Kommentaar

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Annelise Rossouw 2017-11-08 Hou Politiek uit skole. Stop skolekapings.

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

Johann de Lange 2017-11-08 Ek kan nie méér met jou saamstem nie en ek hoop dat dit die jonger generasies volledig onder die narkose van tegnologie en die ontvlugting wat dit bied wakker sal skud en deur die gloeiende skerms van hulle elektronies bemiddelde bewussyne (korfbrein) s

The President's Keepers by Jacques Pauw: book launch

Gerhard Terblanche 2017-11-08 Will daar wees please ! GT

Skrywersargiewe gaan landuit: ’n onderhoud met Fanie Olivier

Johann de Lange 2017-11-08 Dit breek my hart, maar dit is waar. Die ander opsie is die lot wat Opperman en Kannemeyer se boekerye oorgekom het: deur gebrek aan belangstelling en/of geld het dit oor die land versprei geraak. Die blik wat bv Opperman se boekery met sy notas in boeke

Knysna Fine Art vier 20 jaar: ’n onderhoud met Trent Read

Shany van den Berg 2017-11-08 Geluk aan Trent Read met 20 jarige bestaan van sy gallery en Corlie de Kock as nuwe kurator. n Interessante gesprek!

Oor Afrikaans en sy veelbesproke voortbestaan: ’n mening

Matthys Strydom 2017-11-08 Natuurlik wil ons nie net hê Afrikaans moet oorleef nie - selfs ook nie net dat dit moet groei nie. Dit moet bly ontwikkel. En dit kan nie gebeur sonder 'n gesonde Standaardafrikaans nie. Daar moet dus genoeg moeders wees wat Standaardafrikaans kan oordr

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Hans Richardt 2017-11-08 Skynbaar het homo sapiens hul penisbeen verloor agv ewolusie.. Raed-na-gael, ek is goddank bly, want op 'n koue karoo-oggend kon ongevalle dalk lang rye mans gehad wat vir 'n spalk wag, agv van inkrimping weens koue ... of uitsetting agv hittige somer ..

Die vismark

Nicolaas 2017-11-08 Ai, prosa in die vorm van 'n gedig ...

Kultuur en mampoer

Hans Richardt 2017-11-08 Raed-na-gael, wat ek bedoel, is dat die ou spul met doringdraad om se alkohol te hoog is, etiel-alkohol se maksimum is 58 AVB, maar dan drink jy dit uit vrieskas om vergiftiging te voorkom en nog longe vir asemhaal te behou. Dis dieselfde AVB as in bv St

Durban first city on the African continent to become a Unesco World City of Literature

Dietloff van der Berg 2017-11-08 Baie geluk en sterkte Darryl! Moenie die Afrikaanse skrywers vergeet nie.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Sharon 2017-11-08 Stop skoolkaping, ek sal opstaan vir ons reg en ons kinders se reg en toekoms. Dit wat hulle wil doen is onaanvaarbaar; hulle verwoes alles en nou ons kinders en nageslag se geleerdheid ook.

Press release: NB Publishers receives cease-and-desist letter

Doktor Chris Joubert 2017-11-08 `n Belangrike bydrae tot die diskoers oor staatskaping, rampokkery en die verdorwe aard van `n postkoloniale bestel word met hierdie publikasie gelewer. `n Afrikaanse weergawe van hierdie seminale ondersoek sal hoog op prys gestel word.

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

Gustaf Claassens 2017-11-08 Gevleuelde woorde van 'n Afrikaanse kryger op die vlerke van 'n Rooiborsduif ...

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: wenner aangekondig

Adri Vivier 2017-11-08 Waardige wenner! Hierdie vrye vers frommel mens se hart. Geluk, Sunita!

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

André Vogel 2017-11-08 Breyten, as oud-hoofseun van ons skool(HHS) doerietyd, het jy al reeds gewys jy is 'n onverskrokke mens wat leiding kan neem en gee. Jou woorde is deurdag en spreek van 'n persoon van die heel hoogste integriteit, en dit is verblydend en skyn lig op die d

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

Johann Basson 2017-11-08 Ek glo reg en geregtigheid, gebaseer op die goue reël van naasteliefde "doen aan andere wat jy verlang hulle ook aan jou moet doen", sal in Suid-Afrika seëvier. Elkeen van ons het geleenthede om opbouende insette te lewer en waardige legate na te laat.

Die evolusieleer is 'n gestagneerde gedagte - finish en klaar!

Hans Richardt 2017-11-08 Baie veralgemenings.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

F C Boot 2017-11-08 Beste Angus Verbreed tog bietjie jou kennis. Begin sommer by THE WORD "EARTH" IN GENESIS 1:1 Niels-Erik Andreasen Professor of Old Testament, Loma Linda University Jy sal dit kry by: http://www.grisda.org/origins/08013.htm As jy nou mooi gelees en v

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

LitNet 2017-11-08 Hallo Piet, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

L DIPPENAAR 2017-11-08 Stop skole-kaping dringend asb!

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Reusedwerg 2017-11-08 Angus. Baie dankie. Ek voel vere oor jou vraag.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Derek 2017-11-08 Moord bly moord, maak nie saak wie of van watter demografie jy af kom nie. Al wat ek nie kan verstaan nie, is waarom het ‘n opstand teen al die geweld nie vroeër gebeur nie? Dit is erg dat mense dan dit wat wel gebeur probeer deligitimiseer met Bell Po

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Angus 2017-11-07 Beste FC Boot, Soos enige ander fiktiewe werk is die Bybel geskryf, en nie jy of ek kan wat geskryf is, verander nie. Jy kan nie iets daarin lees, sê die skrywer het nog nie die hedendaagse kennis gehad, en dan dit lees asof dit by jou kennis, of die mo

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

Jan Swanepoel 2017-11-07 Net sommer dit : hierdie bly darem maar 'n man wat sy taal kan gooi. Genade . My kop draai. Maar dis nie elke hierjy wat dit verstaan nie, hoor. Ook net: baie dankie, julle almal.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Angus 2017-11-07 Beste Reusedwerg, Natuurlik verknies jy jou oor ander, vir jou, belangriker dinge. Jou goed waaroor jy jou verknies, voel ek weer vere voor. So het elke mens maar reg tot sy eie dinge. Ek kan jou nie dwing om oor oorsaak en gevolg te besin, terwyl jy sp

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Angus 2017-11-07 Beste Raed-na-Gael, Alle reptiele lê nie eiers nie, maar alle reptiele ontstaan uit eiers. Sommiges dra hulle eiers inwendig, soos bv die pofadder, en as dit uitbroei, lyk dit asof die dier lewendig geboorte skenk. Alle organismes begin as sade, eiers,

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

Melinda Bekker 2017-11-07 Applous vir 'n merkwaardige skryfstuk. Hoor-hoor.

Kultuur en mampoer

Reusedwerg 2017-11-07 Daar is volgens my net een mampoerstoker en dit is die man wat kan. Elke ou het maar sy eie maniertjies en tradisies. Die ou wat die suksesvolste mampoerstoker is, is die ou wat uit voorraad hardloop. Elke ou het maar ' n resep wat hy moet volg. Ek is nie

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

F C Boot 2017-11-07 Denke dus gegiet in graniet?

Wat was eerste, die hoender of die eier?

F C Boot 2017-11-07 Beste Angus Nog 'n stukkie Bybelnonsens van jou kant af. Verbreed tog jou horisonne en begin deur te lees http://www.jewishvirtuallibrary.org/judaism-and-evolution en besoek 'n webblad soos 'Fact and Faith' en jy sal minder nonsens oor die Bybel kwyt raa

Afknouery en bullebakkery teenoor onderwysers

Helen Meyer 2017-11-07 Dit maak nie saak hoe goed jou werk is nie - navorsing toon dat bullebakke juis die persone teiken wat meer eties, meer hardwerkend en konsekwent is - dus word jy dikwels vir jou 'positiewe' eienskappe geteiken. Die rede is omdat bullebakke hul slagoffer

Munisipale verkiesing in Metsimaholo

Hans Richardt 2017-11-07 Frikkie Lotz, wegblystem is grootste stem deesdae. Het jy nog nie agtergekom dat ons deur minderheidsregering regeer word nie? Kleptokrate is dieselfde in ANC, DA, EFF en VF+, almal saam in Aldred Milner se koloniale parlement in Kaapstad. Niemand

Die Bergengel: 'n Onderhoud met Carina Stander

Prof Nico Luwes 2017-11-07 Pragtige juweel!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Cheryl Fouche 2017-11-07 Liewe Vader vrou. Jy kla oor jou kind se punt van 98%? Wat makeer jou? Wens jy hom/haar darm geluk of skel jy oor 2%?

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw

The President's Non-Keeper Vlakvark 2017-11-07 My mede-Suid-Afrikaners, Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan, ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan slaan, ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk en ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan! - Jan F E Cilliers Breyten, u en Jacqu
Top