Einstein-kompetisie: Chris Joubert

  • 1

Chris-Joubert300Naam: Chris Joubert

Departement: Ingenieurswese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Met die wete dat ons relatief min elektrisiteit kan stoor, hoe versprei ons wind- en sonplase om vir ons betroubare krag te lewer?

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top