Kommentaar

Einstein-kompetisie: Chris Joubert

Chris Joubert 2017-10-21 Joubert, jou slimkop.

Wat gaan aan?

Hans Richardt 2017-10-21 Wie gee om om oor kritiek teen politieke oorkorrektheid ideologie verban te word op Litnet?

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

Hans Richardt 2017-10-21 Anarcho-kapitalisme is reeds sedert 1984 aanbewind in SA.

’n Besoek aan die Zuid-Afrika Huis – en omswerwinge in Holland

francois verster 2017-10-20 Ironies ja dat 'n genetiese defek, die geneigdheid om rumatiekerige pyne te versamel, my juis moes pla toe ek die land van my voorsate besoek!

Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius

C. J. Beck 2017-10-20 Onderhoudvoerder maak toesprake wat maskeradeer as vrae. Selfs nou voel ek dat daar in Amerika nog steeds ripples is van hul eerste en tweede burgeroorloë. Soos ek baie jare gelede aan Mangosuthu Buthelezi gesê het toe dit onwettig was om Mandela uit te

Praktiese raad vir impotensie (veral vir Gay ou man)

Louw 2017-10-20 Hallo Willie, ek sal ook graag meer wil weet oor die produk, en wat dit kos.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2012)

Maybelline van Zyl 2017-10-20 Ek is op soek na al 2016 se Wiskunde eind eksamen vraestelle en memorandums. Is dit moontlik dat iemand dit vir my kan mail?

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Trisa Hugo 2017-10-20 Jou geduld sal beloon word, Anoeschka. Ryklik, hoop ek.

Afrikaans is nie ’n minderheid nie

Henriette Jacobs 2017-10-20 Mag hierdie een van vele inisiatiewe wees om Afrikaans te koester en sy regmatige plek in ons samelewing te verseker! Dankie!

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

F C Boot 2017-10-20 Angus Jy mag dalk die volgende insiggewend vind. https://www.psychologytoday.com/blog/consciousness-and-the-brain/201202/what-is-thought

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Johannes Comestor 2017-10-20 In Kenia is in 1974, dus 11 jaar na politieke onafhanklikheid, amptelik van Engels ontslae geraak deur Swahili tot enigste amptelike taal te verklaar. Die Keniaanse skrywer Ngugi wa Thoing'o dink dit is absurd vir 'n Afrikaland om 'n koloniale taal as amp

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

kla-kous 2017-10-20 Excellent article mr Pienaar! I am still laughing! What a consternation such approach would cause. Whether globalisation is still such a foregone conclusion remains to be seen in the light of Trump and Bannon. To that extent one might have to rethink cert

Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het
2004

Johannes Comestor 2017-10-20 In die konteks van Elsa Joubert se Poppie het Willie Burger pas blankes verwyt dat hulle nie eens die van van hulle huishulp ken nie (Die Burger, 19 deser, p 10). Maar Elsa Joubert het, soos sy hierbo erken, Poppie se koorbedrywighede ook eers op haar beg

Boereverneukers: ’n onderhoud met Izak du Plessis

Barend Venter 2017-10-20 Ek is tans besig met "Boereverneukers" en ek vind dit uiters interessant en prikkelend.

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

NANNIE KLEYNHANS 2017-10-20 Baie geluk Shéri jy is 'n inspirasie vir almal!

Musiek en dekolonisering: Mareli Stolp gesels met Etienne Viviers

Etienne Viviers 2017-10-19 Dankie hiervoor, Johannes.

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2017-10-19 Ja Helmine, ek het al dikwels vertwyfelinge (is daar ooit so 'n woord?) gehad ten opsigte van gewoonlik iets wat mens outomaties doen - byvoorbeeld ratte verander. As jy inklim en jy wonder waar is trurat dan moet jy dit uitpluis teenoor wanneer jy net in

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Angus 2017-10-19 Pragtig! Dit lyk mos of ons vorder. As mense die woord meme (enkelvoud is meem) so rondgooi asof dit 'n alledaagse woord is, sal dit gou nie meer net 'n neologisme wees nie. Dit wys ook belesenheid! Richard Dawkins sal verheug wees oor die populariteit v

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2017-10-19 Beste Angus, jy begin dit nou snap. As jy sê babas dink nog nie in taal nie, en diere dink nie in taal nie is dit duidelik jy besef hulle dink wel alhoewel taal hulle ontbreek. Ek sê weer vir jou, mens dink nie in 'n taal nie. Dat mens hier en daar vi

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2017-10-19 Dankie Johannes, mens is nooit te oud om te leer nie.

Delikaat

Wilna 2017-10-19 Baie dankie Willie xxx

Delikaat

Wilna 2017-10-19 Baie dankie Linda xxx

"Eindelik dood en stil het hulle gedink ek is": ’n huldeblyk aan Ryk Hattingh

Johann de Lange 2017-10-19 'n Lieflike huldeblyk aan die vreeslose blik waarmee Ryk na die wêreld gekyk het, en die onoorbrugbare verdriet waarmee dit hom vervul het. Dankie ook vir die voëlvlug oor tekste wat alte gou in die vergetelheid geraak het. Hy het almal met wie hy konta

Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom

F C Boot 2017-10-19 Die gedrag kan nooit goed gepraat word nie. Die vraag wat ek graag beantwoord wil hê is of vrouens in magsposisies by geleentheid hulself nie dalk skuldig maak aan dieselfde gedrag nie. In Genesis 39 is die verhaal van Josef en Potifar se vrou opgeteken

Ysige liefde

Trisa Hugo 2017-10-19 Dankie, Maricia!

’n Besoek aan die Zuid-Afrika Huis – en omswerwinge in Holland

Wannie Carstens 2017-10-19 Francois, 'n lekker herinnering aan 'n bekende omgewing. Daai jig is lastig as 'n mens in Amsterdam moet loop!

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

Mnr Snortje 2017-10-19 Kom ons probeer anargie.

Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het
2004

Julie Schaap 2017-10-19 Het hierdie boek soveel keer gelees en elke keer het die verhaal 'n nuwe dimensie gekry. Wat weet ons selfs vandag van al die ontstellende gebeure?

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Mnr Snortje 2017-10-19 If Afrikaans becomes the language of decoloniality then I am definitely going to start speaking English.

Afrikaans is nie ’n minderheid nie

Gert Rossouw 2017-10-19 Het so pas 'n maandlange vakansìe in Ierland gehou. Dit is bemoedigend om te leer dat na duisend jaar van Engelse onderdruķking daar steeds 15 persent van die Iere is wat die oorspronklike Galliese taal as huistaal het veral in die landelike dele.

Afrikaans is nie ’n minderheid nie

Christo H GROBLER 2017-10-19 Is dit waar as ek noem dat daar meer mense van alle rasse in SA Afrikaans in hulle huise praat. Ek maak die stelling dat bitter min mense wat Engelse klas gehad het Afrikaans kan praat, daarenteen praat die meeste kinders wat Afrikaanse skole bygewoon het

Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom

maria 2017-10-19 Die probleem is nie heeltemal so eenvoudig nie - hoeveel keer gebruik vrouens nie uit eie beweging hul seksualiteit om te kry wat hulle wil hê nie?

Toerisme vraestelle: November 2011

Marietjie 2017-10-19 opsoek na ou Graad 11 VRAESTELLE

Vir Reney Warrington en Anoeschka Von Meck oor Vaselinetjie se resensie van 11 September

Dirk Rigter 2017-10-19 Hans Richardt, Wat is "politiek korrek" aan die fliek?

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

F C Boot 2017-10-19 Nee Angus Die woord 'hemel' het oorspronklik 'n ander betekenis gehad. Dit het oorspronklik verwys na: "the expanse in which the sun, moon and stars are seen, which resembles a vast vault or canopy overarching the earth, on the 'face' or surface of which

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2017-10-19 Hallo Nynette, jy hoef net op die skakels te klik om 'n vraestel af te laai (met ander woorde: in PDF-formaat oop te maak). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

LitNet 2017-10-19 Hallo Vera, ons het ongelukkig nie vraestelle wat toegeken word aan spesifieke jare nie. Jy kan nog hersieningsvraestelle hier kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Afrikaans is nie ’n minderheid nie

JC 2017-10-19 Ek stem saam Johannes, dit is waar. NATUURLIK moet die GRA die lof KRY WAT HULLE TOEKOM. Net een vraag: waar sou Afrikaans vandag gewees het sonder die Genootskap van Regte Afrikaners? Nêrens nie, op die ashoop! Daar moet ook onthou word (en word dit ge
Top