Elke ballistiese missiel moet met 'n satelliet gestuur word om koers te hou op teiken, want dit is nie moontlik om dit van die grond alleen te doen nie.
4Elke ballistiese missiel moet met 'n satelliet gestuur word om koers te hou op teiken, want dit is nie moontlik om dit van die grond alleen te doen nie.
4
Kommentaar
Beste Hans,
Dit lyk my jy het weer een van daardie kapsules van jou gesluk voor jy hier getik het.
Groete,
Angus
Deesdae se "man op straat" voel vere vir Noord-Korea. Al waarin hy belang stel, is waar hy die volgende beursie of selfoon kan steel.
Angus, het jy al so kapsule gesluk?
Waarmee "bestuur" mens anders 'n geleide missiel?
Beste Hans,
Jy is tog seker nie ernstig nie. Moet 'n mens werklik so 'n kapsule sluk om 'n geleide missiel te kan bestuur?
Groete,
Angus