Kommentaar

The pen is mightier than the gun    

Shaun 2017-11-30 Jou artikel lees soos n pleidooi aan ons gemeenskappe en aan susters van broers en aan die siekte in ons gemeenskappe. Shirmoney ek salueer jou vandag sterk vrou.

Wat verstaan man op straat van Noord-Korea?

Angus 2017-11-30 Deesdae se "man op straat" voel vere vir Noord-Korea. Al waarin hy belang stel, is waar hy die volgende beursie of selfoon kan steel.

Is SA reg vir die idee van "tegnologie"?

Angus 2017-11-30 Dis om van goormaag te kry, al daai tegnologie. Waar kan 'n man gelukkiger wees as om op die oewer van die Vaalrivier te sit en visvang, terwyl hy hom vergaap aan die sonsondergang. Netnou skink hy vir hom 'n wyntjie en braai sy vleisie want die vissie wo

Afdwalery

Duitswester 2017-11-30 Angus, ek stem, niks beat 'n werfhoenner so eigers nie, en Hans, warrafok het scrambled eiers met geloof te doen ou?

Angus, integrasie van mens en rekenaartegnologie is nuwe ewolusie

Angus 2017-11-30 Beste Hans, Die vervanging van 'n gewrig met watter tegnologie ookal, is nie integrasie nie. Die enigste plek waar jy integrasie tussen rekenaar en mens sal kry, is in die skepping van die menslike verbeelding en dan is dit 'n fiktiewe karakter, soos bv

The pen is mightier than the gun    

Rose Benting 2017-11-30 Wow Shimmy... thank you for sharing. My prayers are with you & family. #the pen is mightier than the gun God bless you ❤

Laatoes deur Hennie van Deventer: ’n resensie

sarel 2017-11-30 Heerlike en oortuigende resensie. Verwoord ook wat ek so graag sou wou doen: skryf en reis en skryf en reis ... Korreksie: Jan Scholtz was koerantman en kollega en vriend van Hennie van Deventer - en nie die regisseur Jan Scholtz nie.

The pen is mightier than the gun    

Megon Ambrosini 2017-11-30 Baie mooi Shimmy. Ek gaan deur iets soortgelyk saam met my jonger broertjie ... ek dink ons is net baie bevoorreg om nie met bendes deurmekaar te wees aangesien hy in Namakwaland is. Jou verhaal is hartroerend en vreesloos eerlik. Goeie skryfwerk.

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

Nicolaas 2017-11-30 Wat hy hier geskryf het verg nie veel dinkwerk nie.

Persvrystelling: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 toegeken

Andre Trantraal 2017-11-29 Ja, ou Johannes. Indien Rabie gehoop het dat die Afrikaans wat Nathan Trantraal skryf die Afrikaans verteenwoordig wat die oorgrote meerderheid Afrikaanssprekers as relevant tot hul eie ervaring en leefwereld beskou. I mean the Afrikaans that Coloured peo

Rekenaars en mense word reeds geïntegreer

Angus 2017-11-29 Slegs diegene wat kan aanpas by hierdie tegnologiese gestremdheid se gene sal voortbestaan, die ander sal afsterwe. Dis maar hoe evolusie werk, dmv seleksie.

Persvrystelling: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 toegeken

charl-pierre naude 2017-11-29 Veels geluk aan Nathan Trantraal met die onderskeiding en die beurs.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Marius 2017-11-29 Die ou 'apartheidsvlag' is in die 1920's ontwerp en begin gebruik, twintig jaar voordat apartheid wettiglik ingestel is. Hoekom dit 'n apartheidsvlag is, is 'n geheimenis.

Eerste kopoorplanting op pad

Hans Richardt 2017-11-29 Angus, lol 😁

Mampoer en breinplaak

Angus 2017-11-29 Beste Reusedwerg, Is jy seker dis nie dalk die vuurhoutjieboksie wat die ding gedoen het nie?

Kunsmatige intelligensie-ontwikkeling vir 2018

Angus 2017-11-29 Ek wil so 'n robot hê hier in die huis. Dink net daaraan: hy hou die huis aan die kant, kook die kos, bring vir my kos in die bed, skink vir my so 'n blue labeltjie, was die wasgoed, pak die vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser en haal dit weer uit

Kunsmatige intelligensie is nie gemik op meer werksgeleenthede nie

Angus 2017-11-29 Vroeër jare het ek en 'n maat van my stroom-op in die Tugella geswem. Hy het my eenkeer gewen, maar dis omdat hy voor my in die water gespring het. Verder twyfel ek of hierdie rekenaar van my ooit self besluite gaan neem. As hy dalk sy gene begin voortpl

Wat verstaan man op straat van Noord-Korea?

Angus 2017-11-29 Beste Hans, Dit lyk my jy het weer een van daardie kapsules van jou gesluk voor jy hier getik het. Groete, Angus

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Angus 2017-11-29 Beste Jan Rap, Jou probleem met die evolusieteorie is dat jy dit probeer verstaan op hoorsê, ipv om dit te bestudeer. Die dryfveer van evolusie is, volgens hierdie teorie, natuurlike seleksie. Natuurlike seleksie is op sigself ʼn geweldig-omvattende on

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n resensie

Lidia Theron 2017-11-29 Wat 'n pragtige resensie oor 'n ewe mooi boek. Ek het die boek net so baie geniet.Juliana slaag gewis daarin om met 'n aardsheid, eie aan haar herkoms, te vertel van die minder gelukkiges.

Mampoer en breinplaak

Reusedwerg 2017-11-29 Hans, jy skryf van bietjie natuurlike middels vir medisinale doeleindes gebruik. Ek het eerstehandse kennis daarvan. Iemand het my vertel van die resep vir oa "gout", hoë bloeddruk en cholesterol. Die ou sê vir my om 'n vuurhoutjieboksie met dagga (en p

Deon Stewardson – ’n huldeblyk

Kosie Kramer 2017-11-28 Die fliek van Joe Stewardson was The Winners, nie My Way nie. Richard Loring het die liedjie gesing, deur Robin Netcher gekomponeer, "You got to be a winner, that's how life is today".

Die ontwikkeling van ekogeletterdheid deur middel van ’n Afrikaanse leesreeks

Leone Tiemensma 2017-11-28 Baie insiggewend en 'n interessante invalshoek.

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Deon 2017-11-28 Dis sommer snert man, kan ek 'n kamera in jou hand druk, dan skiet jy iets en ons gaan vergelyk dit met die biljoen flieks en musiekvideo's daarbuite en vertel jou wie jy almal gebastardiseer het! Dis in vandag se tyd feitlik onmoontlik om iets te skiet w

Afdwalery

Hans Richardt 2017-11-28 Angus, kan sien jy is in goeie luim. LOL.

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n resensie

Deborah Steinmair 2017-11-28 Dis 'n lieflike resensie. Lategan is so deeglik en fynbesnaard en beskik oor die woorde om 'n mens te laat sien.

Persvrystelling: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 toegeken

Frederik de Jager 2017-11-28 Veels geluk aan Nathan en alle sterkte met die maak van die boek. Iets nuuts om na uit te sien.

Rekenaars en mense word reeds geïntegreer

Hans Richardt 2017-11-28 Angus, ons het hier in SA nie meer keuse nie. Ons het reeds vierde industriële rewolusie gemis, omdat SA nou tegnologies gestrem is.

Skryfwerk: Walms en wyn

Cindy 2017-11-28 Oneindig mooi! Well done!

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Jan Rap 2017-11-28 Nee Angus, mutasie is juis nie vanuit omgewingsdruk nie. 'n Mutasie is 'n lukrake verandering (oa deur radio-aktiwiteit, of net sommer, of iets) en die wat werk oorleef en die wat nie werk nie sterf natuurlik uit. Altans, so hoor ek. Omgewingsdruk (so

Reinaert de vos haalt weer fratsen uit: een betoverende totaalervaring met het Middelnederlands   

Daniel Hugo 2017-11-28 Net 'n regstelling: FIJ van Rensburg se artikel handel oor Eitemal (WJ du P Erlank) se vertaling/verwerking: "Reinaard, die jakkals" (1981).

Eerste kopoorplanting op pad

Angus 2017-11-28 Beste Hans, As die kop 'n nuwe lyf nodig het, is dit mos 'n lyfoorplanting. 'n Frankenstein-gedrog sal dit nooit wees nie. Agtvoetlywe is maar skaars. Groete, Angus

Persvrystelling: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 toegeken

Johannes Comestor 2017-11-28 'n Vraag wat die keurkomittee hulle gerus kon afvra, is: Bevorder Trantraal se skryfwerk die soort Afrikaans waarvoor Jan Rabie hom beywer het?

Joan Hambidge lees ’n villanelle voor

Aletta 2017-11-28 Heidi,I agree. Our precious language has a lovely and unique rhythm to it.

Gaan die nuwe generasie "slimfone" beter wees as rekenaars van 'n dekade gelede?

Angus 2017-11-28 Beste Hans, Waarheen wil jy nogal die drukker dra dat hy draagbaar moet wees? As ek drukwerk wil hê, kan ek dit vanaf my selfoon met die drukker op my lessenaar doen. Het julle al selfone daar in Orania? Ek dog julle het al tot by die potlood geëvoluee

Adam

Aletta 2017-11-28 Ons taal word hier kreatief en met sorg aangewend. Die gedig het besonderse trefkrag.

Afdwalery

Angus 2017-11-27 Beste Duitswester, Wys jou net! 'n Hoender wat nie kekkel nie, se eiers smaak nie lekker nie. Groete, Angus
Top