https://www.google.co.za/amp/knowstartup.com/2017/08/10-artificial-intelligence-will-rule-2018/amp/
Kunsmatige intelligensie-ontwikkeling het bv Ford se idee van massa "assembly line" van 100 jaar gelede as toppunt van produktiwiteit en produksie nou arbeidsintensief en duur gemaak. Met kunsmatige intelligensie-robotte gaan werk ongestoord voort vir 24/7, sonder teetyd, rooktyd, stakings, toilettyd, siektes ens. Boonop bespaar dit energie.
Gaan bedryfsielkunde nog 'n rol hê soos 50 jaar gelede?
Afrika se arbeid en grondstowwe is lank nie meer beleggingsgeleentheid nie en die duur arbeid vir uitset, ook nie.
Kommentaar
Ek wil so 'n robot hê hier in die huis. Dink net daaraan: hy hou die huis aan die kant, kook die kos, bring vir my kos in die bed, skink vir my so 'n blue labeltjie, was die wasgoed, pak die vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser en haal dit weer uit en pak dit weg. Kan iemand my sê waar kry ek so 'n ding?
Arme Angus is mos "henpecked"!