Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Februarie/Maart 2012, Nasionale Seniorsertifikaat
Wiskunde, Vraestel 1
Wiskunde, Vraestel 1, Memorandum (slegs in Engels beskikbaar)
Wiskunde, Vraestel 2
Wiskunde, Vraestel 2, Memorandum
Wiskunde, Vraestel 3
Wiskunde, Vraestel 3, Memorandum
November 2012, Nasionale Seniorsertifikaat
Wiskunde, Vraestel 1
Wiskunde, Vraestel 1, Memorandum
Wiskunde, Vraestel 2
Wiskunde, Vraestel 2, Memorandum
Wiskunde, Vraestel 3
Wiskunde, Vraestel 3, Memorandum (slegs in Engels beskikbaar)



Kommentaar
Ek is op soek na al 2016 se Wiskunde eind eksamen vraestelle en memorandums.
Is dit moontlik dat iemand dit vir my kan mail?
Hallo Maybelline, ons sal byvoeg wat tot ons beskikking is of waarvoor ons toestemming kry. Hier is 'n skakel na graad 12-hersieningsvraestelle wat op die oomblik beskikbaar is (daar is 2015-vraestelle hierby): https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad12. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder