Laetitia Swanepoel2017-11-01Ek moet sê, iets het lanklaas so by my gespook soos die dood van hierdie hulpelose mense. Iemand, iewers het tog die besluit geneem om hulle in hierdie totaal onvoldoende tehuise te plaas. Moet dit ongestraf bly?
hans Richardt2017-11-01Wat word van water wat net in Slaapstad se ou tonnels wegloop vanaf Tabelberg en ander plekke wat eeue gelede vars water na bv kasteel gelei was? Is dit nie net swak bestuur van Kaapstad se natuurlike bronne nie?
LitNet2017-11-01Hallo Azalia, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Adelle2017-11-01Absoluut gaande oor die beelde in jou gedig en die algehele dubbelsinnigheid wat voorkom tussen seer en passie. Jy skryf 'n hond uit 'n bos uit, jongman! Die aanwending van "skil" as 'n werkwoord versteek soveel emosie wat die waarheid van die swaarheid b
Kobus van den Berg2017-10-31Ek wil net bevestig dat die deel ivm die sensor van briewe aan die manne op die grens foutief is. Dit het nooit gebeur nie. Briewe van soldate aan hulle geliefdes is weens sekerheidsredes wel gesensor. Kol Kobus van den Berg (40 jaar in Weermag)
Marissa Coetzee2017-10-31Hi Rozette. Ek is baie jammer om te hoor van jou pa. Dis great dat hy oop en eerlik is en hulp soek. Ek sal sê dat Blou trane hom wel 'n blik op die lewe van 'n dwelmverslaafde sal gee en boonop sal dit jou help om jou pa dalk beter te verstaan, maar Hyk
Johannes Comestor2017-10-31Angus, ek soek nie elke dag na iets om op LitNet te skryf nie. Dit is slegs in uitsonderlike gevalle dat ek deesdae hier skryf. Ek ag jou bewering verregaande dat ek oor Afrikaans-Nederlands III spog, terwyl ek dit duidelik gemaak het dat ek slegs jou vra
hans Richardt2017-10-31Reusedwerg, interresant genoeg, die nuwe neiging is nou in die voorheen Wes-Europa, waar vele streke na groter outonomie strewe.
In Oos-Europa bestaan die Russiese Federasie uit vele outonome streke, stede en lande. President Putin is die President van
Marianne Erasmus2017-10-31Goeie dag ek is dankbaar vir hierdie hulp en sal graag Gr 7- 11 Afrikaans Add Taal vraestelle wil kry op n gereelde basis. Groete
LitNet2017-10-31Hallo Zimri, ons sal so gereeld moontlik vraestelle byvoeg as ons dit in die betrokke graad en vakgebied in die hande kry. Op die oomblik is hierdie die vraestelle wat ons beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete
Sarie2017-10-31Afrika en demokratiese beginsels werk maar moeilik saam. Dubbele standaarde wie veroordeel word. Kyk maar in ons eie land wie kry die swaarste straf vir dieselfde oortredings en wie loop skotvry vir menseregtevergrype.
LitNet2017-10-31Hallo Ronell, ons bied vraestelle aan wat kundiges vir ons opstel, of ons deel vraestelle van departemente en kontakte wat vir ons toestemming gee. Hier is 'n indeks van alles wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vr
F C Boot2017-10-31Beste Angus
Mag ek jou aanraai om die hele stuk te lees waaruit die aanhaling kom en dan sal jy agterkom dat jy nog steeds inpas in die aanhaling.
Lekker dag.
Koos Holtzhausen2017-10-30Ek is in 1940 gebore en het in my lewe baie na die Afrikaanse sender geluister. Iets, wat nog nie genoem is nie, en wat ek onthou, is dat daar aanvanklik na die Engelse sender verwys is as die A-program en na die Afrikaanse een as die B-program. (Dit is d
Angus2017-10-30Beste FC Boot,
Jou ateïs-geskiedskrywer bewys ook niks met woorde nie. Ek het al male sonder tal aan jou bewys dat die hele Bybel letterkundige fiksie is; dus is die karakters daarin ook fiktiewe karakters. Soos alle fiksieskrywers, het die skrywers van
Angus2017-10-30Natuurlik het die hoender gewen. Dis nou nadat ek die outjie wat die eier verdedig het, 'n paar taai klappe gegee het, en die meisie aan haar vlegsels by die deur uitgesleep het.
Angus2017-10-30Beste Johannes Comestor,
As jy spog met Afrikaans-Nederlands III (Unisa), moet jy darem bewys lewer dat jy Afrikaans kan lees en verstaan. Nog nooit het ek beweer dat die vervrouliking van Afrikaans nie ʼn politieke aanslag op Afrikaans is nie. Afrikaans
Anthony Wilson2017-10-30Sterkte met die beplanning van dié belangrike program! Moes al lankal gebeur het. Die regering MOET verantwoordelik gehou word! Godspeed!
Cherize2017-10-30Dit is maklik om veilig in ‘n kantoor te sit en alles en almal te kritiseer en belaglike opdragte vir onderwysers en hoofde uit te dink. Maar dis die onderwysers en hoofde wat met die toekoms van ons land werk. Dis onderwysers en hoofde wat hul tyd en i
Anthony Wilson2017-10-30Dankie Bettina vir weereens 'n baie insigewende artikel van opperste belang! Kom ons wees eerlik. Dit is 'n sekere tipe man want vroumense verkrag en andersom. Ons hoor menige maal dat verkragting gaan nie oor die seks nie maar die mag wat die blikemmer u