LitNet2017-11-17Hallo Louise, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-17Hallo Ingrid, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Chris Marnewick SC2017-11-17Ek dink Mark Twain sou 'n woord of twee oor voorjylepelindiedaksteeklys gepreek het. Never use a dollar word when a penny word wil do.
Wat van terwylonsnogbogrondswakkerwordlys? Ons hou mos van sulke lekker lang Germaanse woorde.
LitNet2017-11-17Hallo Hantie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hoopvol2017-11-17Man Bettina Wyngaard, jou Afrikaans is flippen onverbeterlik! Sekere goed kan net nie so komies in enige ander taal gesê word nie. Ons, die belastingbetalers, is al arm aan belasting betaal en die straat blý 'arm'. Kry sommer die minister van gesondheid
Evanthe2017-11-17Miskien moet ons klein mensies vir die blink mannetjie sê dat ons maar self sal besluit waar ons brood gaan koop met ons belastinggeldjies. Dan skenk ons vir artikel 18 geregistreerde instansies soos skole wat nou nog nie skoolboeke het nie die boeke, su
Hannes Pieterse2017-11-17By watter uitgesoekte boekwinkel is die beperkte oplaag van die Woordfeesbundels beskikbaar. Kan dit bestel word? Dalk aanlyn? Of is dit nie 'n toeganklike bekombare boek vir lesers nie. Sal graag vorige uitgawes ook wil bekom. Hoor graag van julle.
Carl Vlok2017-11-17Dit is iets wat ek ook opmerk. Ek doen gemeenskapswerk in die Goodwood-area en praat hoofsaaklik Afrikaans met ouers. Wanneer ek dan met die kinders gesels, moet dit meesal Engels wees. Gewoonlik sal die ouer in die gesprek na die kind draai en dan in swa
Corlietha Swart2017-11-17So baie oud Bloemfonteinse Skrywersvereniging-wedstrydwenners en deelnemers wat so mooi bly presteer - BAIE GELUK namens die BSV aan almal, maar veral aan Maretha van der Westhuysen, twee seges in een jaar(!), Santie van der Merwe, Evert Louw, Coen Basson
Eben Venter2017-11-16Bettina dis goed gestel. Maar tensy dit in Engels is en die regte teikenleser bereik, dit is die Min van Finansies, praat jy slegs met reeds bekeerdes. Nogtans, baie dankie.
Angus2017-11-16Koos Holzhauzen slaan die spyker op die kop! Jy kan 'n taal standaardiseer en bearbei soos jy wil, maar hy gaan sy eie gang. As jy vir Riemvasmaak se mense sê die dispuut oor hulle grondgebied is eintlik 'n geskil, sal hulle wil weet waar die pampoen is.
Angus2017-11-16Beste FC Boot,
Ek sal graag wil sien hoe lees jy 'n teks en dan neem jy nie die taal en taalstruktuur in ag nie, want volgens jou speel dit nie 'n rol nie. Wat bedoel jy in elk geval met sulke twak?
Eintlik stem jy saam met my dat die Bybel fiksie is
Mary Sadler2017-11-16Goed geargumenteer, maar uit eie ondervinding kan ek nie saamstem met die skrywer nie. My ouers het na SA geëmigreer toe ek nog kind was, my moedertaal is Nederlands en ek het met daardie huistaal in 'n Afrikaanse omgewing grootgeword en skoolgegaan. La
Carmen Pretorius2017-11-16Ek vul die registergedeelte in. Dan bly hulle vra ek moet verifeer dat ek nie 'n robot is nie. Maar daar is geen plek om dit te doen nie. Hoe nou gemaak?
LitNet2017-11-16Hallo Nicolene, hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stefaan de Jager2017-11-16"Een ding moet julle egter nie vergeet nie geliefdes: vir die Here is een dag soos duisend jaar en duiesend jaar soos een dag (2 Petr 3:8)."
"Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag (Ps 90:4)."
Breyten Breytenbach2017-11-16Alle eer aan Darryl David vir hierdie erkenning deur 'n wêreld-organisasie van sy onvermoeide en harde en altruïstiese werk vir die literatuur, kultuur en tale van Suid-Afrika. Ons is trots op jou. Durban behoort net so trots en dankbaar te wees vir di
Reusedwerg2017-11-16Wouter, goeie skrywe. Ek huldig die mening wat al holrug gery is, ons moet kyk na die geskiedenis van Afrika. Ons blankes hoort nie op die kontinent nie. Al skree ons totdat ons blou in die gesigte is, Afrika is vir die Afrikaan. Die Europeër het Afrika
De Villiers Hauptfleisch2017-11-16Bettina, hulle wil `n komissie aanstel om te kyk hoekom ons so swak belasting betaal? `n Komissie is mos nie nodig nie. Ons weet mos nou wie nie hulle belasting betaal nie ... En dan steel hulle nog die belastingbetalers se geld wat wel hulle belasting be
Sakkie Spangenberg2017-11-16Vreemd hoedat 'n boek in jou hande spring. Verlede Sondagoggend (12 Nov) sit ons op die Kaapstadse lughawe en wag vir ons vlug terug Gauteng toe. Ek loop oudergewoonte 'n draai in die boekwinkel en sien Elsa Joubert se boek raak; neem dit in my hande en b
Hélène Lewis2017-11-16Ag Hein, jou redenasie is soos een wat verwag dat mense eendimensioneel moet wees. Ek haal my hoed af vir iemand wat konsekwent onreg aanspreek. En dis wat Breyten doen. Anders as hoe jy dit sien. Met respek gesê.
Hélène Lewis2017-11-16Die argument dat als in Engels moet wees ter wille van die besigheid/kommersiële wêreld is lank nie meer geldig nie. Van die mees suksesvolle besigheidsmense in SA is AFRIKANERS! Wat Afrikaanse universiteite bygewoon het. En wat, ek vermoed hulle sakeve
F C Boot2017-11-16Beste Hans
Jy is bietjie deurmekaar ou. Matteus 1 handel oor Jesus se voorouers en Christus se geboorte. Ek weet ateïste raak hier 'n bietjie deurmekaar omdat hulle nie verstaan wat hul lees nie.
Dit is so omdat jul begin klei trap sommer van die begi
Angus2017-11-16Haai, Hans, hoe kan jy so sê? 'n Goeie ou vriend van my het my self vertel toe sy oupa dood is, het hy gou ook hemel toe gegaan om vir hom 'n blik beskuit en sy gunsteling koffie te neem, want die goed is maar skaars daar. Hy het sommer sy oupa van ver a
Koos Holtzhausen2017-11-16Ja, maar taal laat hom nie in 'n blik druk nie. As 'n term soos "rekenaar" by die sprekers/ gebruikers ingeburger is, dan kan jy nie sommer "blikbrein" of "komputer" op hulle afdwing nie.
Johan Greeff2017-11-15Wat van Jannie Marais se vereistes.
"bequeathed the money required before his death in 1915.[10]:291 There were certain conditions to his gift which included Dutch/Afrikaans having equal status to English and that the lecturers teach at least half their l