In die onderstaande video lees Antjie Krog en die Vlaamse skrywer Tom Lanoye om die beurt voor uit Lanoye se toneelstuk Mamma Medea, wat Krog in Afrikaans vertaal het. Die formidabele duo het 'n unieke program spesiaal vir die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 aangebied.