsde Afrikaans as "nuwe taal" voorhou, was nog altyd "tappitgeit"!
Hans Richardt2017-11-24Ek wonder net of Emmerson Manangagwa nie net dieselfde as Mugabe gaan wees nie, synde nog al die pad deel was van Mugabe-regime.
Marié Heese2017-11-24Dis 'n uitstekende stuk skryfwerk wat self 'n goeie model is, en daar word nuttige wenke gegee. Die verwysings na verskillende benaderings tot die skryf van resensies oor die jare is verhelderend. Die waarskuwings teen die voer van vetes is ook, helaas, n
De Waal Venter2017-11-24Hierdie stuk van Kerneels Breytenbach is so goed geskryf dat mens dit baie goed kan aanbeveel as ’n handleiding vir resensieskrywers.
Hy benader die onderwerp uit verskillende hoeke en gee baie nuttige, praktiese wenke oor hoe om die taak van resensies
Wilhelm Fourie2017-11-23Ek stem ook volkome saam met Denver Breda. Die afstammelinge van die Khoesan is besig om vir 'n tweede keer hul kultuur te verloor. Daar is ook baie blanke Afrikaners (bestuur van die Universiteit van Stellenbosch, byvoorbeeld) wat vrywillig ons gedeelde
Zesta Vorster2017-11-23Met lus gelees! Hierdie aangename en insiggewende gesprek met oorgawe geniet. Getref deur die eenvoud, natuurlikheid, helderheid, waarheid en opregtheid - wysheid - van 'n meester self. 'n Kunswerk! 'n Aanhaling van ek weet nie wie nie: "'n Kunswerk is 'n
Johannes Comestor2017-11-23Jan Marais se skenking het die stigting van die Universiteit Stellenbosch moontlik gemaak. Marais se skenkingsvoorwaarde is dat onderrig aan die US moet geskied "door middel van die Hollandse taal in zijn beide vormen (dit wil zeggen Afrikaans sowel als N
Jannie le Grange2017-11-23Anton van Niekerk , nou verstaan ek wat bedoel word met Prediker 8 – 17. "Toe het ek al die werk van God begryp. Die mens is nie in staat om wat in hierdie wêreld gebeur te verstaan nie, Hoe hy hom ook al inspan en soek, hy verstaan nie, Al sê die wys
Marius2017-11-23En die oorsaak van dit alles - die huidige ZANU-PF heersers, noem hulself ironies genoeg - en word deur die res van die wêreld beskryf as "FREEDOM FIGHTERS". Wil jy nou meer?
Estelle Bester2017-11-23Die boek het herinneringe gebring van 'n dekade of twee voor hierdie skryfster toe die Joodse gesinne vol was in die Vrystaat en van die kinders saam in die plaasskool. En toe 'n vriend in die 1950's op Wits in die koshuis land was sy enigste Afrikaanse g
Johan Beyers2017-11-23Dis op die man af -hard en sonder genade. Maar, dit kom uit die hart uit en dit wat uit die hart uit kom het nie klere aan nie. Baie mooi geskryf.
F C Boot2017-11-23Beste Angus
Jy het nou ontpop as 'n verdraaier van woorde. Luister nou mooi want ek het dit al tot vervelens toe gesê. Dit gaan nie oor wetenskaplike kennis nie. Selfs ons voorouers was in die opsig gemeet teenoor vandag ver agter in die opsig.
Die agt
Angus2017-11-22Beste FC Boot,
Ek verstaan heeltemal waarom jy die raad gegee het. Jy is, soos alle gelowiges, 'n gelowige. Jy glo ook dat wat in die Bybel geskryf staan, letterlik waar is. Jy glo dat daar iemand soos Jesus was, wat letterlik uit die dood "opgestaan" he
Hans Richardt2017-11-22Angus Neuro-morfiese posering sal die DNA verander teen 2030, om mens te integreer met superrekenaars ten einde mens ook supermens te maak, wat kompeterend moet wees met rekenaars in bv vervaardigingsbedryf.
Goed soos muis, rekenaarskerm en sleutelbord s
Hans Richardt2017-11-22Angus, al gehoor van die nuwe tipe "chip" waaraan bv IBM werk? Tyd om te lees, tegnologiese ontwikkeling gebeur daagliks op ander kontinente, nie juis in Afrika waar daar nog gesukkel word om van kleptokrate te raak.
Leon Keyter2017-11-22Gerna, ek is asb op soek na die volgende Afrikaanse Konsalik-boeke as jy my dalk kan help:
As drome aan skerwe spat
Die Dodelike Huwelik
Die myndokter van Emma
Die seerower van Altum Ha
Die Songodin huil nie
Die Wonder hande
Ek erken
Liefde in di
Pieter Spire2017-11-22NIEMAND het nog ooit vanaf die dood terug gekeer nie en dus weet niemand wat na die dood gebeur nie. Heelwaarskynlik is daar niks, want bene en rotse en radio-datering kan nie lieg soos 'n mens nie.
Betsie van der Westhuizen2017-11-22Dit is wonderlik om te sien dat Dorothea van Zyl se oorspronklike ingewing oor 'n woordfees, haar harde werk in die beginjare om die Woordfees op die been te bring en sterk te laat groei, in die onlangse jare van krag tot krag gaan en uit die nate bars va
Barend van der Merwe2017-11-22Dankie Pierre
Dit is beslis nie met opset dat ek niks oor die kernwapens geskryf het nie. Dit is 'n interessante onderwerp, maar dit wys jou net dat mens 'n seleksie maak wanneer jy iets skryf en dan sekere sake uitlaat wat vir iemand anders dalk baie be
LitNet2017-11-22Hallo Louise, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Enige leser met algemene raad ten opsigte van graad 5-wiskunde word ook uitgenooi o
Nicolaas2017-11-22Hans, jy verkoop mos nou 'n klomp snert as die waarheid. Nie net sien ek geen bewys dat indien 'n dooie hoof oorgeplant is op 'n lyk dat dit sal werk op 'n lewende mens nie (was dit al geslaagd op lewende diere - gaan google vir ons, sal jy), die berig m
Angus2017-11-21'n Interessant skakel, maar hoe trek jy die verband tussen kopoorplantings en lewende rekenaars wat volgens jou, dmv evolusie nogal, die mens sal onderdruk? Wie se neiging is dit om robotika met die mens te integreer?
Ek volg nie wat jy wil sê of hê n
Maria Lategan2017-11-21Ek is nou 10 jaar getroud, waar ek al verskeie kere my man verlaat het. Is nie werkend nie, het nou op die besluit gekom om maar die huwelik te be eindig, aangesien dit net nie uitwerk nie. Daar is verskeie redes betrokke. My kinders wil ook nie meer by h