Anton du Raan2017-11-06Geagte Prof Du Randt
Ek het u uiteensetting interessant gevind. Ek is Anton Michael du Raan (geb 1938), my pa was Christoffel Jacobus du Raan, geb 1910 te Strydenburg/Hopetown, my oupa was Antonie Migal du Raan geb te Strydenburg/ Hopetown.
Kan u my
Raed-na-Gael2017-11-06Angus,
Dinosaurusse was reptiele.
Hoekom lê nie alle reptiele eiers nie?
Daar is slange, asook seeslange, wat hul nageslag lewendig voortplant.
Waarom die verskil?
Johannes Comestor2017-11-06Hans Pienaar openbaar meer oor sy benadering tot die boek as wat hy oor die inhoud van die boek skryf. Leon Lemmer se boekbespreking, "Die geskiedenis van ons ondergang" (Praag, Rubrieke, 8 Julie), bied groter duidelikheid oor wat in die boek staan.
chris vermeulen2017-11-06Sarie / Gerhard - ja geen “amptelike” bron mag dit genocide noem nie - nes wat die gapende verskille tussen rasse se genetiese en intellektuele (en morele ..) kwaliteite /vermoë ook amptelik verbied word (soveel vir “vryheid” van uitdrukking /me
Ingrid Glorie2017-11-06Beste Louise, dankie vir jou belangstelling. Lesers in Suid-Afrika kan inteken deur MySubs: https://www.mysubs.co.za/magazine/maandblad-zuid-afrika. Ek is in Maart in die Kaap en sal graag verder wil praat oor jou pa en die werk wat hy gedoen het. Kontak
Len Cloete2017-11-06Ek is bevrees dat staatskole die einde van opvoeding in ons land sal beteken. Soos dit reeds is, word befondsing na "stedeskole" meer en meer beperk. Die ouers dra self die las vir hulle kinders se opvoeding. Hoekom alles vernietig?
Frik Lotz2017-11-06Ou Hansie, lyk my jy is een van daai ouens wat oor als kla, maar niks verder doen nie. Dit help nie om hande gevou op die kantlyn te staan nie. Ons wat aan verkiesings deelneem is op die veld en is deel van die wedstryd, want ons staan op vir ons mense en
Lilanie2017-11-06Ek dink ons ouers kan nie net agteroor sit en dit toelaat nie! Alles rondom ons is reeds in 'n toestand van choas. Ons skole is tog ons kinders se fondasie. 'n Pad wat hulle stap met wonderlike onderwysers wat hulle harte vir ons kinders gee. Ek is teen h
LitNet2017-11-06Hallo Christa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-06Hallo Angelique, hier is 'n direkte skakel na die vraestelle - dit word gelei vanaf die skakel op die bladsy waarby jy oopgemaak het: http://www.ecexams.co.za/2016_November_Gr_6_Exams.htm. Ons het toestemming om dit op LitNet te deel. Groete, Naomi Meyer,
LitNet2017-11-06Hallo Samantha, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-06Hallo Genieve, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-11-06Hallo Oscar, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. As jy hierdeur blaai, hoop ek dat jy materiaal sal vind wat jou sal help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hennie Basson2017-11-06Los nou die beheptheid met ras, los definisies, veroordeel moord en misdaad in die algemeen. Lewer 'n postiewe bydrae in die land, ondersteun landbou wat terloops die grootste verskaffer van werk is, ek verwerp ook veralgemeende aantygings dat boere hulle
Angus2017-11-05FC Boot, as 'n mens iets lees, interpreteer jy nie dit wat jy lees volgens wie dit geskryf het nie. Jy lees en verstaan dit volgens wat daar geskryf staan. As daar in die Bybel geskryf staan dat God elke dier na sy soort geskape het, dan mag jy nie sê da
Angus2017-11-05Raed-na-Gael, wees tog redelik. Ek het mos gesê wat hoenders aanbetref, was die eier eerste daar. Die debat gaan nie oor dinosourusse nie.
Maar goed, jy het dit begin met dinosourusse. Die antwoord is nog steeds die eier. Die voorouer van die dinosouru
Angus2017-11-05Reusedwerg, die mens is maar 'n nuuskierige ding. As jy 'n mens is, sal dit mos interessant wees om te weet wat eerste was. My boerboel gee natuurlik nie om nie, solank hy net sy kos kan kry, en sy kop getreel word.
Tobie2017-11-05Jy het nou mooi volgens jou definisies verduidelik hoekom plaasmoorde nie as volksmoord geklassifiseer kan word nie, maar dit is mos nou net die helfte van die storie. Gaan skryf nou neer wat die plaasmoorde voorafgegaan het, wat daar tydens en daarna geb
Joanette vd Merwe2017-11-05Dit wat voorgestel word is verseker nie die pad om te volg nie. Skole en beheerliggame moet asb aangaan soos tans.
#StopSkoleKaping#
Linda Erasmus2017-11-05Een van die plaasmoord aanvallers het pertinent gesê dat die aanval gedoen word 'because you stole from us'. Ek beskou dit polities maar ook rasisties van aard, soos sekerlik van die ander aanvalle en moorde ook. Dis baie jammer, want ons wil so graag in
Ingrid2017-11-05Ek voel hier kom 'n nuwe boek ... met die naam Die kwesbares. Ek het die ander twee boeke ook gelees. Ken Rooikruis-hospitaal goed. Het my st 2 jaar in daai hospitaal geskryf. Daai tyd was daar nog hospitaalskole.
Leeann2017-11-05Hoe staan dit in die Bybel? Die met pêrel op hulle oë! Vir die wat weet sal dit nie so erg wees nie! Die aarde en alles daarop behoort aan God.
H Labuschagne2017-11-05Ek wil graag hierop raegeer. Met baie respek vir jou Bettina wil ek sê jou onderrok hang uit. Ek het nie nodig om jou te vertel dat ek nie vir die plaasmoorde op gestaan het Maandag nie. Ek ken nie die ou in die Town C wat gister vermoor is nie, maar oom
Petro Venter2017-11-04Stop Skolekaping. Ek is totaal en al teen staatsskool. Die regering wil die stelsel in 'n komunistiese land verander. Ek weier om dit toe te laat.
Thinus Fourie2017-11-04Die protes is begin onder die vaandel van "genoeg is genoeg". Dit het gegaan oor plaasmoorde waar daar ‘n skerp styging is. Die optrede was nêrens, en ek praat namens die Kaap, verpolitiseer nie. Ek dink die skrywer maak hiervan ‘n politieke speelbal
Peter Murray2017-11-04Ek was geskok toe die Nuwe Suid-Afrika se 11 amptelike tale aangekondig is, en ek agterkom dat daar GEEN oertaal ingesluit is nie.
As oud-inwoner van Namibië weet ek dat verskeie sendelinge (soos Pfarrer Heinrich Fedder; Ds Ferdie Weich; en Ds Van der W