Kommentaar

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Oupagrootjie Abraham Johannes Gabriel Jacobus Petrus Van der Stel Ystervark 2017-10-05 Geagte JC, dink virtueel hieroor na: Die kolonialiste witmense en kolonialiste swartmense is bedreigde soorte van dieselfde spesie Homo sapiens sapiens. Hul nageslagte mag in die toekoms almal koperkleurig wees. En Afrikaans mag deur "evolusie" verander n

Waarom die Bybel in Kaaps?

Helena Welthagen 2017-10-04 So n vertaling is broodnodig!

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2017-10-04 Nee Angus, jou brein verwerk inligting, soortgeluk aan 'n rekenaar. Jy gebruik slegs taal (of tekeninge, of rookwolkies) om wat jy verwerk het te kommunikeer. Mens dink nie in 'n taal nie. As jy sê Chomsky beweer mens dink in 'n taal is hy die die yste

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Hans Richardt 2017-10-04 François van Zyl, ek dink daar is mentaliteitsverskil.

’n Blik op ’n blik vol verse

Ronelda 2017-10-04 Dit is pragtig en my gunsteling.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

josh 2017-10-04 What about the two centuries of brutal slavery in the Cape that preceded the arrival of the British. What trauma induced that? The reformation Wars in Europe? That passage in Genesis about Ham? South Africans so often skip slavery, colonialism and segrega

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-10-04 Afrikaans "kom en gaan" nie.

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-10-04 Strandwolf, te oordeel aan die reaksie op hierdie en ander forums wat die tersaaklike kwessie aanspreek, is jou opinie nie werklik korrek nie. Wat betref persone wat kwansuis hul kinders in Engels sou grootmaak, is die tipe ondervinding sekerlik meer alge

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-10-04 Dankie Hans! Ek stem saam.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Lezette Jenkins 2017-10-04 Goeie dag ek wil weet of daar enige hulp materiaal is wat ek vir my dogter kan gebruik om haar te help met wiskunde sy het met so 2 punte gedruip op wiskunde ons wil graag n goeie voorbereiding doen vir die eind eksamen want sy kan nie gr8 druip nie want

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Hans Richardt 2017-10-04 François van Zyl, Die Volkstem het ook Jan Smuts se Verenigde Party se amptelike mondstuk geword en in 1949 hou die koerant op met bestaan. Die nuwe Afrikaanse pers was toe die amptelike mondstuk van Kaapse NP. Interessant ook dat partleiers van NP desty

Die laksman se dogter deur Gerda Taljaard: ’n resensie

Trisa Hugo 2017-10-03 Hierdie boek het my totaal oorbluf gelaat! Dankie vir hierdie insiggewende resensie.

Die vrou met die piering

Enrique 2017-10-03 Ek het nou hierdie storie sommer baie geniet!

Joune Raed-na-Gael?

Raed-na-Gael 2017-10-03 Jou aannames oor my sosiale aansien, rykdom, agtergrond en geskiedenis verskaf vermaak. Ek weet van die Blaauw's, meer as een gesin en familie. My spore lê in die driehoek Koës-Aroab en Aroab-Keetmanshoop-Koës T-aansluiting. Meestal op die kalkrand.

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet 2017-10-03 Hallo Madelein, die meeste van ons skoleinhoud is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n skakel na notas, toetse en vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Anoeschka von Meck 2017-10-03 Hans, ek hoor jou! Hard en duidelik. Jou woede en frustrasie. Ons praat egter nou by mekaar verby, want ek bemark 'n rolprent en jy is briesend oor 'n bestel. Ek het wel WERKLIKE begrip vir wat jy sê en die magteloosheid wat daarmee saamgaan. (En dankie

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-10-03 Baie dankie vir jou kommentaar Marietjie, ons het baie meer intelligente en rasionele redenaars soos jy nodig, bevonk!

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Vuur&Vlam Vlakvark Ph.D., D.Sc., D.Phil., D.Theol., D.Ed., D.Ing., D.Ensovoorts 2017-10-03 Geagte Marietjie, Dankie vir jou insiggewende kommentaar. 'n Gebore en getoë Suid-Afrikaner met Engels as eerste taal kan hoe goed Suid-Afrikaanse Engels praat maar in die VSA, Engeland en Australië sal hulle jou steeds vra van welke land is jy af

Erfenisdag

Jan Rap 2017-10-02 Ek, soos, Bettina, het ook nie veel erg aan braaidag nie. Dit was begin deur iemand (Jan?) wat versoening wou bewerkstellig - die onderskeie elemente word dik vrinne om dieselfde vuur is die idee. Maar, pogings tot versoening word as witvoetjiesoek, dus

Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 1

Carolien de Wet 2017-10-02 Vir my wat ver is, was die inligting en nuus iets besonders, dankie.

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

Michele Meyer 2017-10-02 Baie dankie vir jou terugvoer, Naomi! Groete.

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

LitNet 2017-10-02 Hallo Truter, hier is 'n gids vir matrieks wat onlangs op LitNet verskyn het: https://www.litnet.co.za/matriekeindeksamen-2017-oorlewingsgids/. In hierdie artikel vind jy ook 'n indeks na alle vraestelle en hersieningsinhoud wat op LitNet beskikbaar is. S

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Hans Richardt 2017-10-02 Wat my grensloos irriteer, is die kollektiewe geheueverlies deesdae in SA-media en onder "bornfrees" oor feitlike geskiedenis. Bv in 1992 het drie etniese groepe na die referendum-stembus gegaan om JA te stem vir die eerste DEMOKRATIESE Grondwet, wat tot

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Marietjie Luyt 2017-10-02 Hallo Hans Pietersen Jy kan bly wees jy het nie jou kinders laat verengels nie. Kyk maar rond: hoe dikwels is daar nie 'n enorme afstand tussen Afrikaanse ouers en hul Engelse kinders nie? Dit lyk my 'n eienaardige dinamika ontstaan as ouers en kinder

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

LitNet 2017-10-02 Hallo Michele! Die uitnodiging geld vir boeke in enige taal en dit hoef nie noodwendig 'n Suid-Afrikaanse publikasie te wees nie. Die lesersindrukke moet asseblief geskryf wees in Afrikaans, Engels, Nederlands of Vlaams. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuu

Field guide to the spiders of South Africa by Ansie Dippenaar-Schoeman

James Cooks 2017-10-02 Die inligting is uitstekend en die Afrikaans laat my hart trots klop. Ek het 'n groot spinnekop in die huis gekry. Ongeveer 150mm van poot-punt tot poot-punt. Dit is waarskynlik 'n reënspinnekop. Ek stuur 'n foto. Die spinnekop is op 1 Oktober 2017 in C

ATKV-Kopskuif snoer gemeenskappe saam

Izak de Vries 2017-10-02 Hallo Sarie en Adriaan. Nie al ons kliënte verstaan Afrikaans nie, so ons bemarkingsmateriaal is in verskillende tale.

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Angus 2017-10-01 Jan, miskien moet ek dit so aan jou stel: 'n mens kan abstrak dink, maar dit is taal wat hom die vermoë gee om te weet wat hy dink. Ek kan sommer "hoor" hoe jy nou dink wat jy hierop gaan antwoord.

Erfenisdag

Nicci van As 2017-10-01 Ek stem volmondig hiermee saam, veral die "anders, nie beter of slegter nie". Dit maak my opgewonde om te dink dat daar 'n moontlikheid kan bestaan dat ons mekaar se andersheid kan aanvaar en daaruit kan leer.

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Angus 2017-10-01 Jan, die 'gluten-ding" is 'n werklikheid. Dit is die gom wat jou sny brood aanmekaar hou. Ek weet dat 'n mens in taal dink, want ek het Chomsky bestudeer. Ek weet dit ook, want ek kan nie sonder taal dink nie. Hoe kan jy bv beplan wat jy more gaan doen so

Onderhoud: Wat die hart van vol is

Theo nel 2017-09-30 Ook in e-boek beskikbaar.

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Michele Meyer 2017-09-30 Jy is 'n bitterlike ordentlike mens, Anoeschka. Dankie dat jy inspireer deur so kop te hou teenoor siele met ernstige bagasie. Vaselinetjie is lieflik en dankie tog die film is gemaak.

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

Michele Meyer 2017-09-30 Geld hierdiedie lesersindruk-uitnodiging vir beide Afrikaanse en Engelse boeke?

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

Gogo Debruin 2017-09-30 Hierdie klink na 'n uitstekende idee. Ek hoop dit loop uiteindelik uit op 'n Litnet-boekklub.

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie

Henri Grové 2017-09-30 Laat Izak gerus dieper delf en ons meer vertel van Fidentia,Sharemax,Krion en vele ander? Plaas hulle sommer ook in rangorde net vir die rekord!

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie

James 2017-09-30 Sharemax eiendomsindikaat waar die bankwet en ander wette oortree is. R4.5 biljoen betrokke met 33,000 beleggers se geld is hier ter sprake.Die kriminele saak is sedert 2010 nooit hof toe. Onbevoegdheid of is dit verder korrupsie binne die regstelsel wat

Lyfstraf

ANDRIES TERBLANCHE 2017-09-29 My ma het drie jaar lank stadig aan kanker gesterf. By die huis. As ons punte nie hoog genoeg was nie, is ons geneuk. As my broers sukkel om te konsentreer in die klas, is hulle geslaan. Verduidelik was as bog beskou. Vandag het ek twee seuns; ses voet tw

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

Breytie 2017-09-29 Dis tyd dat al die bevolkingsgroepe in ons land indringend ondersoek wat is die aard van die verskille tussen ons sodat dit aanvaar en gerespekteer kan word. Dan kan die onhaalbare konsepte soos "integrasie" en "one nation" permanent begrawe word. Ons kan

Liewe Kersfeesvader: ’n resensie

Hanno Visagie 2017-09-29 Hoekom nie die gebruiklike "Kersvader" nie?
Top