Kommentaar

Hans ken jy my?

Hans Richardt 2017-09-27 Raed-na-gael, die naaste "hospitaal", is by Katolieke kerk se sendingstasie, op pad Upington toe, naby Aroab. Die grondpad vanaf Upington is hel in donderbuie. Die Afrikaans is anders daar. Die geelslange groot en blink ...

Hans ken jy my?

Hans Richardt 2017-09-27 Raed-na-gael, moet asb nie dat sandtampanne jou byt êrens sag, met jou kortbroek en vellies sonder sokkies nie.

Tiens Pretorius, sanitasie in wêreld buite ZAR

Hans Richardt 2017-09-27 Om heeldag oor SA politiek, staatskaping, Ekonomie of Afrikaans te praat, is ook nie veel beter onderwerp nie. Swak sanitasie en publieke gesondheidsdienste is reuseprobleem, waaroor niemand praat nie. Hierdie is bv nie verkiesingsonderwerpe meer nie!

Hans ken jy my?

Hans Richardt 2017-09-27 Ek weet nie of ek en jy al in mekaar se oë gekyk het nie ... Blaauw.

Die donkie in Boerekultuur

Angus 2017-09-27 Laat my dink aan die bywoner wat sy voet erg beseer het tydens ploegtyd. Die boer neem hom toe hospitaal toe, maar moes hom skaam vir die vuil voet van die bywoner toe die verpleegster sy sokkie uittrek. "Kon jy nie jou voete gewas het nie?" raas hy met

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Angus 2017-09-27 Beste Jan Rap, Dis juis die probleem met Afrikaans: dit sit pap, veral mieliepap, in jou maag, en pap het gluten, en gluten maak jou tam, jy voel opgeblase, jou gewrigte swel, en die liggaam reageer asof dit gif inkry. Dit sit ek nou en dink terwyl e

Karakters van my kontrei: Die nasate van Jean Durand en sy kleinseun: heemraad Jan Durand van Graaff-Reinet  in die Oosgrensdistrikte om en by Glen Lynden, Baviaansrivier, en die familie

Sunette Du Rand 2017-09-26 Goeie Dag Volgens ons familierekords is ons ook afkomstig van Jean Du Rand en W Van Zyl. My ouma het vir my 'n soort van stamboom agter gelaat, maar dit lyk baie deurmekaar en is nie volledig nie. Sal jy my dalk kan help om my stamboom te kan voltooi

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie

nevrido danzig 2017-09-26 Beskikbaar by Amazon.com

Die spook van Uniondale

Johan 2017-09-26 Nou kyk word ek mos groot in Noupoort, daar in Reguitstraat 39. Natuurlik lang reguit straat. Geen straatligte en net sulke jong boompies. Daar naby die einde van die straat was daar so ou groot huis, tussen die bome, Rooms Katoliek ek dink en spokerig vi

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

Sarie 2017-09-26 Al The truth about the Truth Commission deur Anthea Jeffrey gelees?

Afrikaans weer die sondebok

Raed-na-Gael 2017-09-26 Afrikaans is die “sondebok”! Onthou daardie ou wat gesê het die Bruines moet gee pad uit die Kaap. Jy is reg oor die filosofie-"graad". Met 30% vir matriek (en 0% in wiskunde) is als ok vorentoe. Raed-na-Gael (met 'polities onkorrekte' graadjie)

Afrikaans weer die sondebok

Reusedwerg 2017-09-26 Marius ek deel jou siening. Malema het nie die vaagste benul wat hy kwytraak nie, want hy word voorgesê. Ek huldig die mening en pas dit ook toe. Ek gee vet mooi nokkol om wat hy sê en of doen. Dit is 'n reaksie-soekery van eerste water. Sodra jy die si

Tiens Pretorius, sanitasie in wêreld buite ZAR

Reusedwerg 2017-09-26 Hans jy het nou wragtag 'n kak onderwerp gekies. Ek kan onthou dat ons op die plaas 'n buite-kleinhuisie gehad het, en later 'n binne-spoeltoilet. My oorle oom het 'n hans springbokram gehad wat net die vroumense wat die kleinhuisie wou besoek, geterroris

Tiens Pretorius, sanitasie in wêreld buite ZAR

Angus 2017-09-26 Hans, Miskien moet jy jou kop skud dat jou ore jou kan wakker klap. Jy lees telkens skeef en dan gaan jou verbeelding met jou op loop. Ek het net jou taal amusant gevind, en nou verbeel jy jou die toestand waarin ek grootgeword het. Ek sien nie neer o

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Angus 2017-09-26 Hans, Lees weer: ek het niks van rooi bloed gesê nie. Ek het gesê alle mense is geneties dieselfde. Alle soogdiere het rooi bloed, maar verskil geneties van mekaar. Natuurlik kan jy 'n skenker word van beenmurg, net soos jy ander organe kan skenk. As j

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: kortlys

Hendie Grobbelaar 2017-09-26 Ek kon nou eers al die Vrouedagstories lees en is verstom oor die pragtige verhale. Ek is nederig dankbaar om een van die finaliste te wees. Dankie LitNet.

Afrikaans weer die sondebok

kla-kous 2017-09-26 Miskien sou 'n verhandeling oor die rol van Engels in wit heerskappy meer van pas gewees het.

Oudword

Maxie 2017-09-26 Die dief in die donker se pas kan gerem word: verstadig word ...

Oudword

Maxie 2017-09-26 Dié gedig klink na 'n beskrywing van dementia ... Daar is genadiglik dinge wat "die dief in die donker" se pas kan verstadig ... Gereelde byvoeging van borrie in jou kos, klapperolie i pv margarien, sonskyn en B-vitamiene ... Vars, rou, groen kruie en me

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Hanno Visagie 2017-09-26 Lees gerus Leon van Nierop se resensie met 'n gradering van agt uit tien punte vir die rolprent Vaselientjie - http://www.rsg.co.za/fliekrubriek_meer.asp?id=2711

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2017-09-25 Hallo Jannie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

kla-kous 2017-09-24 Die verskil: Daar is nog Kapenaars maar geen Transvalers nie.

Tiens Pretorius, sanitasie in wêreld buite ZAR

Hans Richardt 2017-09-24 Dirk Rigter, moes ek dit net gestel het - "in Brittanje en Frankryk, het lae klas hul kak in strate uitgegooi"?

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Hans Richardt 2017-09-24 François van Zyl, ek dink jy het die belangrikste punte self aangeraak: - Kaapkolonie het invloed van buitelandse reisigers gehad vanaf 1838 tot 1900, meer as Transvaal en Vrystaat, waar genepoel basies gekrimp het agv ondertrouery. - Die konsentrasiek

Hallo, Hekel deur Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding: ’n resensie

Sandra Visser 2017-09-23 Cornel ons sukkel om jul boek te kry om in winkel te koop. Wie kan ons kontak?

Ingrid se Glorie: Maandblad Zuid-Afrika

louise punt 2017-09-23 Goeiedag Ingrid. Ek stel belang in hierdie tydskrif. Mag ek besonderhede kry asb oor bestelling ens? Ek het vir twee jaar in Amsterdam gewerk ‘n lang tyd gelede en is die dogter van die kultuurhistorikus Dr Willem Punt en my Oupa was in diens van NZASM

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Francois van Zyl 2017-09-23 Dankie sover vir die kommentare. Lyk vir my asof dit 'n uitgebreide studie op sigself is. Die stuk waarna ek soek het ook humoristiese aspekte bevat. As iemand miskien eendag so iets vind, lig my asb in.

9 Augustus: Soms is regskoste nie "peanuts" nie

Pieter Swanepoel 2017-09-23 ’n Geldgierige arbiter forseer sy aanstelling op ‘n verweerder af. Verweerder aanvaar nie hierdie gedrag nie en stap uit met gevolg dat beslissing teen verweerder gelewer word. Verweerder oefen sy reg uit en wen hooggeregshof-hersieningsaak met koste.

Affodille in die winter

Martha Poller 2017-09-22 Lieflik! Dit is 'n uitsonderlike kortverhaal. Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het.

’n ope brief aan Dorian Gray deur Ruan Fourie: ’n resensie

Deon 2017-09-22 Dit blyk hierdie resensie is die beste deel van die bundel. Dankie daarvoor, dit spaar ons 'n paar rand en baie tyd.

Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk (Pretoria)

Pieter Fourie 2017-09-22 Ek sal graag die boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe in Pretoria wil bywoon.

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Reusedwerg 2017-09-22 Stem saam Angus. Ons is almal dieselfde. Die Kapenaars het net ander gewoontes of tradisies. Dit is ook dat die mense by die kus meer "ontspanne" is. Ek dink die Kapenaars was net lui vir die Groot Trek. Neem hulle nie eintlik kwalik nie.

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 3

Corri Badenhorst 2017-09-22 Baie dankie LitNet dis 'n eer en voorreg.

Aardklop 2017: Tinarie van Wyk Loots oor Asem

Johan Esterhuizen 2017-09-22 Knap onderhoud! Tinarie besit selfinsig, insig en waardering vir haar beroep en 'n openhartige toeganklikheid wat nogals noemenswaardig is. Daarby is sy ook net plain talentvol!

Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Marianne de Jong 2017-09-22 Die resensie het my gedwing om met aandag te lees, maar ook 'n paar vrae gewek, byvoorbeeld: Berus die rolprent waarvan die spoele verlore gegaan het nie op Benjamin se oorspronklike Berliner Chronik waarop Berliner Kindheit gebaseer is maar wat eers b

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Hans Richardt 2017-09-22 Ek sal nie R70 mors op kaartjie vir nog 'n politieke korrektheid voos fliek nie!

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Karookop 2017-09-22 Na al die aantygings wat gemaak is, bronne wat deurgegee is, en navorsing wat ek en my vrou persoonlik gedoen het is ons vas oortuig daarvan dat die Aramees die mees oorspronklike is. Ons het elkeen 'n weergawe van die PWL gekry, en na vele maande is alb

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Dirk Rigter 2017-09-22 Beste Angus, Dankie tog vir die regstelling ivm die genetika. Insgelyks is daar ook geen etniese verskille tussen (wit) kolonialers en binnelanders nie. Groete, Dirk

Tiens Pretorius, sanitasie in wêreld buite ZAR

Hans Richardt 2017-09-22 Toegegee, my stelling klink erg snaaks! Ek moes eintlik net gestel het, in Europa het die lae klas hul rioolemmers in strate uitgegooi, vandaar die slote in middel van ou strate.

Eerwaarde Erasmus Smit

Hans Richardt 2017-09-22 Ek stem. Ook nie van regstel-aksiekwotas nie.
Top