Angus2017-11-21Beste Jan Rap,
Dit lyk my jy lees net skramsweg wat ek skryf, en dan reageer jy daarop. Ek het mos hierbo mooi verduidelik dat evolusie nie kan plaasvind sonder mutasies nie, want dit is juis die mutasies wat die veranderinge bewerkstellig. Die woord ‘
Moyra Sweetnam2017-11-21Ek stem hartlik met jou saam, Denver, as linguis en as 'n Engelssprekende persoon wat nou in die buiteland woon. Ek mis dit verskriklik om my tweedetaal te kan praat. En jy het dit reg dat die kinders beter in hulle eie taal sal leer. Die ouers word nie
F C Boot2017-11-21Beste Angus
Hoeveel keer moet ek nog vir jou vertel,dat die skeppingsverhale geskryf is deur
Joodse bannelinge,waarvan die eerste geskryf is tussen 586-539 vC.Hier is 'n kort stukkie geskiedenis wat jy self kon opgesoek het:
http://www.jewishvirtuallib
Madeleine Moll2017-11-21I loved this book. I am a child of the 40s and 50s and could relate to the small town life.
I lived in the OFS from age 10 to 18. Because of this my husband bought me the book for my birthday little knowing what a gem it is.
Jan Rap2017-11-20Beste Angus
Ek dag nog altyd dis juis (deel van?) die evolusieleer, natuurlike seleksie en lukrake mutasie. Nie geweet dis twee afsonderlike teorieë, soos jy beweer, vir die oorsprong van spesies nie.
Die mutasie “weet” nie hy's goed of sleg vir di
Angus2017-11-20Beste FC Boot,
ʼn Geskrewe stuk werk kan net fiksie of nie-fiksie wees. Volgens jou is die Bybel nie-fiksie. Kan jy asseblief dit aan my bewys? ʼn Aanhaling of aanhalings uit die Bybel is geen bewys nie. Dit help jou ook niks om my te beskuldig van ʼn ve
Ben2017-11-20Jaco ek lees jou reaksie nou eers. Oor die stamvader se lojaliteit: vanuit 'n geestelike oogpunt gesien dink ek baie mense het eenvoudig volgens Bybelse opdragte die gesag wat oor hulle gestel is gerespekteer en sou daarom nie sommer 'n klagskrif ondertek
F C Boot2017-11-20Beste Angus
Die eerste sin van my vorige kommentaar (15.11) was aan jou gerig, want taal en taalstruktuur en agtergrond van gebeure en skrywer speel duidelik geen rol in jou kommentaar nie.
Lekker dag
A. Botha2017-11-20Die terugverwysing na die onderwys voor 1994 is reg. Bring die agtergeblewenes op na die nodige en gewenste standaarde sonder om die hoë standaarde wat wel bestaan af te takel. Die leerlinge, wit en swart, verdien hoë standaarde. Bestaandes en nuut verw
Angus2017-11-20Beste Hans,
Daar op die Puk, so vertel my pa my, het hulle in sy tyd almal fiets gery. Selfs die professore het klas toe gekom met die gatsaag. Studente het, tot wrewel van die spietkops, sonder lig en remme saans oor stopstrate gejaag, sonder om stil te
Angus2017-11-20Beste FC Boot,
Nog nooit sal ek my Bybels so verniel nie! Nêrens in die wêreldletterkunde kry jy 'n boek soos die Bybel nie wat feitlik alle soorte letterkundige genres saamflans tot een verhaal.
Groete,
Angus
LitNet2017-11-20Hallo Debby, LitNet se vraestelle is nie aan 'n skool gekoppel nie - dit word deur onafhanklike kundiges opgestel. Hier is 'n direkte skakel na die vraestel hierbo: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Gr-10-Vraestel-2.pdf en een na die mem
LitNet2017-11-20Hallo Michelle, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons vraestelle word deur kundiges vir ons opgestel, dus is dit nie noodwendig aan 'n jaartal gekoppel nie. Di
hennie2017-11-19Ek wil graag weet hoe die annuïteitspolis se waarde bepaal word. Is dit wat hy die dag sal uitkeer of wat sy afkoopwaarde is as jy skei? Ek en my vrou is tans besig om te skei.
Rache' Flemming2017-11-19Goeiedag,
Ek is vir ses weke op Mylan Indapamide, 2,5mg, 1x soggens. Ek ervaar dat my visie soms dof is wanner ek lees of tv kyk - kan dit 'n newe-effek van bg medikasie wees?
Desiré2017-11-19Sjoe, die ou geskrifte is so deurmekaarspul mens kan dit net nie glo nie. Ek sal graag wil voortlewe net om maar die lekker dinge op aarde weer te beleef en al die interessante boeke weer te kan lees ... mens se geliefdes weer ... dalk 'n paar fantasie- e
June Edwards2017-11-18Dit is inderdaad hartseer. Ek is Afrikaanssprekend en praat my moedertaal by elke geleentheid waar ek kan. Wat my woedend maak is volwassenes wat ongelooflik swak Engels praat met 'n kenmerkende Afrikaanse aksent. Ek sal dan bv sê "Ons kan maar Afrikaans
Pierre Hugo2017-11-18Ek stem saam met Barend van der Merwe sowel as ander resensente dat Barnard vanuit sy sleutelposisie as Hoof van Nasionale Intelligensie sonder twyfel organisatories en andersins 'n bekwame rol ter bereiking van die politieke skikking in 1994 vervul het.
F C Boot2017-11-17Beste Angus
Nee die Bybel is nie fiksie nie, dit is net fiksie in jou verwarde verstand, wat ontstaan het as gevolg van jou oppervlakkige lees. As jy nou die Bybel mooi gelees het, het jy mos al gelees in Johannes 1:
"1 In die begin was die Woord daar,
LitNet2017-11-17Hallo Annemarie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder