Hans Richardt2017-11-15FC, Mattheus 1 het nogal leuens. 10 gebooie - jy mag nie begeer nie, nie sy maagd, diensmeisie ens. Jy mag nie egbreek nie, nie tasbaar of in gedagtes nie.
Nou as die heilige gees Maria, Josef se maagdvrou verwagtend gemaak het, bly dit nog wonderbaarlike
Hans Richardt2017-11-15Niemand het teruggekom om eerstehands oor die ervaring van dood of wat na dood gebeur, te praat nie. 'n Hele geleerde boek vol wilde spekulasie kan wragtig nie as gesaghebbend voorgehou word nie.
LitNet2017-11-15Beste Shanda, baie dankie vir jou kommentaar. Ons sal die boekpryse uitbrei en later bekend maak watter boeke ons bygevoeg het. Vriendelike groete, Liné Enslin, assistent-produksiebestuurder
Helize van Vuuren2017-11-15Afrikaans net in Orania is soos die laaste sprekers van !Ora in die uithoeke van die suiderland … met ’n treurige beriggie dekades later in die Weekly Mail:
Mrs Johanna Hendrina van Rensburg, 104 years old, the last speaker of that once vibrant hyb
Angus2017-11-15Beste FC Boot,
Van watter moeite praat jy? Is dit vir jou moeite om te lewe? Dis mos lekker! Geniet dit!
Daaar is al boeke vol geskryf oor al die leuens in die Bybel. Ek beskou dit nie as leuens nie, want die Bybel is fiksie, en in 'n fiktiewe wêreld i
Angus2017-11-15Beste Hans,
Met genetiese manupulasie van die mens, sal jy in groot moeilikheid beland. Hoe sal ek nou weet waarom daar nog nie lewende rekenaars geskep is nie. Dink jy miskien ek is alwetend? Wat vir 'n ding is 'n opgestopte vorm? Dink jy dalk fossiele
F C Boot2017-11-15Hans die volgende is 'n uittreksel uit:https://africacheck.org/factsheets/factsheet-statistics-farm-attacks-murders-sa/Who are the victims of farm attacks?
" Race
“The statistics are not kept by race,” De Beer told Africa Check, “as race is
Angus2017-11-15As jy mense nogal wil "kweek" met "'n beter mentaliteit" en dit nogal deur "genetiese manipulasie", sal jy in groot moeilikheid kom.
Wat bedoel jy met die "integrasie" wat die mens moet hê met lewende rekenaars wat self kan ontwikkel?
"Meegevoeler"2017-11-15Hierdie pragtige uiteengesette brief aan die "uwe" sê dit asof ek dit self geskryf het! My enigste bekommernis is, dat die "uwe" dit nie gelees gaan kry nie! Dis in Afrikaans geskryf en nie in Engels nie! En hoe gaan hy dit per slot van sake aan die "Pre
Angus2017-11-15Beste Hans,
Jy het heeltemal die verkeerde opvatting van wat met 'n wetenskaplike teorie bedoel word, en hier veral wat die evolusieteorie is, om van Darwinistiese evolusieteorie nie eens te praat nie.
Wat bedoel jy met "daar is plek vir Darwin se ev
F C Boot2017-11-15Beste Bettina
Uit ondervinding. Dit gaan soos water van 'n eend se rug afrol. Die mense is so glad soos palings, net as jy dink jy het hom, gly hy uit jou hande die diepte in. Dit is mos nou al meer as 'n dekade wat No 1, korrupsieaanklagte ontduik.
Nouja
F C Boot2017-11-15Beste Angus
Jy kyk oppervlakkig na tekste, want taal en taalstruktuur en die situasie agter die teks speel geen rol nie.
Jy val nou in jou kritiek in dieselfde kraal as Kobus De klerk en ander 6 dae en 6000 aarde kritici. Jy spartel want dit was nog alt
Stefaan de Jager2017-11-14`n Lang relaas waarin Anton van Niekerk oor die Evangelie sit en filosofeer. Van begin tot einde getuig dit van onsekerheid, teenoor die Evangelie wat immers `n vaste sekerheid bied. "Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die e
Angus2017-11-14Die evolusieteorie sê dat organismes oor 'n lang tyd verander, maar sekere organismes verander langsamer as ander. Lewende fossiele soos die coelacanth, die nautilus en ook die ginkgoplant het so min verander dat hulle vir ons 'n kykie in die verre verle
Etienne Viviers2017-11-14Skryf asseblief nog meer oor outentisiteit in jou opvolg-artikel. Dit is BAIE waardevolle inligting vir ons musikoloë wat navorsing doen. Daar is 'n massiewe diskoers oor outentisiteit en musiek wat alreeds bestaan, maar tot die beste van my wete het nog
Ben van Bruggen2017-11-14Ek het heerlik gelees aan Anton se gedagtes in keurige, akkurate Afrikaans.
Gelykstaande aan die beste.
Jean se vrae was priemend.
F C Boot2017-11-14Beste Angus
Waarom soveel moeie doen as alles tot 'n einde kom, met geen beter vooruitsigte nie.
Dit sal goed wees as jy nie net van Bybelleuens praat nie, maar ook aantoon waar dit staan.
Lekker dag
Pyrrho2017-11-14Aangesien die geleerde Prof nou so oor die dood aan die skryf is, wonder ek of hy hierdie boek gaan opvolg met 'n boek oor die dood van Afrikaans by die universiteite.
Annemarie Tolken2017-11-14Goeie dag!
Ek is opsoek na vraestelle met memorandums vir Graad 4. Wiskunde, NWT, Geografie, Geskiedenis, LV...enige iets sal welkom wees.
Baie dankie
Jerome Joorst2017-11-14Baie interessante onderwerp wat definitief weer ter sprake sou kom nadat die stof van die destydse Kodesa-ooreenkomste gaan lê het. Maar hoe nou gemaak as die meerderheid mense in die land voel dat 'n groep wat toegelaat was om hul bevoorregting te behou
Hans Richardt2017-11-14Angus, die mense is lewende fossiel. Waarom is daar bv nie mbv genetiese manupilasie en rekenaartegnologie, al 'n lewende rekenaar geskep wat self bly ontwikkel nie? Dan kan ons die mens in die museums, in opgestopte vorm beskou ...
Hans Richardt2017-11-14Ek dink dat die mens nog as fossielvorm bestaan. Die mens met al sy kennis, het nog geen integrasie met bv rekenaars, as lewende rekenaar, wat self kan ontwikkel nie.
Verder is daar nog geen genetiese manupilasie om mense met beter mentaliteit te kweek
Johannes Comestor2017-11-14Helize, dit lyk asof al hierdie faktore by die Afrikaanssituasie ter sake is. In sommige gevalle in buitensporige mate. 'n Faktor wat bygevoeg kan word, is onwilligheid by instansies om Afrikaanse taalstryders toe te laat om hulle saak te stel.