Einstein-kompetisie

la600einstein

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som.

Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit. 

• Klik hier vir nog inligting.

Einstein-kompetisie: Lize-Mariè van der Watt

Lize-Mariè van der Watt Einstein-kompetisie 2016-04-05

Lees die geskiedkundige Lize-Mariè van der Watt se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

Einstein-kompetisie: Voorbeeld-inskrywing

Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-04-05

'n Voorbeeld-inskrywing vir LitNet Akademies se Einstein-kompetisie. 

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-05

Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

Einstein-kompetisie: Wenke

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-05

Hier is ’n paar wenke en vrae wat jy jou kan afvra terwyl jy aan jou inskrywing vir die Einstein-kompetisie werk. 

Einstein-kompetisie: Bepalings en voorwaardes

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-05

Maak seker jy voldoen aan al die Einstein-kompetisie se bepalings en voorwaardes voor jy inskryf.

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-04

Die inskrywingsvorm vir die Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies. 

Top