Angus2017-11-13Beste FC Boot,
As die heelal tot 'n einde kom, is dit weg met die mens en al sy drome, wense en versugtinge. Selfs Bybels sal met leuens en al verdwyn.
Groete,
Angus
Angus2017-11-13Beste Hans Richardt,
Ek verstaan! My oupa was 'n man wat in alles onder die son en ook anderkant die son, belang gestel het. Op sy 98ste verjaarsdag het hy egter net daarin belang gestel of sy gekookte eier se geel nog sag is.
My ma het 'n heupvervangi
Angus2017-11-13Beste Jan Rap,
Een dan die wedyweraar van Darwinistiese evolusie, is mutasionisme. Die mutasieteorie was aanvanklik beskou as onafhanklik van die evolusieteorie. Genetici het dit gesien as ʼn alternatiewe evolusieteorie. Die mense het eintlik Mendel se o
Helize van Vuuren2017-11-13Vir Heini, ter inligting …
Oor die sterfte van tale (die omstandighede waarin dit plaasvind, die sosio-politieke druk waaronder dit plaasvind), het Anthony Traill in 1996 verhelderend geskryf. Hy het dit gedoen aan die hand van die uitgestorwe /Xam (di
Angus2017-11-13Beste FC Boot,
Nee, ek spartel allemins. Dis jy wat maar nie kan verstaan dat die Bybel nie 'n geskiednisboek is nie. Dis nie geskiedskrywing nie, maar fiksie. Geen geskiedskrywer mag sommer skryf dat God die hemel en die aarde in ses dae geskape het, so
Angus2017-11-13Beste FC Boot,
Die dryfveer van evolusie is natuurlike seleksie, en as iets geselekteer word, is dit nie lukraak nie. Hierdie seleksie word egter nie deur intelligensie gedoen soos wat die menslike verstand dit verstaan nie. Gaan lees The Selfish Gene va
Angus2017-11-13Beste Raed-naGael,
Natuurlik stem ek saam dat hoenders eiers lê met harde doppe. Harde doppe is noodsaaklik vir die voortbestaan van die hoender. Harde doppe het gekom dmv natuurlike seleksie. Lees weer en jy sal sien dat ek nie sê die hoender was daar
Angus2017-11-13Ja, ek vra ook hoe nou met Darwin? Darwin se evolusieteorie is nie eens gebaseer op fossiele nie. Hy het geweet van fossiele, en die eerste keer dat hy melding daarvan maak in sy Origins of Species, is in die hoofstuk "On the imperfections of the Geologi
chris vermeulen2017-11-13Ja , hel-laas en tragies genoeg : liefde vir mammon is die wortel van alle kwaad ... / “money makes the world go round ...”/ en hel-laas sal die komende “afsterwe” van ou mammon tot die groot verdeler ly: hulle wat die merk vanni dier aanvaar vs -
Raed-na-Gael2017-11-13Om aan te sluit by FCBoot (11/10 om 10:14 hierbo ) "die eweknie van die vrystelling is die argeologiese opgrawings wat al hoe meer dit wat in die Bybel vermeld word ‘n werklikheid maak".
Wonderlik dat Lukas alreeds geskryf het : Maar Hy antwoord: "E
LitNet2017-11-13Hallo Este, volg asseblief die skakel na Best Books om self by hul navraag te doen, asseblief? Ons het op LitNet slegs 'n platform gebied waar lesers van hul boeke in kennis gestel kon word. Hier is die skakel wat ook in die artikel aangedui word: http://
LitNet2017-11-13Hallo Wanda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons het nie spesifiek ANNA-vraestelle beskikbaar nie, maar kundiges stel vir ons vraestelle op wat leerders vir
LitNet2017-11-13Is daar enige leser wat met John se navraag kan help? John, hier is die vraestelle wat ons op die oomblik vir graad 7-leerders beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-13Hi Zama, these papers are all the exam papers we have available on LitNet at the moment. We will add new material whenever possible. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
LitNet2017-11-13Hallo Marius, op hierdie lys is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons werk by wanneer ons nuwe vraestelle in die hande kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-13Hallo Matthew, hier is al die skolemateriaal wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Die lys wat hier aangetoon is, is die inligting tot ons beskikking van al die staatskole. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-13Hallo Matthew, hier is al die skoleinhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. As daar nie vrae en antwoorde oor TT Cloete se Die weldoener beskikbaar is nie, is hier dalk iets anders wat jou kan help. Groete, N
LitNet2017-11-13Hallo Judith, jy het nie spesiale winzip-sagteware nodig om die vraestelle oop te maak nie. Klik doodgewoon op die skakels en die PDF-dokument maak self oop (jou rekenaar moet dus wel die sagteware bevat om PDF-dokumente te kan lees). Groete, Naomi Meyer,
LitNet2017-11-13Hallo Marileze, ons het gou hierna gekyk en dit werk nou. Hier is die skakel na al die graad 5-vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-13Hallo Annalie, hier is 'n skakel na al die graad 5-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons werk dit so gereeld moontlik by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hannes Deetlefs2017-11-13Die probleem is werklik die feit dat elke taal in sig selfs 'n kultuurdraer is. Onthou vir Prof Higgins en sy mening oor die VSA: "In some places English even dissappears. Well, in America they haven't used it for years ..." Na die Tweede Wêreldoorlog he
Hans Richardt2017-11-13Dit gaan oor geweld waarmee sulke aanvalle gedoen word, dikwels deur buitelanders.
Die minderheid wit boere kan wragtig nie verantwoordelikheid aanvaar vir Europese kolonialisme op Afrika-kontinent nie.
Gogo Debruin2017-11-12Ek kan eenvoudig nie help om te wonder wie die teikenmark vir die boek is nie - te meer nog so nadat ek na die dwalende gesprek geluister het.
Marileze Medder2017-11-12Baie dankie, vir die Gr5 Wiskunde vraestelle. Ek wonder net of daar enige moontlikheid is vir NWT, SW & Afrikaan en Engels vraestelle. Ek het op die Gr5 link gekliek maar niks gebeur nie.
Wilhelm Fourie2017-11-12Ek kan net noem wat ek reeds 'n slag op LitNet geskryf het: Breyten is die grootste lewende Afrikaanse en Suid-Afrikaanse denker!