Einstein-kompetisie: Voorbeeld-inskrywing

  • 0

Imke van Heerden is projekbestuurder van die Einstein-kompetisie en hierdie opsomming dien slegs as voorbeeld.

 

imke300Naam: Imke van Heerden

Departement: Engels

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Rassisme, armoede, geweld, MIV/Vigs: Hoe betrek en verstaan Suid-Afrikaanse skrywers sosiale kwessies ná 2000?" 

Navorsing was deel van ’n ... doktorsgraad.

Universiteit: York Universiteit, Engeland

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top