Einstein-kompetisie: Jan-Ben Rothmann

  • 0

JanBenRothmann300Naam: Jan-Ben Rothmann

Departement: Afrikaans

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Outo-etnografie, apologie en belydenis in outobiografieë van Elsa Joubert, André P Brink en Koos Kombuis: kulturele introspeksie?

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Unisa

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top