Kommentaar
Skryfkompetisie vir skoolleerders: "Ek voel anders as ander mense"
Shanda van Rooyen 2017-10-28 Ek is mal oor die idee, maar dink julle boekpakkies is nie ouderdomsrelevant genoeg nie. Geen gr 9 wil byvoorbeeld volgens my nog Saartjie lees nie.
Ons moet onthou
Raed-na-Gael 2017-10-27 So, stom tot die stond van hul sterwe, bly ieder 'n held van die daad ... hul bene, na swoeë en swerwe, lê ver op die velde verlaat ... - Jan FE Cilliers (Ook koninklike geweld hier by ons, Hans.)
Skole-navrae
Henda 2017-10-27 Hallo, ek is dringend opsoek na vrae oor Vlerkdans ; Die Potlooddief en die Engel
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
F C Boot 2017-10-27 Beste Angus Jy het niks bewys nie.Trouens 'n ateïs-geskiedenisskrywer het tereg tot die slotsom gekom dat: "The proponents of the Jesus Myth hypothesis are almost exclusively amateurs with an ideological axe to grind and their position is and will almos
Ons moet onthou
Dirk Rigter 2017-10-27 Hans, jy is mos lief vir google. Google die oorsake van WO 1. Koninklike gesinsgeweld? Moenie nonsens kwytraak nie. 17 miljoen mense is tydens dié oorlog dood. Kwalik konings wat hul gesinne slae gegee het. Kennelik het jy geen idee van die wêreldlorde
Die speeltyd is verby
Dirk Rigter 2017-10-27 Germaanse bruisdrankie? Ons gewone sterflinge noem dit sommer 'n bier.
Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen: ’n resensie
Marie Bredenkamp 2017-10-27 Dankie vir 'n resensie wat ek weer kon lees met die bundel in die hand. En - vreemd genoeg - deur my kleinseuns blootgestel aan "Dr Who" - kan ek my geheel inleef in beide die resensent se sieninge én die digter se segginge. En ja: tref miskien veral
Op grond waarvan kies die DA sy leiers?
Anthony Wilson 2017-10-27 Jason - Dit vat 'n grootse gebeurlikheid vir enigiemand om van party te verander. Die DA MOET NIE die bruin stem, soos die geskiedenis al geleer het, onderskat nie. Ek dink dat die jongmense van vandag gaan die deurslaggewende faktor wees. Die DA moet met
Wie is ons sonder ons tale?
Pol Vigoureux 2017-10-27 Een artikel met veel diepgang. De systematische uitroeiing van een taal is een aanval op een volk. Bij voorbeeld het uitroeien van de Dietse taal, die evolueerde naar de Nederlandse taal, in een groot deel van Vlaanderen. Door de kruising van volkeren is
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Vraestel 1 en 2, September 2014
Mia Smit 2017-10-27 Baie, baie dankie!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Alida 2017-10-27 Geen Staatsdepartement het kundiges nie en nog 'n tragedie is aan’t broei.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Rdl. Gerda Senekal 2017-10-27 Absurd. Stop onmiddelik!
Wie is ons sonder ons tale?
Susan Meiring 2017-10-27 In eerbied Sal ons prys as God die dag sê: "Jul stryd is verby, wat was Sal EK laat wees". Wie Sal dan kan teëstaan? Wie sal?
Wie is ons sonder ons tale?
Lucy Campbell 2017-10-27 Dis wat os need om os eie stories te vertel waa die waarheid seëvier. Sterkte vorentoe Denver os loep saam. Well doen Denver keep on searching. x
Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal
MHL 2017-10-27 Duisend dankie's, LitNet... ons as ekstraklas onderwysers waardeer dit ontsettend baie !!! Baie skole is nie juis behulpsaam as mens wil "saam werk" nie... En dìt terwyl dit eintlik nie oor ons gaan nie, maar oor die KINDERS... enige ekstra hulp word
Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is
Susette Brynard 2017-10-27 Dankie Barend, ons waardeer jou omgee. Vriendelike groete Susette
Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is
Susette Brynard 2017-10-27 Dankie Essie, dit maak Sheri se pad selfs meer die moeite werd. Liefde
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Carien Fourie 2017-10-27 Stop Skolekaping
Word vanoggend saggies wakker ...
Tiens Pretorius 2017-10-27 1 Ja, jy word kêns. 2 Waar kom die hoender dan vandaan, want hy moet mos uit 'n eier kom, dan nie? Varkspek
Gespierde Afrikaans
Koos Holtzhausen 2017-10-27 Sommige mense het 'n fassinasie (is behep?) met wollerige woorde ...Geskiedenis-vraestelle: November 2011
Enrique 2017-10-27 Opsoek na Graad 11 November vraestell, asb.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Monique 2017-10-27 Kinders gaan nie ordentlike opvoeding kry as 100% van die land se kinders in 20% van die land se ordentlike skole ingedruk word nie, onderwysers gaan begin bedank en dan sit ons almal met gebakte pere, dan gaan die mense weer sê "oh I didn't know that wo
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Marne Strauss 2017-10-27 Stop skolekaping! Dis my kind se demokratiese reg om onderrig te word in sy moedertaal deur goed-opgeleide onderwysers ... onder die wakende oog van mense wat werklik sy of haar belange op die hart dra. Ons kinders is ons toekoms en die onderwys is al manEk onthou die president van Flinkveria
Jan Coetsee 2017-10-27 Op my laaste dag as Klankman vir Flink uit die Vere herhaal Fanus gebruiklikerwys wat die luisteraars tydens diljoene telefoonoproepe kwytraak. 'n Vrou beweer Fanus se grappies is daardie dag so flou dat hy asb moet fluit voordat hy 'n snaakse grappie ve
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Jan Drijfhout 2017-10-27 Dit kan nie toegelaat word nie. Daar sal algehele verval wees. Daar is genoeg voorvalle om dit te bewys.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Jessica Müller 2017-10-26 Ek as opvoeder is geskok hieroor. Dit skep vrees by mens oor die toekoms en of mens nog in die beroep sal wil bly. Ek staan dit ten volle teë.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Annelie Coetsee 2017-10-26 Dit is onaanvaarbaar dat ouers nie meer sê gaan hê nie, dit druis in teen demokrasie en kom neer op 'n kommunistiese bedeling. Onaanvaarbaar!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Jeanette de Klerk-Luttig 2017-10-26 Dankie Jaco vir die duidelike waarskuwing teen die beoogde wysigings van die wetsontwerp wat openbare skole sal verander in staatskole. Dit sal ingrypende gevolge inhou waarvan die uitskakeling van ouers se invloed via Beheerliggame maar een sal wees
Die speeltyd is verby
Angus 2017-10-26 Ai, tog, die sonde! Wat vir 'n ding is "'n veilige woonbuurt vol misdaad"?
Word vanoggend saggies wakker ...
Angus 2017-10-26 Toe ek in st ses was, het ons ook 'n hewige debat gevoer oor wat nou eintlik eerste was: die hoender of die eier.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
I. Coetzer 2017-10-26 Ek is teen die inmening van die staat in openbare skole. Ons gemeenskap en onderwysers werk hard vir wat ons het.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Desiree Lund 2017-10-26 Dankie aan Fedsas wie ons leerders, ouers en opvoeders se belange op die hart dra. Vir al die staat se voorstelle stem ons 'n defnitiewe nee. Die bestaande struktuur het soveel werk nog aan dat ek nie kan dink dat nog nuwe denkrigtings ingeslaan moet word
Vir Angus (en Hans) oor die verstaan van waarom
Hans Richardt 2017-10-26 Onnosel stelling regverdig geen antwoord.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Christina Watters 2017-10-26 Ek is n onderwyser. Ek vrees die dag dat politici wat reeds ons land in 'n toestand van chaos en anargie bestuur het, hulle kloue slaan in ons skolebestuur.
