Kommentaar

Die volheid van heiligheid

henco 2017-11-03 Ek hou van die Griekse mitologie wat na vore kom. Briljant geskryf.

"Eindelik dood en stil het hulle gedink ek is": ’n huldeblyk aan Ryk Hattingh

Ena Jansen 2017-11-02 'n Absoluut pragtige huldeblyk, Gerrit.

Martin Luther – die onbekende

Wilhelm Fourie 2017-11-02 Dis 'n baie interessante artikel waaruit ek heelwat geleer het. Luther is beslis nog vandag relevant (met ietwat versigtigheid soos die skrywer hier tereg noem). Ek wens ek kon Duits lees. Dan sou ek graag die boek van Christine Eichel wou lees.

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Wilhelm Fourie 2017-11-02 Thanks Hans Pienaar for an excellent article. You are one of the few thought leaders in this country capable of seeing the bigger picture. The development of Afrikaans (a language the snobs of the 19th century looked down upon) into an academic language w

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Wilhelm Fourie 2017-11-02 It is tragic that the true original languages of the country are almost extinct. It is exactly because I do not want Afrikaans to suffer the same fate as the Khoikoi languages that we should preserve it. At least many Khoikhoi words are still alive in Afr

Martin Luther – die onbekende

Sakkie Spangenberg 2017-11-02 Nouja, wat sal 'n mens sê van al die woorde wat aan Luther toegedig word, maar waarskynlik nie deur hom gespreek of geskryf is nie? Woorde kry oor tyd heen stertjies. Soos die stelling dat die boek Hier staan ek deur die Nuwe Hervormers gekonsipieer, saa

Vyf Suid-Afrikaners en die Taalunie Zomercursus Nederlands (TZN) 2017

Rik Van de Walle 2017-11-02 Beste Giselle, Collega Yves T'Sjoen bezorgde mij de link naar jouw getuigenis. Zoals je ongetwijfeld weet, vindt de Universiteit Gent het zeer belangrijk om bijdragen te leveren tot de verdere ontwikkeling en verspreiding van het Nederlands, niet allee

Die leser

Willie van Aswegen 2017-11-02 As iemand wat 'n lewensmaat aan kanker afgestaan het, het ek bogenoemde storie uit 'n ander hoek gelees. Welgedaan Izak de Vries dit was seer herinneringe wat herleef maar so empaties geskryf dat ek dit terdëe geiet het.

Jaarvergadering van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans: ’n verslag

Conrad 2017-11-02 Veels geluk aan Amanda Lourens, Bibi Burger en Dewald vir hulle verkiesing as voorsitter, ondervoorsitter en bestuurder. Geluk ook aan die res vir hulle energie en die hupstoot wat hulle die IVA gegee het!

BookBedonnerd 2017: ’n Voorsmaak en ’n nasmaak

Maretha Maartens 2017-11-02 Bereikbaar van oraloor, onderskat van oraloor, dink ek nou. Deur hierdie vertelling het Richmond en Boekbedonnerd nou my hart in Bloemfontein bereik. Dankie!

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

David Schenck 2017-11-02 Dit moet STOP! Die onderwys is ons enigste hoop vir hierdie land en as ons so aangaan dan verloor ons daardie hoop.

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Estelle Vorster 2017-11-02 Ek is op soek na Anette Human se boek Brood op baie maniere , dit was 'n reeks boeke. Baie dankie.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Karen Roelofse 2017-11-02 So tuimel die res van Suid-Afrika ineen as ons nie almal saam staan nie.

#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word

Bonita Otto 2017-11-02 Stem glad nie saam nie en dit is onaanvaarbaar.

Vyf Suid-Afrikaners en die Taalunie Zomercursus Nederlands (TZN) 2017

Yves T'Sjoen 2017-11-02 Beste Giselle Botha, dank voor dit persoonlijke en bijzonder inzichtgevende verslag vanuit het perspectief van de zomercursist. Dit is een belangwekkende en hartverwarmende getuigenis. De Universiteit Gent is er jou en de andere buitenlandse studenten Ned

Wat was eerste, die hoender of die eier?

F C Boot 2017-11-02 Angus Jou grootste probleem is nog altyd dieselfde. Jy ruk die Bybel uit sy historiese konteks. Eerste Genesis-skeppingsverhaal is deur bannelinge (586-539 vC) geskryf as teenvoeters vir die talle Babiloniese skeppingsverhale. Dit is dus lank na die doo

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

LitNet 2017-11-02 Hallo Diane, hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

LitNet 2017-11-02 Hallo Marianne, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Diane Jacobs 2017-11-02 Goeiedag ek soek wiskunde geletterdheid finale vraestel 1 en 2 dankie vir u hulp. Diane van Noordwes

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

F C Boot 2017-11-02 Die gelese stuk bevat genoeg om te bewys dat jy nog steeds in slotparagraaf inpas. Lekker dag.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

F C Boot 2017-11-02 Natuurlik om anderkant te kom!

Kom ons vat hande

Hans Richardt 2017-11-02 Reusedwerg, ek sien hier op LitNet dat daar 'n generasie bestaan, wat leef op elke spelfout of tikfout. Al Hierdie geslagte X, Y en Z is nie vir my nie. Ek dink pienk en blou bestaan nog in my realiteit.

Kom ons vat hande

Hans Richardt 2017-11-02 Reusedwerg, 😁... Ek vat hande waar ek wil, nie net omdat iemand so dink nie.

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Raed-na-Gael 2017-11-02 So Angus, Wat was eerste, die dinosaurus of die eier? (Jy weet mos hulle het ook soos reptiele, eiers gelê)

Kom ons vat hande

Reusedwerg 2017-11-02 Hans, dit is die probleem vandag. Almal preek om hande te vat, maar wil vir jou voorskryf wie se hande om te vat. Die probleem is ook dat wanneer jy uitreik om hande te vat word jou sakke gerol want een of ander donner het sy hande laaaankal in jou sakke.

Soms

Pieter 2017-11-02 Seer! Baie, baie sterkte.

Radbraak deur Jolyn Phillips: ’n resensie

Lianda 2017-11-01 `n Puik resensie wat my oë (en mond) laat water! So `n bundel soek ek dadelik op my boekrak, sodat ek die suiwer poëtiese segginge kan vashou; kan lees!

Wie is ons sonder ons tale?

Nolan Danster 2017-11-01 Welgedaan Denver! Tog tragies dat pansalb miljoene bestee aan die tale wat in die konstitusie is, en nie eers R 50 000 aan ons Khoena-tale bestee nie. Ouma Geelmeid het persoonlik 'n versoek aan die regering gedoen om te help om een van ons oudste tale, N

Afrikaans: the language of dissent

Angus 2017-11-01 Beste Johannes Comestor, Ek soek nie gespreksgenote nie. Ek kan egter nie nalaat om jou daarop te wys as jy twak skryf net omdat jy nie behoorlik lees nie. Groete, Angus

Wat was eerste, die hoender of die eier?

Reusedwerg 2017-11-01 Jy kan dieselfde vra: Hoekom het die hoender oor die pad geloop? Wie gee nou eintlik om?

Wie is ons sonder ons tale?

Lu-Ann Kearns 2017-11-01 Watter insiggewende artikel wat ook die soeklig plaas op die sosiale impak van taalverlies! Uitsluiting vanaf enige taal se hoofstroomaktiwiteite ontneem taalsprekers van meer as net geleenthede. Taalidentiteit word beslis negatief beïnvloed.

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

Micky Badenhorst 2017-11-01 Dit sal gaaf wees om resensies te kan uitruil!

Wessel Pretorius (1949–2012)

Louis van Niekerk 2017-11-01 Wonderlike onthou van 'n digter wat nooit na waarde geskat is nie. Dankie hiervoor.

Wie is ons sonder ons tale?

Pieter van Rooyen 2017-11-01 Kan die taal wat die vier oorblywende sprekers dan nie opgeneem word vir bewaring vir die jeug, gee vir hulle toestelle wat hulle daaglikse gesprekvoering kan vaslê en later kan dit gebruik word om regte uitsprake en nuanse aan die jeug oor te dra. Ons k

Ons moet onthou

hans Richardt 2017-11-01 Dirk Rigter, ek wag nog vir jou "feitlike" verduideling van geo-politieke model tussen 1914 tot 1922! Verduidelik ook vir ons operasie Polar Bear Expedition.

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Angus 2017-11-01 Beste FC Boot, Ek het dit gelees. Dit help nie dat ek êrens moet inpas of nie. Dit is nog nie 'n bewys dat Jesus wel bestaan het buiten as fiktiewe karakter in die NT nie. Ek vra konkrete bewyse, of net waar bewyse gevind kan word dat hy histories wel

Vyf Suid-Afrikaners en die Taalunie Zomercursus Nederlands (TZN) 2017

Theodorus du Plessis 2017-11-01 Inspirerend! Versterk beslis ons intieme band met die Lae Lande en dra betekenisvol by tot die bou van toekomstige verhoudinge. Verryk onteenseglik die Afrikaanse taal en Suid-Afrikaners se kultuurwêreld.

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

F C Boot 2017-11-01 Beste Hans Ek dink jy moet leer om ook tussen die lyne te lees. Jy is ontsettend naïef as jy dink dat enige swart regering 'n blanke onafhanklike staat op sy grondgebied gaan toelaat. Ek pos vir jou 'n stukkie kommentaar wat die agbare burgemeester van
Top