Noodwendige ewolusie van mens-geïntegreerde rekenaars

  • 2

Volgens Elon Musk, sal mens moet integreer met kunsmatige intelligensie, om nie 'n dinosaur te word nie, net reg vir uitsterf, maw lewende rekenaar wat feite vinniger prosesseer. Nanotegnologie en mense word reeds geïntegreer. 

Die probleem is dat daar soveel slim intelligensie-tegnologie ontwikkel word, wat reeds met mense geïntegreer word, dat regte lewende rekenaar die toekoms geword het waarheen Elon Musk,  IBM en Xi Ping van China streef. Maw, die ingeboude rekenaar wat leer die hele tyd. Genetiese manipulasie van DNA-genoom sal gebeur binne volgende dekade.

  • 2

Kommentaar

  • Al wat ek MOET doen, is eet en slaap, my klere aantrek as ek in die openbaar verskyn, en nie my vrou se verjaarsdag vergeet nie, en my inkomstebelasting betaal. O, en natuurlik moet ek ook asemhaal!

  • Elon Musk is eintlik gekant teen kunsmatige intelligensie, en waarsku daarteen. So, waar jy die "moet integreer" vandaan kry, sal net jy weet.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top