Einstein-kompetisie
Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som.
Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Klik hier vir nog inligting.
Einstein-kompetisie: André van der Westhuizen
2016-04-28André van der Westhuizen studeer Gesondheidstudies.
Einstein-kompetisie: AJ van Schalkwyk
2016-04-28AJ van Schalkwyk studeer aan die Sentrum vir Waterwetenskappe en -bestuur aan Noordwes-Universiteit.
Einstein-kompetisie: Jan van Niekerk
2016-04-20Jan is 'n doktorsgraadstudent in rekenaarwetenskap aan die Universiteit van Johannesburg. Hy doen navorsing in kunsmatige intelligensie (AI) en biologiese komputasie.
Einstein-kompetisie: Willem Krog
2016-04-20Willem Krog is tans besig met sy meestersgraad in ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch. Sy navorsing fokus op sonkrag en hoe om die hitte van die son te gebruik in stoomsisteme en kragopwekking.
Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin
2016-04-20Natalie Theron-De Bruin voltooi haar doktorsgraad aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Werner Gouws
2016-04-20Werner is 'n dieregesondheidstegnikus werksaam by die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Hy is tans besig met 'n verhandeling vir 'n MSc in Landbou – dieregesondheid.
Einstein-kompetisie: Jo-Mari Myburgh
2016-04-20Jo-Mari Myburgh studeer aan die Universiteit van die Vrystaat.
Einstein-kompetisie: Suné van Rooyen
2016-04-20Suné van Rooyen studeer Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland.
Einstein-kompetisie: Du Toit Orton
2016-04-20Du Toit Orton is 'n meestersgraadstudent in bedryfsielkunde en ondersoek die psigologiese kontrak, asook die komponente van roeping soos ervaar deur geestelike werkers.
Einstein-kompetisie: George van Zijl
2016-04-20George van Zijl het sy studies (uiteindelik) by Kovsies voltooi, en teken nou grondkaarte regoor Afrika, vir die bewaring van hierdie kosbare uitputbare hulpbron.
Einstein-kompetisie: Leon Schreiber
2016-04-13Leon Schreiber voltooi sy doktorsgraad in Berlyn, Duitsland.
Einstein-kompetisie: Danielle Coelho
2016-04-13Wat is meestersgraadstudent Danielle Coelho van Noordwes-Universiteit se navorsingstema?
Einstein-kompetisie: Brian van Vuuren
2016-04-13Brian van Vuuren kom oorspronklik van Durban af en dus (soos jy kan glo) is Afrikaans nie sy moedertaal nie. Hy is al ses jaar op Stellenbosch en hou bitter baie van die dorp. Hy is 'n doktorsgraadstudent, maar werk ook as 'n dosent in die bedryfsdepartement by ingenieurswese.
Einstein-kompetisie: Louis Taljard
2016-04-13Louis Taljard is tans in diens van Hurter Spies Ing as professionele assistent en is deeltyds ingeskryf vir 'n LLM (Kontraktereg) aan die Universiteit van Pretoria.
Einstein-kompetisie: Nandi Lessing-Venter
2016-04-13Nandi Lessing-Venter is 'n dosent in die Kommunikasiedepartement van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat. Haar passie is kinderliteratuur en om absoluut verlore te raak daarin.
Einstein-kompetisie: Braam Venter
2016-04-13Braam Venter studeer bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Barend Hendrik Steyn
2016-04-13Barend Hendrik Steyn is 'n meestersgraadstudent aan 'n Engelse universiteit met 'n obskure akademiese belangstelling in die skakeling tussen rekeningkunde en mynbou-ingenieurswese.
Einstein-kompetisie: Simoné Hendriks
2016-04-06Lees Simoné Hendriks se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
Einstein-kompetisie: Johannes Gideon
2016-04-06Lees Johannes Gideon se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
Einstein-kompetisie: Dewald Koen
2016-04-06Lees Dewald Koen se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

