Die Istanboelse akademikus Imke van Heerden besin oor die toekoms van skeppende skryfwerk, en diep vroeë kompergeskiedenis op om oor hierdie vraagstuk na te dink. Imke lei die afgelope vier jaar ’n navorsingsprojek wat letterkunde en KI byeen bring. Haar debuutbundel, Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte, is ’n uitvloeisel van hierdie werk.
Lees ook:
AfriKI: Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans | Videolesing in Engels en Afrikaans
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors


Dagbreek Trust

Die Tuishuise en Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge




