Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

November 2009, Nasionale Seniorsertifikaat
Wiskunde, Vraestel 1
Wiskunde, Vraestel 1, Memorandum (slegs in Engels beskikbaar)
Wiskunde, Vraestel 2
Wiskunde, Vraestel 2, Memorandum (slegs in Engels beskikbaar)
November 2010, Nasionale Seniorsertifikaat
Wiskunde, Vraestel 1
Wiskunde, Vraestel 1, Memorandum
Wiskunde, Vraestel 2
Wiskunde, Vraestel 2, Memorandum



Kommentaar
Benodig vraestelle en notas vir wiskundevraestelle 1, matriek.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te kyk wat alles daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder