Einstein-kompetisie

la600einstein

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som.

Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit. 

• Klik hier vir nog inligting.

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit vertel hoekom hy oor makadamiabome huis toe skryf.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Wynand Goosen, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Imke van Heerden het hom gelukkig opgespoor voor hy internetontvangs verloor.

Einstein-kompetisie-foto’s: Miskruiervang in die mis

Anneke Schoeman, Caitlyn Nauschutz Einstein-kompetisie 2016-09-06

Anneke Schoeman se kewerkoors het almal aangesteek. Hier deel sy foto's van 'n onlangse besoek aan die Mount Sheba-natuurreservaat.

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Anneke Schoeman, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-02

Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels. 

Einstein-kompetisie: Wenners

LitNet Einstein-kompetisie 2016-09-01

Flikflooiende miskruiers, ’n TB-bevegtende superheld en waterbesparingstegnologie … Wie het die Einstein-kompetisie gewen?

Einstein-kompetisie: Kortlys

LitNet Einstein-kompetisie 2016-08-17

Watter jong navorsers het in die Einstein-kompetisie uitgeblink? LitNet Akademies kondig hiermee met trots die kortlys aan.

Einstein-kompetisie: 212 Afrikaanse Einsteins

LitNet Einstein-kompetisie 2016-07-27

'n Lys van al die inskrywings wat gedurende Junie – die laaste maand van die kompetisie – ontvang is. 

Einstein-kompetisie: Danelle van Zyl-Hermann

Danelle van Zyl-Hermann Einstein-kompetisie 2016-07-25

Danelle is 'n sosiale historikus en nadoktorale navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Mike Ford

Mike Ford Einstein-kompetisie 2016-07-25

Mike woon in New York en begin in 2016 met 'n PhD in geskiedkundige musiekwetenskap by Columbia-universiteit.

Einstein-kompetisie: Maryke Fouché

Maryke Fouché Einstein-kompetisie 2016-07-25

Maryke wil verstaan hoekom mense optree soos hulle optree en glo dat navorsing hierdie nuuskierigheid kan tevrede stel. 

Einstein-kompetisie: Wimpie Wasserman

Wimpie Wasserman Einstein-kompetisie 2016-07-25

Wimpie is 'n predikant by 'n NG-gemeente, Rant en Dal Prisma.

Einstein-kompetisie: Cornelis Muller

Cornelis Muller Einstein-kompetisie 2016-07-25

Cornelis is 'n nadoktorale navorsingsgenoot verbonde aan die Internasionale Studies-groep by die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Riaan van de Venter

Riaan van de Venter Einstein-kompetisie 2016-07-25

Riaan is 'n assistentdosent in radiografie aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.

Einstein-kompetisie: Magdeleen Cilliers

Magdeleen Cilliers Einstein-kompetisie 2016-07-25

Magdeleen wil as molekulêre bioloog graag 'n bydrae tot beter voedselsekerheid lewer.   

Einstein-kompetisie: Jan-Ben Rothmann

Jan-Ben Rothmann Einstein-kompetisie 2016-07-25

Jan-Ben stel belang in die Afrikaanse letterkunde – veral die wyse waarop dit identiteit en kultuur aansny.

Einstein-kompetisie: Barend van der Merwe

Barend van der Merwe Einstein-kompetisie 2016-07-25

Barend werk by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronneagentskap.

Einstein-kompetisie: Elzanne Coetzee

Elzanne Coetzee Einstein-kompetisie 2016-07-25

Elzanne studeer in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Laurette Joubert

Laurette Joubert Einstein-kompetisie 2016-07-25

Laurette is tans besig met haar BSc (Hons) in fisiese antropologie aan die Universiteit van Pretoria. 

Einstein-kompetisie: Amanda van Wyk

Amanda van Wyk Einstein-kompetisie 2016-07-25

Amanda is 'n werknemer van die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir die afgelope 12 jaar.

Einstein-kompetisie: Annari van Rensburg

Annari van Rensburg Einstein-kompetisie 2016-07-22

Annari voltooi haar meestersgraad in kardiologie aan die Universiteit Stellenbosch.

Top