Kommentaar

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

Hans Richardt 2017-11-07 Koos Holtzhausen, ja die stryd gaan aan, maar die strewe bly. Daar is 17 outonome streke en 2 outonome stede in Spanje. Maw Spanje is nie republiek nie, maar Federasie van State. Politieke korrekte Suid-Afrikaners verstaan nie die strewe binne Art235 v

LitNet: Skolekaping

Irene van der Walt 2017-11-07 Die wysiging op die nuwe skolewet stem ek glad nie mee saam nie. Dit gaan die kwaliteit van ons onderrig net benadeel. My kind se toekoms is op die spel, hoe kan 'n ouer nie reageer nie!

Wie is ons sonder ons tale?

Hans Richardt 2017-11-07 Daar kan nie 'n taal soos Khoesan bestaan nie. Khoisan is Britse koloniale term. Dis of !xham soos slagspreuk in landswapen, Nama of San.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

GatvolBoereseun 2017-11-07 Op Netwerk 24: https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/plaasmoorde-14-aanvalle-sedert-swart-maandag-20171105 Sê jy nou vir my Bettina, hoeveel swart boere is op die lys? Een plaaswerker is gesteek, maar hoeveel swart boere is vermoor? Nee wat, ek sie

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Hans Richardt 2017-11-07 Unievlag vs ANC-vlag by Umkhonto Isizwe-optogte op SABC-nuus paradeer? Hoort bevrydingsorganisasie nog in demonkrasie?

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

Sophia 2017-11-06 Ek is n Taakonderwyser en digter wil Nederlands aanleer en wil graag 'n Nederlandse skool besoek.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Angus 2017-11-06 Jan Rap, dis net in fiksie, soos die Bybel, dat organismes volwasse die lewe begin. God het alles volwasse geskape. Goed, Adam het as hopie grond begin, en Eva as 'n ribbebeen, maar onmiddellik daarna was hulle volwasse met al die nodige toebehore. In d

Angus, kyk!

Angus 2017-11-06 Dankie vir die foto. Hy lyk vir my baie na tant Koek se hoenderhaan.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Reusedwerg 2017-11-06 Angus, daar is vir my as mens meer dringende goed om myself oor te verknies.

Angus, kyk!

Reusedwerg 2017-11-06 Dit is die spesie van hoender waarvan die eier eerste was.

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

Koos Holtzhausen 2017-11-06 Korreksie: Hy is eintlik 'n Australiese Katalaan.

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

Koos Holtzhausen 2017-11-06 Ek is jammer omdat dinge nou so skeef loop in Katalonië. Toe ek die beriggie hieronder geskryf het na 'n lesing van Anthony Pym, 'n Britse Katalaan, het ek die indruk gekry dat dit goed gaan met die verhoudinge tussen Katalane, Spanjaarde en Baske. Dit l

Piet Joubert as Pruisiese edelman (Otto von Bismarck?)

Hans Richardt 2017-11-06 Wag jy nog Raed-na-Gael?

Wat was eerste, die hoender of die eier?

F C Boot 2017-11-06 Beste Angus Laat my byvoeg die Genesisskeppingsverhaal-skrywers is geïnspireer deur die Heilige Gees maar binne 'n sekere historiese tydperk en binne die raamwerk van bestaande kennis. As jy dus enige vorm van tyd neem en 'n gebeurtenis daarin plaa

Wat was eerste, die hoender of die eier?

F C Boot 2017-11-06 Beste Angus Onder sensuur plaas sê jy? Waar kom jy aan die twak? Die Bybel is geskryf teen 'n sekere wetenskaplike kennis. Ons voorouers het sekere dinge geglo wat totaal onwetenskaplik was en tog aanvaar is. So sal jy in Gouda, Suid-Holland 'n kaasw

Word vanoggend saggies wakker ...

Tiens Pretorius 2017-11-06 Ek het die vraagstuk vir julle opgelos: Die Here het die hemel en aarde geskape en alles wat daarin is. Hy het al die diere gelyk geskape, naamlik ook die hoender, met 'n eier binne in die hoenderhen. Toe die eier gelê word en uitbroei, was dit 'n haan.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

HN BASSON 2017-11-06 Jy kan slegs in die evolusieleer glo as jy die wetenskap misken en ignoreer. Om Darwin se "boom van lewe" te aanvaar moet jy die Wet van Biogenesis ignoreer wat stateer dat lewe net van lewe af kom en bloot aan sy eie soort getrou bly. Die Wet op Inligtin

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

Wian 2017-11-06 So 1.1.2 se antwoorde is verkeerd afgerond en 1.1.4 se antw is verkeerd. Die antwoord moet x=-2 wees en nie x=4 nie.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Hans Richardt 2017-11-06 Dis alles politieke korrektheid ideologie verbale diarree wat ou Bettina kwyt raak. Sodra jy 'n etniese groep tot etniese amalgamasie wil dwing, pleeg jy reeds volksmoord-propaganda. So, versigtig met opinies.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Hans Richardt 2017-11-06 Waarom paradeer Umkhonto Isizwe oral met Anc vlag en uniform? Daarby word Umkhonto nog jonger by die dekade! As ou RSA vlag gekriminaliseer word, behoort Umkhonto ook definitief gekriminaliseer te word, saam met ANC vlag!

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Gregory 2017-11-06 kan u asseblief help met afrikaans addisionele taal vraestell 2 2015/2016 ter voorbereiding vir my seun se opkomende eksamen .Dringend nodig aangien hy nie onderwyser vir 3/4 van jaar gehad het nie en toe druip.!!!!!!ASB!!

Op soek na Heinz Konsalik

Gerna 2017-11-06 Hi Willie Ek het 'n groot versameling Konsalik-boeke van my pa as jy belangstel.

Ysige liefde

Trisa Hugo 2017-11-06 Dankie, Tinus. Dis 'n kompliment, want vir my is 'n verhaal geslaagd as dit waar sou kon wees, asof die verhaal reeds gebeur het en die skrywer bloot die gebeure opteken. Ek wil heeltyd voel dat dit die waarheid is, wat vreemder is as die fiksie wat dit v

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

kimberly 2017-11-06 Geografie vrastelle met antwoorde asb*

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Michele de Lange 2017-11-06 Kan ek asb. November vraestelle kry vir alle vakke

Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Anette 2017-11-06 Ek gaan vandag die laaste hoofstuk van hierdie roman aandurf - as'tware my 'lendene omgord'. Dit was verrykend om by Tian, die mense in sy skrywe, en ou idees wat op 'n nuwe manier aangebied word, betrokke te wees! Kry die boek, lees dit.

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Anton du Raan 2017-11-06 Geagte Prof Du Randt Ek het u uiteensetting interessant gevind. Ek is Anton Michael du Raan (geb 1938), my pa was Christoffel Jacobus du Raan, geb 1910 te Strydenburg/Hopetown, my oupa was Antonie Migal du Raan geb te Strydenburg/ Hopetown. Kan u my

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Raed-na-Gael 2017-11-06 Angus, Dinosaurusse was reptiele. Hoekom lê nie alle reptiele eiers nie? Daar is slange, asook seeslange, wat hul nageslag lewendig voortplant. Waarom die verskil?

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge deur Niël Barnard

Johannes Comestor 2017-11-06 Hans Pienaar openbaar meer oor sy benadering tot die boek as wat hy oor die inhoud van die boek skryf. Leon Lemmer se boekbespreking, "Die geskiedenis van ons ondergang" (Praag, Rubrieke, 8 Julie), bied groter duidelikheid oor wat in die boek staan.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

chris vermeulen 2017-11-06 Sarie / Gerhard - ja geen “amptelike” bron mag dit genocide noem nie - nes wat die gapende verskille tussen rasse se genetiese en intellektuele (en morele ..) kwaliteite /vermoë ook amptelik verbied word (soveel vir “vryheid” van uitdrukking /me

Ingrid se Glorie: Maandblad Zuid-Afrika

Ingrid Glorie 2017-11-06 Beste Louise, dankie vir jou belangstelling. Lesers in Suid-Afrika kan inteken deur MySubs: https://www.mysubs.co.za/magazine/maandblad-zuid-afrika. Ek is in Maart in die Kaap en sal graag verder wil praat oor jou pa en die werk wat hy gedoen het. Kontak

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Ebrahim Losper 2017-11-06 Ek is bereid om moue op te rol en te help waar hulp nodig is om Skolekaping te stop ...

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Len Cloete 2017-11-06 Ek is bevrees dat staatskole die einde van opvoeding in ons land sal beteken. Soos dit reeds is, word befondsing na "stedeskole" meer en meer beperk. Die ouers dra self die las vir hulle kinders se opvoeding. Hoekom alles vernietig?

Munisipale verkiesing in Metsimaholo

Frik Lotz 2017-11-06 Ou Hansie, lyk my jy is een van daai ouens wat oor als kla, maar niks verder doen nie. Dit help nie om hande gevou op die kantlyn te staan nie. Ons wat aan verkiesings deelneem is op die veld en is deel van die wedstryd, want ons staan op vir ons mense en

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Lilanie 2017-11-06 Ek dink ons ouers kan nie net agteroor sit en dit toelaat nie! Alles rondom ons is reeds in 'n toestand van choas. Ons skole is tog ons kinders se fondasie. 'n Pad wat hulle stap met wonderlike onderwysers wat hulle harte vir ons kinders gee. Ek is teen h

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

LitNet 2017-11-06 Hallo Christa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top