Einstein-kompetisie: Barend Hendrik Steyn

  • 0

barendbio

Naam: Barend Hendrik Steyn 

Departement: Ingenieurswese 

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"'n Alternatiewe metode vir die waardering van mineraalreserwes wat dagsoom in megasteenkoolneerslae in Suid-Afrika."

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Universiteit van die Witwatersrand


• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top