Giepie Smit2017-10-09As 'n persoon kan ek hom opsom in 'n enkele woord: Ikoon; legende ...
As 'n onnie ... Dis 'n heel ender storie: Toe ek in standaard 8 (vandag se graad 10) met biologie begin het, het ek vir hom gesê dat ek nie van biologie hou nie... Sy woorde was: "Ek
SommerJan2017-10-09Feit is dat, deur hierdie taktiek van etikettering, diegene wat politieke korrektheid propageer juis meningsvolle gespreksmoontlikheid oor hul idees fnuik.
carina2017-10-09Baie geluk aan Corné Coetzee met "nou hier". Ek het hoë verwagtinge van hierdie debuut nadat ek haar vir die eerste keer in Meville hoor voorlees het in 2015.
Linkris2017-10-09Baie dankie vi die Livy. Ek dink die is n mooi initiative en dis ook baie-baie belangrik nie net vir ons bruin mense nie, maar vir alle Suid-Afrikaners. Almal bots Afrikaaps, Kaaps of Coloured Afrikaans (whatever jy will choose) maar tog will ammel, wit e
Hans Richardt2017-10-09Ek weier om verder verbaal geboelie te word, bloot omdat ek nie van hierdie politieke korrekte fliek hou nie.
Sover, ek aflei gaan die fliek juis oor dieselfde emosionele plakkery boelies.
Ek sê weer, die tema is voos en in 1969 Katrina-fliek was diese
Cecilia2017-10-08Ek kyk hier saam met die skrywer na alles wat hy waarneem in die korte middaguurtjie - die gewone en die chaos wat waargeneem word, ek word beskou as deel van dit alles, maar waarvan ek tog nie deel voel nie. Ek bly die vreemdeling. Hou daarvan.
ernst2017-10-08Mag ek ook reageer. Ek sien party mense het so aan die waarheid geraak. Gen 1:1 God het die hemel en aarde geskape. Wat beteken dit? Son, maan, sterre, aarde, planete het God klaar gemaak. Gen 1:2 Skielik is die aarde weer in duisternis, hoe nou? God se G
Albert Rossouw2017-10-08Dit is baie mooi, verskriklik mooi, geskryf. Baie dankie.
Ek is sy seun, Albert. Ons gaan hom verskriklik mis, maar hy sal altyd diep binne ons lewe.
Miems Lamprecht2017-10-07Beste Aardklop span
Om Afrikaans te hoor in al sy vorme en 'n paar jaar ouer as die Eikelaan wonder ek wat Totius sou sê oor die fees en net om Afrikaans te kan hoor.Die eerste ou digbundeltjie wat op sy lessenaar geskryf was in 1908. Dankie vir julle h
Kobus Eloff2017-10-07As ek begin moedeloos word oor al die dinge wat verkeerd loop in ons land, en die afskaal van Afrikaans dan is hierdie inligting so inspirerend. Pragtige kind wat wonderlike werk doen. Wat 'n vreugde om haar entoesiasme te sien. Erkenning ook aan haar
A. Botha2017-10-06Ek hoop regtig dat die Bybel baie gou en baie noukerig na Kaaps vertaal sal word. Dit is baie mooi Afrikaans soos wat dit lank gelede begin het. My Afrikaans het maar net in 'n ander rigting ontwikkel. Ek het waardering vir Kaaps. Dis mos 'n eie taal in
Beati Clark2017-10-06Baie dankie vir jou storie. The water shortage in Cape Town is becoming really serious now and you have given me some good tips on how to manage. We have been doing our best to use as little as possible and re-use again. It certainly "concentrates the
Christa Zylstra2017-10-06Hierdie is 'n baie belangrike onderwerp waar die werklike stand van sake in die ontwikkelinde strukture in ons land gemeet kan word maar meer belangrik is die invloed wat dit op menslike vlak van die indiwidu, en op die mees basiese bousteen van 'n samele
Karin-marie van Niekerk2017-10-06Kernwoordeboek - FF Odendal, p 398: 'Onegte' word gebruik in die betekenis van 'buite die huwelik', veral in die uitdrukking 'onegte' kind.
Nicolaas2017-10-06Dis jammer die navorsing sluit ander rassegroepe uit. Daar is waarskynlik ander groepe wat net so of dalk meer ly as gevolg van die afgelope 23 jaar se diskriminerende wetgewing.
Jeanette de Klerk-Luttig2017-10-06Baie geluk aan prof Irma Eloff met haar verkiesing as voorsitter. Sy is 'n ervare akademikus en 'n skerp denker wat as Opvoedkundige al diep spore getrap het in leiersposisies. Met die eerste vroulike voorsitter en die nuwe gebou kan die SA Akademie
Jopie Koen2017-10-05Wonderlike resensie Jannie en baie goed geskryf deur Herman Meulemans. Herman, jy het waarlik die wese van albei konserte uitstekend vasgevang in jou beskrywing.
Rita Gilfillan2017-10-05Dit lyk idillies mooi; die landskap wat strek sover soos 'n mens kan sien. En dan die groepie groot geeste saam, biltong en sjerrie genietend! Darryl, jy is darem maar 'n doring. Jy verdien om geslaan te wees as Ridder van die Orde van die Windpomp. Baie
Angus2017-10-05Beste Jan,
Miskien lees jy nie behoorlik wat ek geskryf het nie. Sonder taal sou jy nie kon weet wat jy dink nie. In jou gedagte gebruik jy taal om te kan verstaan wat jy dink. As jy hier op SêNet tik, dink jy eers deur middel van taal wat jy gaan tik,
Marius2017-10-05Dorette, dankie vir hierdie herinneringsvlug na die kruispaaie en vurke op ons lewenspad. Daardie gebeurtenisse wat die hele verloop van ons lewe 'n ander koers laat inslaan het.Daardie mense wat ons pad gekruis het en later hul eie rigting ingeslaan het,