Einstein-kompetisie: Barend van der Merwe

  • 0

BarendvanderMerwe300Naam: Barend van der Merwe

Departement: Erfenis

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
My tema is die verklaring van die Vryheidsmanifes tot nasionale Suid-Afrikaanse Erfenis.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronneagentskap

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top