Einstein-kompetisie: Louis Taljard

  • 0

louistaljaard_bio

Naam: Louis Taljard

Departement: Privaatreg

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Jy onderneem om in die toekoms 'n kontrak met 'n ander persoon te sluit. Wanneer is jou onderneming bindend en afdwingbaar?"

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top