Naam: Annari van Rensburg
Departement: Kardiologie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Twee- ipv driesuilige aortaklep – 2% het dit, min weet daarvan. Geïsoleerde probleem? Of tel dit teen jou by ander hartsake?
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!