Imke van Heerden

Imke van Heerden is redaksionele en inhoudsbestuurder van LitNet Akademies.

Imke het in 2016 haar PhD aan York Universiteit, Engeland, verwerf en was daarna vir drie jaar kommunikasiebestuurder by Cambridge Universiteit.

Sy woon saam met haar man in Istanboel.

Hommeltuie in die Vrystaat? Vyf vrae aan Christo Bisschoff

Christo Bisschoff, Imke van Heerden Akademies en skole 2019-10-03

“Die enigste oplossing is dat Afrika, veral suid van die Sahara, sy voedselproduksie dramaties sal moet verhoog.”

Soos ’n Arend: 5 vrae aan Christa van Staden

Christa van Staden, Imke van Heerden Akademies en skole 2019-09-04

“Hierdie navorsing bewys dat onderwysers ’n toepassing kan gebruik om gevorderde vorms van kennis te skep en te deel. Dit is baie belangrik, aangesien hierdie vorm van leer selde erken word omdat daar oor die algemeen aanvaar word dat onderwysers kursusse moet bywoon om te leer.”

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit vertel hoekom hy oor makadamiabome huis toe skryf.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Wynand Goosen, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Imke van Heerden het hom gelukkig opgespoor voor hy internetontvangs verloor.

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Anneke Schoeman, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-02

Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels. 

Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Splinternuwe foto's, video's en artikels: Hier is alles wat jy wil weet en sien van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016.

Foto’s AKA 2016: Zuid-Afrikahuis

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

‘n Poësiewerkswinkel aangebied deur Antjie Krog het die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam die aand van 7 April 2016 by die Zuid-Afrikahuis ingelei.

Foto’s AKA 2016: Grote Zaal

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Die Grote Zaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir musiekoptredes by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in die groot teatersaal opgetree het. 

Foto’s en videos AKA 2016: Zuilenzaal

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Die Zuilenzaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir gesprekke, lesings en voorlesings by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in hierdie saal opgetree het.

Foto’s AKA 2016: Bo-Kaap Kafee

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het van 7 tot 11 April 2016 plaasgevind. Loer watter bekende gesigte ‘n blaaskans in die Bo-Kaap Kafee gevat het.

Video: Antjie Krog en Tom Lanoye by AKA 2016

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-13

Antjie Krog en die Vlaamse skrywer Tom Lanoye lees om die beurt voor uit Lanoye se toneelstuk Mamma Medea, wat Krog in Afrikaans vertaal het. 

Videos: HemelBesem en Jack Parow oor Afrikaans

Imke van Heerden Feeste 2016-04-11

HemelBesem en Jack Parow het jonger generasies Afrikaanssprekendes in 'n gesprek oor meertaligheid by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 verteenwoordig.

Einstein-kompetisie: Voorbeeld-inskrywing

Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-04-05

'n Voorbeeld-inskrywing vir LitNet Akademies se Einstein-kompetisie. 

Afrikaans se tong klap in Den Haag

Imke van Heerden Argief 2016-03-15

Dis die fyn besonderhede wat ’n kultuurfees besonders maak. Imke van Heerden het vir LitNet foto's geneem by 2013 se Festival voor het Afrikaans.

Grappige video: "Manifes van ’n Ouma" – Antjie Krog

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-03-11

Antjie Krog lees voor uit haar gedig "Manifes van ’n Ouma".

Top