Kommentaar

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Hans Richardt 2017-10-13 François van Zyl, jammer ons kon jou nie help met geskrewe stuk waarna jy gesoek het nie.

Skrywersargiewe gaan landuit: ’n onderhoud met Fanie Olivier

Daniel Hugo 2017-10-12 In 2000 skryf Hennie Aucamp aan Elize Botha: "Ek voorspel 'n dag dat Afrikaans vanuit Nederland in stand gehou sal moet word." ("Gespreksgenoot - 'n Brieweboek" saamgestel deur Heilna du Plooy, Litera, 2017.) Maar hy kon en moes ook Vlaandere bygevoeg het

Afrikaans: the language of dissent

Johannes Comestor 2017-10-12 Ek het al baie oor Afrikaans gelees. Hierdie artikel is sekerlik by verre die eensydigste wat ek in hierdie konteks teengekom het. Dit val ook op dat die outeur gekies het om die artikel in die koloniale taal Engels te skryf eerder as in die wit onderdruk

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Annami Mailovich

Claudine Grant 2017-10-12 Dankie vir die skrefie waardeur ek na dié digter kon kyk. Betekenisvolle vrae en antwoorde. Soveel gevoel in die voorlesing, veral van "die familie skryf!" Baie mooi.

Wat gaan aan?

Reusedwerg 2017-10-12 Duitswester, ek is nie 'n evolusionis nie, weet te min daarvan. Soos ek die prentjies sien van die mens se ontstaan is dit van die sekelsterte. Indien dit nou so is sien ek die "reverse" van evolusie op die kontinent onder die volk plaasvind.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Rina Pietersen 2017-10-12 Ek is op soek na 'n Pitman-handboek - snelskrif.

Wat gaan aan?

Duitswester 2017-10-12 Ek loer ook so af en toe in om te sien of die werf nog loop, lyk maar stillerig hier rond, reken ek so saggies en teer. Maar ek sê dag vir julle twee manne, julle kom al jare met die werf, van doerietyd in sy vergange dae van glorie, toe die bokke vêt w

Dwarsklap deur Piet Matipa: ’n resensie

Cliffordene 2017-10-12 Goeie resensie, Bettina. Ek wil nou vir Dwarsklap gaan koop. Hoe die boek bemark is het my eers afgesit.

Huldeblyk

Tinus 2017-10-12 Jy maak my dag!

Huldeblyk

Tinus 2017-10-12 Ek waardeer dit baie, Adele.

Huldeblyk

Tinus 2017-10-12 Baie dankie.

’n Muishond is nie ’n Springbok nie

Nico M Ferreira 2017-10-12 Ek was altyd onder die indruk dat LitNet ten doel het die bevordering van (Afrikaanse) literatuur. En nou hierdie bydrae oor koning rugby - nogals statistiek om die All Blacks beter te bewys! Ek het juis so 'n hekel aan (S-A) statistieke. Hoor nou sopas o

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Hannes Visser

Alet 2017-10-12 Trots op jou, Hannes

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Rene 2017-10-12 Hi, weet iemand dalk wanneer die boeke oorpronklik gepubliseer is?

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Riaan Meij 2017-10-11 Op universiteit het ons ge-afrikaans, ge-musiek, geredekawel, geleef. En ek bedoel ge-"Universiteit ... Geheelal". Ryk was ryk. Groot gaan my bra!

Uittogboek deur Johan Myburg: ’n resensie

Johann de Lange 2017-10-11 Helize, verskoon maar as ek 'n dom vraag vra, maar ek verstaan nie wat die uiteensetting van die (weliswaar boeiende) Walser-geskiedenis met Uittogboek of met die res van jou resensie te make het nie. Daar word 'n verwagting geskep dat jy die kloutjie by

In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik

Breyten Breytenbach 2017-10-11 'n Goeie vignette, rou én eerlik en met 'n ingehoue weemoed. Ryk Hattingh het vir seker baie fasette gehad - soos van 'n opreg eerlike en reguit maar komplekse mens verwag kon word. Dis egter nie saam met my wat Hond begin is nie. (Ek betreur dit - alhoe

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert

Lidia Theron 2017-10-11 Ek het absoluut al hierdie skrywer se boeke gelees en is versot op haar. Ek wag nog net vir Mentje, dan later wie weet wanneer, die derde een in die trilogie.

Die verskil tussen Kapenaars en Transvalers

Marietjie Luyt 2017-10-11 Ek het in die ou Transvaal groot geword maar my pa was 'n Vrystater en my ma 'n Paarliet. In my ondervinding is baie Vrystaters mense met inbors: ietwat ingetoë maar hoflik, hardwerkend,ondernemend dog wellewend, belese, gesteld op die kunste, nederi

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert

Mary Sadler 2017-10-11 Hierdie stuk geskiedenis word werklik pragtig lewendig vir Afrikaanse lesers beskryf.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Tanya 2017-10-11 Ou graad 9 eksamen vraestelle & antwoorde?

Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?

Sarie 2017-10-11 Dit is jammer dat veral die bendemoorde so min aandag kry. Afriforum meld ook die moorde van die swart plaaswerkers aan. Miskien is dit hoog tyd dat daar ook 'n organisasie ontstaan wat in elke township en woonbuurt hierdie moorde aan alle groot mediahuis

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Joan Frielick 2017-10-11 At his invitation I had the opportunity to visit Ryk at his home on my last visit to Auckland ... Ryk and my beloved son Stanley and Anne my beloved daughter were great friends and moved in the same circles during their student years. Rest in peace Dear

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk

Selwyn Milborrow 2017-10-11 Ek geniet hierdie boek baie! Dis 'n herlees elke wan en dan werd!

NP van Wyk Louw: 100 jaar
2006

JC 2017-10-11 Baie, baie dankie vir die stuk, dit word opreg waardeer! So vinnig as ek kan, sal ek nou NPvan Wyk Louw se versamelde gedigte aanskaf, benewens die van sy gedigte wat ek reeds besit by wyse van Andre P Brink se Groot Verseboek. Van Wyk Louw; is Afrikaa

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Daniel Kritzinger 2017-10-11 Ryk het buite die gewone grense gedink, ervaar, gedoen ... geleef. Hy was ongeveins, intelligent en het die lewe in al sy fasette ervaar. Afrikaans verloor 'n groot stem en ek 'n besonderse vriend.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2017-10-11 Hallo Lezette, baie sterkte met die voorbereiding van jou kind se eksamen. LitNet bied soveel moontlik gratis vraestelle en memo's en hier is 'n indeks na alles wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek h

Leeskringe in-en-om Pretoria:
2017-jaarprogramme

Joan Strydom 2017-10-11 Ek sal graag by die Wilgers-leeskring aansluit want dit is naby aan my.

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

brens 2017-10-11 Een van my geliefde skrywers, het die geleentheid gehad om hom te ontmoet en ook lekker gesels met hom.

Wen ’n prys met Kaaps!

Renier 2017-10-11 Gienesis 1       1 Ini begin het Gor' ie hemel enni earth ge-shape. 2 Die earth was helemal onbewoenbar, it was dark oppi diep wates, mah die Gies van Got het oorie wates geswief. 3 Toet Got gesay: “Lat haa lig wies!” En haa was lig.

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Edward and Helen Tilanus 2017-10-10 What an unexpected shock! Condolences to Martene and the children.

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Vernia van der Walt nou van Tonder 2017-10-10 So jammer om te hoor van sy afsterwe, ek en Ryk (sy naam was toe Rykie) was saam op laerskool. As daar nou 'n snaakse troeteldier was dan het Rykie dit gehad, soos die vlermuis wat hy skool toe gebring het sal ek nooit vergeet nie.

US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend

Johanna 2017-10-10 Hierdie paragraaf is nou vir my baie tragies: “Ek gaan nog baie boeke skryf. Ek sal nooit ophou skryf nie. Ek sal hulle opfok tot die dag wat ek doodgaan,” sê die man wat nie huiwer om ongeregtigheid en brutaliteit aan die kaak te stel nie. Selfs

Wat gaan aan?

Reusedwerg 2017-10-10 Wonder self, of is almal so gatvol vir die wysneuse dat die "penne" opgehang word.

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

Talischa de Kock 2017-10-10 Hello Ellenor, kan ek asb ook die nota’s kry vir 2017?

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Adinda Vermaak 2017-10-10 Letterlik 'n week gelede koop my man Huilboek en ek begin dit lees. En kon dit natuurlik nie neersit nie. Met 'n potlood maak ek hier en daar baie ligte merkies in die kantlyn. (Ek is getroud met 'n bibliofiel, eintlik 'n bibliomaan.) Toe ek netnou die

Huldeblyk aan André Rossouw

Marlene Carstens 2017-10-10 Reg so.

Huldeblyk aan André Rossouw

Marlene Carstens 2017-10-10 Dankie Albert vir jou pragtige woorde , ons as 'n familie waardeer dit en dankie ook dat jy saam met ons Saterdag sy lewe kon vier en kom afskeid neem het. Ek dink soms julle het hom beter geken as ek. Die gevoel wat ek en baie ander altyd gekry het as jy

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

Thomas de Koning 2017-10-10 Tragies ... te laat ... te laat ...

Die laksman se dogter deur Gerda Taljaard: ’n resensie

Michele Meyer 2017-10-10 Baie geluk, Gerda! Wat 'n gloeiende resensie, ek sien baie uit daarna om hierdie voortreflike werk van jou te lees.
Top