Jan-Ben Rothmann

Ek is 'n Afrikaansonderwyser by 'n hoërskool in Pretoria. Ek stel belang in die Afrikaanse letterkunde – veral die wyse waarop dit identiteit en kultuur aansny. Ek het in 2016 'n MA in Afrikaans met lof verwerf. In my verhandeling fokus ek op die Afrikaanse skrywersoutobiografie as 'n vorm van outo-etnografie wat die kenmerke van apologie en belydenis vertoon.

Einstein-kompetisie: Jan-Ben Rothmann

Jan-Ben Rothmann Einstein-kompetisie 2016-07-25

Jan-Ben stel belang in die Afrikaanse letterkunde – veral die wyse waarop dit identiteit en kultuur aansny.

Top