Kommentaar
PEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys
Abraham de Vries 2017-11-10 Stem volmondig saam.
The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness
Hanno Visagie 2017-11-10 Al weer 'n aandagtrekkery ten koste van die gehate Afrikaner.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
M Nelson 2017-11-10 Stop skolekaping. Moedertaalonderrig is baie belangrik.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Manda Nelson 2017-11-10 Stop Skole Kaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Amanda 2017-11-10 StopSkoleKaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Zelda Botha 2017-11-10 #StopSkoleKaping!!!
Gaan spoor jouself op in Klein-Tibet
Christine van der Westhuizen 2017-11-10 Geweldig interessant en insiggewend. Wens daar was 40 of 50 jaar gelede so 'n ekspedisie gewees. Dankie Gerrit vir jou bekendstelling aan Klasie se wêreld.
The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness
George Bekker 2017-11-10 Sommer aan die begin beklemtoon Christi dat die Afrikaners 'humility' moet openbaar as hulle die saak oorweeg. Behoort 'humility' nie nog sterker in ag geneem te word wanneer Christi en kie andere beoordeel nie? Skynbaar het die 'humility-aanslag' net op
Indeks: notas, toetse en vraestelle
zama 2017-11-10 please help me with physical sciences paper 1 memo fot november 2015 grade 11
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
A Swart 2017-11-10 Stop Skole Kaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Mignon van der Merwe 2017-11-10 #stopskolekaping. Ons het verbetering van onderwys en standaarde nodig. Verhoogde fondse. Die mannekrag moet vermeerder dus moet ouerbetrokkenheid verhoog.
Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders
John 2017-11-10 Hi, julle, ek sou graag wou weet wat in die vraestelle een (1) en twee (2), Graad sewe (7) wiskunde gevra word. Beter gestel, waaruit bestaan vraestel 1 en 2, bv algebra, meetkunde, ens
Om vry uit te stap
Martha 2017-11-10 Sjoe, Chris, wat 'n stuk werk! So baie loop met die las van 'n oom Jimmy, maar dit word mos nie uit die familie gepraat nie. Baie dankie vir die insig en die verwoording daarvan.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Owen Mc Cree 2017-11-10 If this happens, welcome international distance learning. We will educate ourselves on international curriculum. Obviously, government will respond with not accepting foreign school qualifications, to which we will conduct tertiary distance learning or ev
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
pat carolin 2017-11-10 #StopSkoleKaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Joe Viljoen 2017-11-10 Please find my comments as: (1) a parent of two daughters currently attending school (2) a registered SACE member and (3) a post graduate on the proposed amendments to the current South African Schools Act No. 84 of 1996: I have challenges with the p
Oor Afrikaans en sy veelbesproke voortbestaan: ’n mening
Hannes Deetlefs 2017-11-10 Sommer 'n gediggie van my wat alles opsom: “Afrikaans is trots, springlewendig, twis en stry, sing en lag in vrolike, kleurige, geurige beelde: Fantasties beskrywend, “tuinslang” vir “pyp” is voorbeeld van sy onmeetlike woordeweelde! Rugs
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Elmarie Ludick 2017-11-10 Stop Skole Kaping!
Wie is ons sonder ons tale?
Andre Cilliers from Africa 2017-11-10 As vegtendes teen die doodmakers van ons taal, gooi ons graag gewig agter mense wat wil herstel bring vir hulle eie taal. Sterkte!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Elmari Klopper 2017-11-10 Stop skolekaping!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Elmari Klopper 2017-11-10 STOP Skolekaping!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Sheldon Bester 2017-11-10 StopSkoleKaping Los uit wat nie fout het nie!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Cindy Van Der Mescht 2017-11-10 #StopSkoleKaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
JP Beumer 2017-11-10 Stop skolekaaping! Ons beheerligaam het nog altyd in belang van ons kinders opgetree, want hulle kinders is tog deel van die skool! Nou hoekom aan iets verander wat werk!
#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?
Chris Marnewick SC 2017-11-10 "Sewentig boere wat oor ’n tydperk van 12 maande vermoor is, is tragies." Maar dan is Steve Hofmeyr se een elke vyf dae mos korrek. Dit help ook nie juis om net die slagoffers volgens julle ras of kultuur te identifiseer nie. Kyk eerder na die ras
Oor Afrikaans en sy veelbesproke voortbestaan: ’n mening
Francois Verster 2017-11-10 Goed gestel, Tom, en Helize ook. As 'n taal akademies en legitiem (as amptelike taal) verdwyn, verdwyn hy ook. Ek lees in Die Burger van 1967 oor 'n man wat vlot Afrikaans praat, maar "met 'n Spaanse aksent" - een van die trekkers na Argentinie, destyds.
Wat was eerste, die hoender of die eier?
F C Boot 2017-11-10 Beste Angus Jy spartel nog steeds. Die Bybel is behalwe ‘n kanon ook ‘n geskiedenisboek. As ‘n geskiedenisboek is dit soos alle geskiedenisboeke uit ‘n besonder perspektief geskryf. Jou probleem is dat die fiksie-gedagte jou denke so oorheers da
Opperman se vuurdoop
Willie van Aswegen 2017-11-10 Ek was meesleurend vasgevang in die goeie taalgebruik van 'n ooglopende bekende milieu en tydperk vir die skrywer. Welgedaan.
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
Wanda 2017-11-10 Kan ek asb ANNA vraestelle van gr 6 en gr 8 kry.
Is ons musiek outentiek? (Deel 1)
Vic Hugo 2017-11-10 Daar is NIKS nuuts onder die son nie. En wanneer dit by "outentiek Afrikaans" kom, nog minder. Die kunstenaars wat in die artikel genoem word, is volgens my mening derivate of "afgeleides" van die Dylans, die Cohens en Piafs. Hul bydrae tot Afrikaanse mu
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2017-11-10 Hallo Chantelle, die vraestelle in hierdie indeks is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw
Jean Lombard 2017-11-10 Gepen in die suiwerste Afrikaans deur een wat KAN en wat ook die aanslae op Pauw goed sal verstaan vanuit eie ondervinding - jy word gesalueer vir jou uitmundende werk hier en ook jou inset om dit verder onder die aandag van invloedryke persona internasio
The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness
André Badenhorst 2017-11-10 Looks like a monumental work of stereotyping white Afrikaans women through cliched language by ways of a typical white liberal mentality.
Aan Raed-na-Gael wat neusoptrek vir die evolusieteorie
F C Boot 2017-11-10 Beste Angus Jy skryf:" As die son sy laaste asem uitblaas oor sowat vyf miljard jaar, sal bioloë en wetenskaplikes dalk jou droom kan verwesenlik, en ander planete in ander sterrestelsels kan koloniseer. Tot dan sal jy maar geduldig moet wag. Nou w
Press release: Impact of The President’s Keepers continues to spread
Driekie Zietsman 2017-11-09 Hou die boek op die rakke en laat die hele wêreld weet wat aangaan! Beskerm Jacques Pauw!