Kommentaar

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Henwinn Sampson 2017-10-16 Haai het julle dalk grd 10 jaareind vraestelle asb

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Joggie Peters 2017-10-16 Vir my wil dit ook voorkom asof die begrip 'hemel' en 'hel' van dimensionele aard is, maar my probleem is om hierdie afleiding van my op die Skrif te fundeer anders is dit net debat. Het enigiemand 'n Bybelse bron vir hierdie afleiding?

Jonathan

Minnie Van Asperen 2017-10-16 Aangrypend mooi.

Jonathan

Theresa Papenfus 2017-10-16 Pragtige storie.

Aardklop 2017: vele hoogtepunte

amanda kriek 2017-10-16 Aardklop bo - beslis was daar vele hoogtepunte en die shows was uit die boonste rakke - hou aan met die goeie werk.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Petro 2017-10-16 Hi, waar kan mens die antwoorde kry. Groot asb.

Wat gaan aan?

Duitswester 2017-10-16 FC, lees net bietjie verder, vers 12 in my Bybel sê: " Thus I realized that the only worthwhile thing there is for them is to enjoy themselves and do what is good in their lifetime."

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2017-10-16 Kostelike foto's (memes?). Maar wat sy dinkwerk betref; hy dink nes ons maar kan dit net nie in taal omskakel nie.

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

F CBoot 2017-10-16 In watter taal sou die 'thinking gorilla' dink wonder ek?https://imgflip.com/tag/thinking%20gorilla

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Jaco van der Merwe

Jeanette 2017-10-16 Goed - sny tot op die been

Wat gaan aan?

F CBoot 2017-10-16 In Prediker 3 : 1 - 9 (Die Boodskap) lees 'n mens Alles gebeur op 'n bepaalde tyd. Alles in die lewe is vooraf bepaal: daar is 'n tyd om gebore te word en daar is 'n tyd om dood te gaan; daar is 'n tyd om te plant en daar is 'n tyd om weer die plante u

Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?

FC Boot 2017-10-16 As statistieke die waarheid praat dan is Suid-Afrika wat moord aanbetref meer misdadig, want voorheen gemiddeld 7000 moorde per jaar,tans so hoog as 21 000.

Kom kook en geniet op kykNET

Jaretha van der merwe 2017-10-15 Ek soek die resep wat 'n boekklub van Stellenbosch op die program gemaak het. Ontbeende varknekrol.

Stop press: Nog verdagtes aangekeer in Kerkorrel-dood

T. Hart 2017-10-15 Twaalf jaar nadat Charl-Pierre Naudé bg geskryf het, is dit steeds relevant. Nie soseer omdat dit oor Kerkorrel/Rabie gaan nie, maar vanweë die dieperliggende aktualiteit wat ter sprake kom. In die lig van Naudé se artikel: 'Afrikaner is nie nét apart

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Angie Gallagher

Jacobus Swart 2017-10-15 Ek hou van jou werk en ek's mal oor jou kat se naam.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Jerome Joorst 2017-10-15 So broodnodig in 'n tydperk waar die kinders van ons land rigting nodig het om hul onsekere toekoms in te kan gaan. Dankie aan LitNet en Tafelberg. Hoe gaan ek te werke om die gratis Afrikaans weergawe af te laai? By voorbaat dank.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hansie 2017-10-15 Hello LitNet. Ek is drigend op soek na graad 9 fisiese wetenskap vraestelle, vir die eindeksamen. kan U asb vir my verwys na n website waat ek dit verniet kan aflaai.

The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker

Myrna Broderick 2017-10-15 Re the live program on the SA Copyright Amendment Bill. What an excellent program on the 14 October. Such a pity it was sabotaged. We could not get through on the number on the screen. I called several numbers at the SABC and was cut off. Sadulla Karjike

Ryk Hattingh: “Hy was iemand wat die lewe gevréét het.”

Rian van Wyk 2017-10-15 Sy vader, 'n prokureur in Benoni, was was n stylvolle ster! Sy moeder nog woonagtig in Benoni is ewe merkwaardig! Hul seun Ryk het die "boat gerock". Hy het diep spore getrap ... hy het te vroeg weggegaan.

HemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”

Annazelle 2017-10-15 Hemelbesem jy rock! Eendag, sal ek saam met jou werk! Eendag ;)

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Marcel Spaumer

Laetitia 2017-10-14 Marcel Spaumer, jy is in een woord uniek! Ma is so trots op jou!

Aardklop 2017: vele hoogtepunte

susan 2017-10-14 Die stukke wat ek gesien het, was almal uitstekend! Aardklop bo!

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2017-10-14 Beste Angus Hierdie sin van jou is klassiek: "Sonder taal sou jy nie kon weet wat jy dink nie." Dis ook teenstrydig met jou argument dat mens wel in 'n taal dink want wat jy sê is mens dink nie in 'n taal nie, jy moet eers 'n taal gebruik om vir jouse

My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n onderhoud

Pieter Visser 2017-10-14 Waar kan ek jou boeke koop in die Vaaldriehoek? Vanderbijlpark/Vereeniging? Asb ...

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Johan 2017-10-14 Op agt dae patrollie in SWA/N sonder water, Desember 1980 het hy gesê: Afrika is kwaad.

Skrywersargiewe gaan landuit: ’n onderhoud met Fanie Olivier

Naomi Morgan 2017-10-14 Insiggewende onderhoud, wat 'n mens natuurlik hartseer stem. Miskien sal Afrikaans eendag nog net oorsee ernstig bestudeer en bewaar word.

Afrikaans: the language of dissent

André Badenhorst 2017-10-14 Excellent article that tells an often untold but very necessary side of the history of Afrikaans. Unfortunately it stops a few leaps short of a comprehensive portray that extends far beyond a typical simplistic black-white dichotomy of "THE STRUGGLE".

Wat gaan aan?

Raed-na-Gael 2017-10-13 Duitswester/Reusedwerg Jy kom deesdae nie ver as jy hardegat briewe skryf nie! Oor koeitjies en kalfies is die kind se naam "Wit Willem" Mooitjies wandel Raedie

Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf

Desmond Conradie 2017-10-13 Waar mag ek asb die boek Danda bestel?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Salome 2017-10-13 Waar kan ek vraestelle kry vir Graad 10. Afrikaans, Engels, tegniese wiskunde, tegniese wetenskap, motorkunde, ingeneurs geografiese En ontwerp Groot asb En dankie

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Lindy Lombard 2017-10-13 Gaan daar 'n tweede reeks wees? Die was 'n wonderlike reeks.

US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend

Vernon Koekemoer 2017-10-13 Ten minste het hy nie doodgegaan voor sy dood nie.

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n lesersindruk

L van Rooyen 2017-10-13 Dankie, nou wil ek dit ook graag lees!

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elodi Troskie

Marianthe Robertson 2017-10-13 Dit het ek baie geniet!

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Donnay Torr

Jacques 2017-10-13 Ek love haar goed.

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Laetitia Swanepoel 2017-10-13 Sjoe! Hier het ons nou hogere argumente op 'n eenvoudige vraag! Maar toemaar, dit is interessant. Of dit nou maroela of witblits, 'n trokkie of 'n bakkie, 'n plat e of 'n oorgeronde ê, 'n orkaan of 'n droogte is, ons is almal Suid-Afrikaners.

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

Elmarie 2017-10-13 Moet dit 'n boek wees, of kan dit ook 'n digbundel wees?

Delikaat

Willie van Aswegen 2017-10-13 Hierdie is 'n "solar plexus"-hou in skryf. Uitmuntend!

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Annami Mailovich

Antoinette Opperman 2017-10-13 Ek geniet jou werk ... doe zo voort.
Top