Kommentaar

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Susan Allers 2017-11-04 So baie gelees oor plaasmoorde die afgelope tyd. Daar is bietjie waarheid in alles. Maar feit is dat plaasboer 'n maklike teiken is vir politieke moorde, wraaksugtigheid en krimenele. En dit is nodig dat die regering moet help met beskerming van die produ

Onderhoud: Ryk Hattingh oor Huilboek

,Marie Erasmus 2017-11-04 Ek behoort aan Vanderbijlpark se leeskring en ons gaan beslis Huilboek in ons 2018 beplanning insluit. Marie Erasmus

Press release: NB Publishers receives cease-and-desist letter

Griet Buitendag 2017-11-04 Die SSA bewys eintlik dat hulle wel aan die toesmeer is!

Voorleggingsriglyne: gedigte

sampie strydom 2017-11-04 Ek stuur die gedigte, dalk kan daar iets van kom. Dit kom uit my kinderboekies wat ek skryf, my publiseerder weet nie wat om daarmee te maak nie. So het ek ook liedjies. Die renoster een is nog nie gepubliseer nie, daar is nie finansies nie.

Press release: NB Publishers receives cease-and-desist letter

p muller 2017-11-04 Die boek het die waarheid uitgebring. "Al loop die leuen nog hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel." Ek het president Zuma oorgegee in die Hande van die Lewende God. Vreeslik is dit om te val in die Hande van die Lewende God.

Ysige liefde

Tinus 2017-11-04 Uitstekend, Trisa. Whau, dit kan baie maklik die waarheid wees.

Die kwesbares

Christine De Vries 2017-11-04 Skryf sommer deurmekaar van kwaadheid: ALMAL ... dit maak nie saak wie jy is, of watter siekte jy het nie, verdien om met waardigheid behandel te word, of met waardigheid te sterf.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Charl Lyell 2017-11-04 Die land en sy skole behoort nie aan die regering nie maar aan sy mense en hul God. Dit moet gestop word!

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Mercia 2017-11-04 Dit moet stop. Wat gaan van ons kinders word?

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Dirk 2017-11-04 Is keelvol vir owerheid wat alles self wil doen, maar niks is weldeurdag en sonder duister motiewe nie.

Wie is ons sonder ons tale?

Louis Cloete 2017-11-04 Pragtig, dit moes lankal gebeur het. Sterkte vir die pad vorentoe en hou ons op hoogte met die projek.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Fransie 2017-11-04 #stopskolekaping Dit sal ‘n ramp wees vir ons skole, leerders, onderwys in die algemeen! Die generasie is ons land se toekoms!

BookBedonnerd 2017: ’n Voorsmaak en ’n nasmaak

Jean Lombard 2017-11-04 n Openbarende nuwigheid wat nie geoeg bemarking kry nie. Richmond hoekom lê jy so ver?

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

D van Zyl 2017-11-04 Stop skolekaping. Ons regering moet gaan leer Wat Noorweë en Swede doen in hulle onderwys om die beste in die wêreld te wees en liewer met 'n goeie plan kom sodat almal beter opgelei kan word, onderwyser en kind. Hulle moet ophou om 'n werkende ding alt

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Koms van die motman deur Chris Karsten

Jean Lombard 2017-11-04 Pragtige beskrywings en mooi woordgebruik. Dialoog wat die verloop boeiend hou en die milieu en agtergrond helder inkleur.

Word vanoggend saggies wakker ...

Jan Rap 2017-11-03 Wat was eerste - die wurm, die papie of die mot?

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Jan Rap 2017-11-03 Angus, ek het nie eers geweet hulle het 'n resies gehad nie!

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Jan Rap 2017-11-03 Malema-hulle sing gedurig "Kill the Farmer kill the Boer" en met die nou dat boere (en hoofsaaklik Boere) vermoor word, het die boere (en Boere) hulle misnoë met die optog gewys. Dat swart boere ook vermoor word is waar maar die persentasie swart boere

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Oscar 2017-11-03 Goeie dag ek is n graad agt leerder op wss was sukkel met wiskunde.soek graag help met taak

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Karen Visser 2017-11-03 Nee! Ons kinders is geregtig op goeie onderwys! Stop die kaping en gee aan elke kind 'n kans op 'n goeie toekoms!

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Philip 2017-11-03 Net een vragie: WIE martel en maak die plaasmense dood?

Die kwesbares

Ingrid 2017-11-03 Jy is reg Laetitia ...ie problem spook nogal by 'n mens.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Elda de Waal 2017-11-03 Skitterende opsomming! Mag die Here gee dat ons wakker skrik en FEDSAS se pogings hier daadwerklik sal steun!

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Hans Richardt 2017-11-03 Ek voel vere vir die wie se gemoedere hoog loop, wittes het reg om vir hul regte te betoog. Waarom eien sg politieke swartes hul die alleenreg tot optogte toe in SA?

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Hans Richardt 2017-11-03 Daar is verskillende motivering vir moord. Solank mens die beweegredes van moord met dieselfde politieke korrektheid kleur verf, gaan daar nêrens oplossings kom nie. Is die bendegeveg en moord vir gebied dieselfde as aanval op afgeleë plaas op ou mense?

Munisipale verkiesing in Metsimaholo

Hans Richardt 2017-11-03 Frikkie, wie gee nog om oor verkiesings, tensy jy 'n spietkop is?

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

Hans Richardt 2017-11-03 FC BOOT, ek voel niks vir jou ellelange kommentare nie. Dit verander niks in my denke of lewe nie.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Hans Richardt 2017-11-03 Klomp niksseggende verbale diarree.

flagellaat – ’n ope brief aan die akademie

Gert van der Westhuizen 2017-11-03 Hanta die akademie verdien nie die verering nie - sien meer daarvan in die kelders van die mensdom.

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Gerhard Venter 2017-11-03 Bettina, ek kan insien dat AfriForum se optredes dikwels verdelend is, maar kan jy asseblief aandui waar hulle gesê het dat dit volksmoord is? Ek dink nie hulle het nie, en my indruk is dat dit net 'n baie klein minderheid van meesal semi-ongeletterde

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Johan Botha 2017-11-03 Stop die rubbish voor dit begin. Hulle kan nie eers 'n land regeer sonder korrupsie nie. Geen inmenging van die staat af nie is die enigste opsie wat ons nog het vir 'n goeie toekoms vir ons kinders. #StopSkoleKaping

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Sarie 2017-11-03 Vergelyk nie net die VN se bevindinge oor volksmoord nie, maar die van Genoicide Watch. SA se wit mense was in 2010 op nommer 5. Sal u asseblief die inligting verskaf waar was die optogte adverteer as optogte omdat wit mense op plase vermoor word.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Anna-Marie Bester 2017-11-03 Dit gaan nie gebeur nie, dit is onaanvaarbaar. Ons is tevrede soos wat dit nou is, daar is nie verandering nodig nie. Stop Skole Kaping!

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Caren Olivier 2017-11-03 Ons ouers en Beheerliggaamslede het nog altyd 'n goeie werk in ons skole gedoen. Wat tot nou toe die behoud was. Waarom wil die mense wat nie eers die land kan bestuur nie, nou inmeng in ons skole. Julle gaan nie ons skole ook in so gemors dompel nie.

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Shaun Carter 2017-11-03 Hi Litnet die Afrikaans E.A.T is puik... Dankie.
Top